Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Visit TR's Blog
here
.
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Pa se trots
Pages:
1
...
16
17
[
18
]
19
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Pa se trots (Read 125572 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dusty
Full Member
Offline
Posts: 599
Re: Pa se trots
«
Reply #340 on:
May 15, 2013, 04:21:41 PM »
Dr Dirt daai mannetjie het groot geword
Baie oulik
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #341 on:
May 15, 2013, 09:41:16 PM »
Cute!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Re: Pa se trots
«
Reply #342 on:
May 16, 2013, 08:23:17 AM »
Maak n paar posters van daai strand fight fotos TR! Dit sal BAIE goed lyk teen die kinders se mure. Of by enigiemand!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #343 on:
May 16, 2013, 08:53:49 AM »
Quote from: Umdani on May 16, 2013, 08:23:17 AM
Of by enigiemand!
Daar is so Std 6 meisietjie wie se ma diskreet navraag gedoen het die fotos. Andre wil vrek.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Pa se trots
«
Reply #344 on:
May 16, 2013, 09:08:59 AM »
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #345 on:
June 17, 2013, 09:07:41 PM »
Nuus!
Die afgelope naweek was Asterix genooi genooi om aan die proewe vir die SA span na die wêreld kampioenskap deel te neem. Daar is net elke 3 jaar so wêreld kampioenskap. Asterix het gekwalifiseer vir die vorige een (Portugal), maar kon op die ou ent nie saam gaan nie omdat hy te jonk was.
Atlete van oor die land word genooi op grond van hul prestasie (medaljes) oor die toernooie van die vorige 3 jaar. 220 atlete was genooi. Net 90 kon span maak. Die volgende wêreld kampioenskap is in SA (dankie tog!!!) vir die eerste keer sedert die 70's.
My seun het Saterdag sy plek in die SA Karate span verwerf.
Dis Springbok kleure (of dan Protea, maar groen en goud none the less!) en dis GROOT! Daar is letterlik vir jare opgeoffer en gewerk na hierdie punt. Voor die proewe het Asterix vir 'n maand ELKE DAG 2 ure geoefen en 5 ure ELKE Saterdag en ELKE Sondag. In die tyd het hy eksamen ook geskryf.
Ongeag sy prestasie in die wêreld kampioenskap en of hy 'n medalje kry daar of nie is hy nou 'n Bok. Hy verteenwoordig Suid Afrika en kry alles wat daarmee saamgaan. Ons moes hom net na die toernooi registreer en R1400 neersit om sy plek te verseker. Hy is gemeet en pas vir sy SA kleure en als. Die deelname kos R10 000 (teenoor die R50 000 van die Portugal deelname
) By die skool kry hy Ere Kleure met omboorsel en lourier. Dis hoër as die rugby spelers wat Craven Week speel en gelyk aan rugby spelers wat SA Skole kry. Die ouers word genooi om die geleentheid in die saal by te woon en sy hele sport loopbaan word voor gelees. Laas toe ek op die saal verhoog was, was dit omdat ek gebank het!
Ek het nie knope nie. Toe hy die span maak het die trane openlik geloop. TROTS beskryf dit nie.
MY SEUN IS 'N SPRINGBOK.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #346 on:
June 17, 2013, 09:17:01 PM »
Quote from: Trailrider on October 02, 2012, 08:22:18 AM
Ons uit die bloute genader deur 'n ander Sensei, iemand wat ons glad nie ken nie, en Asterix is spesiaal uitgenooi om aan een of ander streek kampioenskap te kom deelneem. Die toernooi is die naweek. Sal ons toe nou nie uitvind die ou is van Jiu Jitsu en dis 'n MMA (Mixed Martial Arts) toernooi nie! Ons sal nogal gelike het om te sien hoe vaan hy teen ander style as karate.
Die naweek is ons egter in Stellenbosch vir die Afrika karate kampioenskappe.
Snaaks hoe dinge werk. Asterix doen Gujo Ryu. Hy is nou ook genooi na die Oudtshoorn Sport Feesjaar byeenkoms. Karate Kyousei (ander styl) het 'n groot kampioenskap aan daar en Asterix is spesiaal genooi om te kom deelneem.
Die naweek by die SA Proewe is Vuurvliegie en Asterix beide genader deur clubs wat hom probeer werf het. Hulle wil hom actually koop om vir hulle deel te neem. Ons is lojaal aan ons klub, en ons bly in elk geval nie in die Kaap nie, maar as dit in 'n sport soos karate gebeur dink net hoe gaan dit in 'n hoofstroom sport!
Asterix is in Std 7 en hy het sy keuse van klubs wat hom wil hê. Swot of nie, as hy klaar is met skool kan hy 'n Karate skool begin en instap in 'n besigheid in. Ons is so geseënd.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Pa se trots
«
Reply #347 on:
June 18, 2013, 02:20:52 PM »
Lekker TR.
Sê geluk vir die mannetjie...
Logged
RTFM!!!
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #348 on:
June 18, 2013, 04:33:11 PM »
Baie, baie geluk.
Dis voorwaar 'n groot prestasie.
Baie geluk aan jou seun en aan julle as ouers
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Dr Dirt
Full Member
Offline
Posts: 628
Re: Pa se trots
«
Reply #349 on:
June 18, 2013, 08:34:14 PM »
Hel dit is met een woord wonderlik baie geluk aan jou en vrou en familie.
Ek kan ook se ek ken n springbok.
Logged
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Re: Pa se trots
«
Reply #350 on:
June 19, 2013, 06:07:35 AM »
Dit is regtig uitstekend en baie rede vir dankbaarheid en julle kan maar trots wees.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #351 on:
June 19, 2013, 07:55:16 AM »
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Pa se trots
«
Reply #352 on:
June 19, 2013, 10:43:16 AM »
Dit lyk soos 'n uitklop
hou
skop
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #353 on:
June 19, 2013, 11:23:31 AM »
Ja nee die laaitie skop gat. Sal nog die video laai.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Pa se trots
«
Reply #354 on:
June 21, 2013, 05:35:24 PM »
Van vandag af kan ek begin saampraat op hierdie thread!
My dogter (eerste kind) is vandag gebore om 7:14. 3.04kg. 49cm
En sy is klaar n toekomstige miss universe!
Terloops, eks opsoek na n huis met ou hout vloere wat kraak as jy op dit loop en n tweedehandse haelgeweer!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #355 on:
September 13, 2013, 08:22:41 AM »
Vandag is die dag! World Champs!!!!!
Italy India Australia Austria:
Ze Germans...
Chech:
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dusty
Full Member
Offline
Posts: 599
Re: Pa se trots
«
Reply #356 on:
September 13, 2013, 09:26:05 AM »
Dit lyk of die senuwees pla....ook maar goed daar is nie fotos van die trotse ouers nie....hulle kou seker naels
GO ANDRE !!! Ek hou duim vas
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Pa se trots
«
Reply #357 on:
September 13, 2013, 09:29:45 AM »
Nice!
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Pa se trots
«
Reply #358 on:
September 13, 2013, 09:30:52 AM »
Nou gaan die klomp mekaar lekker moer !!!
Ek hoop Andre het 'n fantastiese dag
Logged
Smidty
Forum Furniture
Offline
Posts: 2840
George
Re: Pa se trots
«
Reply #359 on:
September 14, 2013, 07:41:37 AM »
Andre en familie, BAIE geluk
Logged
All things are difficult before they are easy
Pages:
1
...
16
17
[
18
]
19
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...