Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Visit Martin's Blog
here
.
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Pa se trots
Pages:
1
2
3
[
4
]
5
6
...
19
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Pa se trots (Read 126436 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #60 on:
November 02, 2009, 02:30:59 PM »
Quote from: Trailrider on November 02, 2009, 02:17:59 PM
Dit moet dieselfde toernooi wees. Die een:
http://worldgoju-ryuchampionship.com/en/
Dalk nie dieselfde champs nie. My seuns gaan vir JKA.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #61 on:
November 02, 2009, 02:56:26 PM »
Quote from: Fourie on November 02, 2009, 02:30:59 PM
Quote from: Trailrider on November 02, 2009, 02:17:59 PM
Dit moet dieselfde toernooi wees. Die een:
http://worldgoju-ryuchampionship.com/en/
Dalk nie dieselfde champs nie. My seuns gaan vir JKA.
Jong ek wonder. Dit sal darem baie toevallig wees as daar twee wereld kampioenskappe van verskillende style in die selfde land op die selfde tyd is.
Dit gaan ons R25 000 kos om vir Asterix daar te kry. En jy het 'n tweeling... Ouch!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #62 on:
November 02, 2009, 09:41:41 PM »
Ons koste is ook dieselfde.....ek sweet erg aan die kant.
Miskien is al die style tenwoordig daar?
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #63 on:
November 02, 2009, 09:57:34 PM »
Miskien is JKA 'n uitvloeisel van Goju-Ryu? Of soortgelyk daaraan
Quote
The World Goju-Ryu Karate Federation (WGKF) inspired by the success and example of the European Goju-Ryu Karate-Do Federation (EGKF), and after the success of the Pre-World Championship held in Marscianno (Italy), in 2006, has decided to held the 1st World Goju-Ryu Karate Championship. The first since it is really the first
open to all the lines and schools of our style
.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #64 on:
November 26, 2009, 10:05:59 AM »
Nou net 'n e-mail gekry dat Asterix in Bloemfontein moet wees in Maart vir die Proewe vir die "All styles" Protea span wat aan die Commonwealth Games gaan deelneem in India.
Ek wonder of die India ding nie bots met die Portugal ding nie. En indien nie, hoe op aarde gaan ek beide bekostig
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Oom Foe-rie
Full Member
Offline
Posts: 662
Re: Pa se trots
«
Reply #65 on:
November 26, 2009, 10:55:29 AM »
Quote from: Trailrider on November 26, 2009, 10:05:59 AM
Nou net 'n e-mail gekry dat Asterix in Bloemfontein moet wees in Maart vir die Proewe vir die "All styles" Protea span wat aan die Commonwealth Games gaan deelneem in India.
Ek wonder of die India ding nie bots met die Portugal ding nie. En indien nie, hoe op aarde gaan ek beide bekostig
Baie geluk aan Asterix
Ja jong, n pa moet maar altyd sy sak skud. Vir my lê daar drie troues voor en die eerste een verwag ek in volgende jaar en dit sal seker daar by julle in George wees.
Logged
When you're in control, you're going too slow
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #66 on:
November 26, 2009, 11:29:37 AM »
Geluk aan jou seun TR.
Ry minder rond dan kan jy dit bekostig
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Pa se trots
«
Reply #67 on:
November 26, 2009, 11:57:04 AM »
Quote from: Fourie on November 26, 2009, 11:29:37 AM
Geluk aan jou seun TR.
Ry minder rond dan kan jy dit bekostig
+ werk harder en doen speel minder forum-forum
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #68 on:
November 26, 2009, 01:03:30 PM »
Gelukkig hoor ek nou die India ding is eers in 2011.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #69 on:
January 23, 2010, 12:54:56 PM »
Ek sit nou langs die veld. My jongste speel vandag sy eerste sokker wedstryd.
Ek het nie geweet soveel kinders speel sokker nie. Lyk my dis 'n veel meer populere sport as wat ek gedink het. Hier speel 10 spanne vandag. Die outjie geniet dit verskriklik.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #70 on:
January 26, 2010, 11:22:46 AM »
Paar fotos:
Ek het lekker gelag vir die een
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #71 on:
January 26, 2010, 11:25:34 AM »
Fourie wat hoor jy van die Portugal Kampioenskap?
Goju Ryu SA se span is te groot en lyk my hulle gaan besluit om net deelnemers van 16 jaar en ouer te neem. Dit sal beteken Asterix is uit
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #72 on:
January 26, 2010, 11:37:33 AM »
Nog nie so iets gehoor van JKA nie. Die seuns gaan nog...mits hulle hulle sokkies optrek met die skoolwerk
Ons het gisteraand 'n talk met die 2 gehad.
In die jaar is nog 'n toer na Namibie ook. Dis een toer wat ek sal sorg dat hulle definitief opgaan...omrede ek ook wil gaan.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #73 on:
January 26, 2010, 11:40:05 AM »
Dit is dieselfde kampioenskap BTW (ons het mos daaroor gewonder). Vuurvlieggie se dat JKA is Goju Ryu geaffilieerd.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #74 on:
January 26, 2010, 11:41:18 AM »
Beteken dit dat julle PTA toe kom vir SA's?
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #75 on:
January 26, 2010, 11:42:10 AM »
Quote from: Fourie on January 26, 2010, 11:41:18 AM
Beteken dit dat julle PTA toe kom vir SA's?
Yup
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #76 on:
January 26, 2010, 11:55:49 AM »
Quote from: Fourie on January 26, 2010, 11:37:33 AM
In die jaar is nog 'n toer na Namibie ook. Dis een toer wat ek sal sorg dat hulle definitief opgaan...omrede ek ook wil gaan.
Die een in Windhoek 14-15 Mei?
Ek wonder hoekom deel SWD nie daar deel nie? Dit is op Vuurvlieggie se kalender. Sal bietjie uitvind.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Vuurvlieggie
Full Member
Offline
Posts: 134
Re: Pa se trots
«
Reply #77 on:
January 26, 2010, 11:56:50 AM »
Die SA's is die naweek van die 8-9 Okt in Pretoria. Sal lekker wees om julle te ontmoet.
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: Pa se trots
«
Reply #78 on:
January 26, 2010, 11:57:04 AM »
Daardie laaste foto is cute.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Vuurvlieggie
Full Member
Offline
Posts: 134
Re: Pa se trots
«
Reply #79 on:
January 26, 2010, 12:12:41 PM »
Quote from: Fourie on January 26, 2010, 11:37:33 AM
In die jaar is nog 'n toer na Namibie ook. Dis een toer wat ek sal sorg dat hulle definitief opgaan...omrede ek ook wil gaan.
Hierdie is die Zone 6 Karate Kampioenskappe waarvan jy praat. Sou oorspronklik in Windhoek gewees het, maar ek sien hier op my nuwe lys dat hulle na 'n ander Venue soek. Hoop dit is nog in Namibia. Het die naweek vergadering, sal bietjie uitvind wat aangaan.
Logged
Pages:
1
2
3
[
4
]
5
6
...
19
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...