Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Pa se trots
Pages:
1
2
[
3
]
4
5
...
19
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Pa se trots (Read 126404 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #40 on:
September 06, 2009, 11:14:35 AM »
NEE
vir die eiers
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #41 on:
September 06, 2009, 11:17:22 AM »
Quote from: Trailrider on September 06, 2009, 11:14:35 AM
NEE
vir die eiers
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Pa se trots
«
Reply #42 on:
September 06, 2009, 03:55:50 PM »
Baie geluk met die laaities se prestasie!!
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #43 on:
September 24, 2009, 08:16:37 AM »
Fourie is daar al nuus? Kom julle Kaap toe?
Ons laaitjies sal glad nie teen mekaar deelneem nie. Asterix is in die Vrydag deel en joune in die Saterdag deel (11 & 12 jaar oud).
My vrou is ook bevestig as tafel beampte.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #44 on:
October 08, 2009, 11:18:47 AM »
Ons gaan nie Kaap toe nie. Sal maar 'n volgende keer.
My beplanning is nog steeds vir 'n Mrt/Apr 2010 Kaap vakansie.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #45 on:
October 08, 2009, 11:25:27 AM »
Ai tog. Wel volgende jaar neem hulle dalk wel deel teen mekaar.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #46 on:
October 28, 2009, 07:17:01 PM »
Nie Karate nie, maar skole ateletiek. Sommer net fotos
My jongste:
Die kind ken die geheim van geluk. Hy is die gelukkigste kind op aarde. Kyk hoe bly is hy oor daai 2de plek. Mens sal sweer hy het die olympiese spele gewen
Sy eintlike liefde is rugby
en sokker
My oudste - die karate man:
More vertrek hy Karate SA's toe. Hy kan nie wag nie! Hy het sy hart op medaljes in die Kata en Fight afdelings gesit. Dis 'n vrek hoe doelwit... Ek sal tevrede wees as hy net plek kry in Kata (sy sterkste disipline).
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member
Offline
Posts: 1645
Re: Pa se trots
«
Reply #47 on:
October 28, 2009, 07:25:46 PM »
Baie cool.
Die karate - as hy nou goed is in kata is dit great, dan ontwikkel hy goed.
My seun het SA span gekry en is Swede toe, toe hy 12 was, en het niks van kumite gehou nie, kata was ook sy sterk punt.
Dit het sy tegniek vreeslik goed gedoen, en nou doen hy goed in albei en geniet die kumite vreeslik.
'n Ander klub se outjie weer. Sy pa het hom baie aggresief probeer kry en gefokus op kumite, en dit het gewerk toe almal se tegniek nie te goed was nie. Nou dat hulle groter is, is die ander se tegniek baie beter en werk sy aggressie teen hom - hy word meeste keer hard gem@er
Sterkte, ek hoop julle het 'n great toernooi!
Logged
One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #48 on:
October 28, 2009, 07:29:10 PM »
Ek hoop ook so!
My outjie is mal oor beide, maar doen beter in Kumite en ons probeer so sagkuns die Kumite voorkeur gee
Maar ek moet se jy is reg. Vandat sy Kata's great is is sy Kumite strate beter. Hy gradeer volgende week en dan vroeg volgende jaar sal hy sy bruin belt kry.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Ping Rovrat / Martin ens. - Hermanus --> Chapmans
«
Reply #49 on:
October 30, 2009, 08:37:24 AM »
Ons skakel dan nou in vanaf die Karate SA's in Kaapstad. Groot byeenkoms die jaar. Hou maar duim vas.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
Offline
Posts: 1006
Re: Pa se trots
«
Reply #50 on:
October 30, 2009, 09:06:06 AM »
Het die KZN span toe opgedaag?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Ping Rovrat / Martin ens. - Hermanus --> Chapmans
«
Reply #51 on:
October 30, 2009, 09:26:16 AM »
Ja. Almal is toe op die ou ent hier. Hier is provinsies waarvan ek nog nie eers gehoor het nie. Soos Suid Vrystaat? En hulle dra rooi en blou? Ek het toe R300 gery en was binne 20 min hier. VV-hulle het van die lughawe af meer as n uur gery want daar was n onggeluk.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #52 on:
November 02, 2009, 08:54:54 AM »
Andre het toe nie medaljes gewen op die SA's toernooi nie en hy was BAIE afgehaal. Ek hoor gister by my vrou daar was 44 kinders in die groep waarin hy deelgenaam het. Hy wou graag 'n 1ste of 2de plek gekry het wat sou beteken dat hy outomaties kwalifiseer vir die SA span wat aan die "Commonwealth Games" gaan deelneem in India (baie klein spannetjie - daar kan net soveel gaan).
Maar 'n 1ste, 2de of selfs 3de plek tussen 44 kampioene val nie sommer in jou skoot nie. Hy sal net harder moet werk. India is hom dus nie beskore nie. Miskien kan hy die volgende spele haal. Dis dalk ook beter so, want ek het gewonder hoe ons dit betaal gaan kry.
Maar gister kry ons toe 'n oproep dat hy wel ingesluit is in die SA karate span wat gaan deelneem aan die Karate Wereld Kampioenskappe in Portugal.
Hulle het die span saamgestel deur te kyk na wie almal aan die verskeie kampioenskappe deelgeneem het oor die afgelope 3 jaar en konstant presteer het.
Nou is die outjie weer ene smiles. Teen die tyd wat hy in Portugal kom sal hy al bruin belt wees.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #53 on:
November 02, 2009, 09:06:35 AM »
O, en nog een ding - volgende jaar is die Karate SA's in Pretoria
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #54 on:
November 02, 2009, 12:44:28 PM »
Foto van die saal:
Jammer vir die sleg foto - maar dis al een wat ek het. Dis Asterix net na hy uitgeskakel is. Ek het hom so jammer gekry. So leer hy ook maar van die lesse van die lewe.
Die die website van die Wereld Kampioenskappe:
http://worldgoju-ryuchampionship.com/en/
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #55 on:
November 02, 2009, 02:00:29 PM »
Die feit dat hy daar was, is alreeds 'n prestasie. Medalje's is net lekker om te kry.
Geluk met die insluiting in die span na Portugal....gaan jy en jou vrou saam?
My seuns gaan ook. Ek beplan om definitief daar te wees.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #56 on:
November 02, 2009, 02:06:17 PM »
Ons sou graag wou, maar ons sal die Lotto moet wen vir dit om te gebeur.
Ons hoop maar my vrou word ingesluit in die span as beampte.
Jy se julle gaan ook? Kan jy dink wat sal gebeur as ek en jy in Portugal los gelaat word
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #57 on:
November 02, 2009, 02:12:06 PM »
My seuns is in die SA nasionale ontwikkelingspan opgeneem vir die champs in Portugal. Hulle datum is in Okt volgende jaar.
Quote from: Trailrider on November 02, 2009, 02:06:17 PM
Jy se julle gaan ook? Kan jy dink wat sal gebeur as ek en jy in Portugal los gelaat word
Baie "what happens in Potugal, stays in Portugal"
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #58 on:
November 02, 2009, 02:17:59 PM »
Quote from: Fourie on November 02, 2009, 02:12:06 PM
My seuns is in die SA nasionale ontwikkelingspan opgeneem vir die champs in Portugal. Hulle datum is in Okt volgende jaar.
Dit moet dieselfde toernooi wees. Die een:
http://worldgoju-ryuchampionship.com/en/
Wat is die verskil tussen die ontwikkeling span en die span? Is daar 'n verskil? Is dit nie net dieselfde span nie? Kan jy nou meer. Klein wereld.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #59 on:
November 02, 2009, 02:24:28 PM »
Check hier:
Mooi ne?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages:
1
2
[
3
]
4
5
...
19
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...