Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
Pa se trots
Pages:
1
...
17
18
[
19
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Pa se trots (Read 126415 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
Offline
Posts: 4948
Re: Pa se trots
«
Reply #360 on:
September 15, 2013, 02:24:03 PM »
Baie geluk
Logged
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: Pa se trots
«
Reply #361 on:
September 16, 2013, 08:53:08 AM »
Nou ken ek ook 'n Springbok
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #362 on:
September 17, 2013, 11:49:15 AM »
Dankie dankie!
Dit het voorwaar fantasties gegaan. Goud!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6677
Re: Pa se trots
«
Reply #363 on:
September 17, 2013, 12:50:46 PM »
Well done. A great achievement.
Logged
If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #364 on:
October 09, 2013, 09:21:20 AM »
Andre het gister aand Erekleure by die skool gekry.
In my dae kon jy dit net kry in Std 8, 9 of 10, maar nou ja, as jy goud vat op 'n wêreld kampioenskap het hulle seker nie 'n keuse nie
(Andre is in Std 7).
Nou is dit nuwe baadjie, das, skoolwapen en omboorsel. 'n R1000 grappie.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Pa se trots
«
Reply #365 on:
October 09, 2013, 09:26:07 AM »
Quote from: Trailrider on October 09, 2013, 09:21:20 AM
Nou is dit nuwe baadjie, das, skoolwapen en omboorsel. 'n R1000 grappie.
Dis die prys wat 'n ouer moet betaal vir prestige
Logged
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Pa se trots
«
Reply #366 on:
October 09, 2013, 12:18:43 PM »
Geluk TR. Julle mag maar bree-bors rondloop
Logged
RTFM!!!
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Pa se trots
«
Reply #367 on:
January 07, 2014, 04:37:09 PM »
Vandag wil ek ook "brag".
My kinders is bevoorreg om in 'n baie goeie skool te wees. Lees die onderstande berig, en let dan op na die blikskottel wie se naam in geel gedruk is...!!!
Geluk my bul, ons is baie trots op jou!!!
Die 231 matrikulante van NHS wat in 2013 die nasionale matriek-eindeksamen afgelê het, het gewis getoon dat niks klipharde werk, koersvaste ideale, vaste geloof en vertroue, kan vervang nie. Die skool - en sekerlik die hele gemeenskap - lig die hoed hoog vir seuns en dogters wat hulself oortref het.
Benewens die 100% slaagsyfer, het die groep van 231, altesaam 464 onderskeidings (A-simbole) ingeoes - feitlik twee per leerling ! Talle van die 381 B-simbole staan tans op 79%, 'n situasie wat met 'n hermerk hier en daar, die onderskeiding-oes kan opstoot. Hierdie uitstaande matriekgroep, het verder 'n gemiddelde persentasie van 68,4 % (per leerling) behaal. 'n Verdere (en baie belangrike) statistiek, is dat 80,9% van hulle, universiteitsvrystelling behaal het !
Die persentasie simbole behaal, sien soos volg daaruit ( werklike aantal in hakkies): A - 29,48% (464); B - 23,85% (381), C - 20,04%(329) en D - 17,19% (292). Van die beste vakgemiddeldes, sluit in: Lewensoriëntering (78%), Rekeningkunde (77,4%), Engels eerste addisionele taal (74,2%), Rekenaar Inligtings-Tegnologie (73,6%), Wiskunde 3 (die ou toegepaste Wiskunde) 72,7%, Wiskundige Geletterdheid (71,3%) Bedryfstudies (68,6%), Afrikaans Huistaal (68,5%), Fisiese Wetenskap (67,2 %) en Wiskunde
(66,4%).
In totaal, het 50 van die 231 kandidate, vier of meer A's behaal. NHS is ongelooflik trots op 6 leerlinge met 8 onderskeidings, 17 met 7, 5 met 6, 8 met 5 en 14 wat 4 A's behaal het. Die topkandidate was soos volg (in alfabetiese volgorde):
AGT onderskeidings:
1. Jason du Plessis
2. Leo Forssman
3. Mariska Jansen van Vuuren
4. Christiaan Luus
5. Carla Trollip
6. Shane vd Hoven
SEWE onderskeidings:
1. Nanette Beetge
2. Marlu Janse van Rensburg
3. Jhandre Jansen van Vuuren
4. Antonetta Malan
5. Gerhard (Jaco) Marais
6. Chane Nel
7. Jonetta Oberholster
8. Marco Rutven
9. Georgije Skoric
10. Willem Steinberg
11. Jan Louis Strydom
12. Jan Swart
13. Alwyn van Graan
14. Andrea van Tonder
15. Martina van Zyl
16. Adam Willemse
17. Divan Winterbach
SES onderskeidings
1. Justin Bouwer
2. Martin Botha
3. Mareli vd Spuy
4. Jean vd Westhuizen
5. Zandri van Huyssteen
VYF onderskeidings
1. Nicolaas Davel
2. Petrus Delport
3. Alicia Erasmus
4. Monja Jacobs
5. Wilhelm le Roux
6. Anel Olivier
7. Elizmaré Olivier
8. Chanel vd Linde
VIER onderskeidings
1. Michelle Aylward
2. Charlize Chapman
3. Piet Cilliers
4. Adriaan Ferreira
en dan nog 4 B's, met 'n 79%, 78%, 77% en 74%. Moeilike vakke: Afr, Eng, Wiskunde, Wiskunde3, Natskei, Besigheidstudies, LOR en die cherrie op die koek, 'n A vir Inligtingstegnologie ... !!
5. Yorane Heineman
6. Zonnika Hoy
7. Martinette Hurter
8. Mariska Kilian
9. Gerald Lancaster
10. Filecia Olivier
11. Simone Smalberger
12. Martine Swart
13. Adriaan van Veen
14. Judith Wilken
By die Departementele funksie waar die top-prestasies in die provinsie bekend gemaak is, is verder ook melding gemaak dat Hoërskool Nelspruit die enigste skool in die provinsie was, wat meer as 100 leerlinge wat meer as 50% in Wiskunde behaal het, gehad het. Die feit dat NHS dan ook as nr.1 - hoërskool in Mpumalanga aangewys is, span die kroon op 'n ongelooflike 2013 waarin Hoërskool Nelspruit sy posisie as vlagskip van gebalanseerde, waardegedrewe onderwys, gestand gedoen het. Die strewe na uitnemendheid op alle terreine (akademie, sport en kultuur) het voorwaar weer in die 2013-matriekuitslae, gestalte gevind !
Shane van der Hoven is dan ook as een van die Top 10 leerders in die provinsie aangekondig!
Logged
RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #368 on:
January 07, 2014, 04:39:47 PM »
Goeie aarde dis voorwaar 'n goeie prestasie. Baie geluk!!!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Pa se trots
«
Reply #369 on:
January 07, 2014, 06:30:55 PM »
Prins...............in plein Afrikaans......................dis donners indrukwekkend !!
Daar is min skole wat dit kan sê. Is dit nie dalk die BESTE in die land vir een skool nie?
Dit doen seker jou ouerhart goed...........
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #370 on:
January 29, 2014, 10:05:57 AM »
Andre en Elizia vertrek vanaand per bus na Bloemfontein vir die "All Styles" Karate SA's
Fourie jou laaities gaan nie dalk ook nie?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #371 on:
January 31, 2014, 08:49:06 PM »
Quote from: Trailrider on January 29, 2014, 10:05:57 AM
Andre en Elizia vertrek vanaand per bus na Bloemfontein vir die "All Styles" Karate SA's
Fourie jou laaities gaan nie dalk ook nie?
Negatief, hulle gaan nie.
Sterkte daar vir Andre
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #372 on:
February 01, 2014, 09:03:05 AM »
Elizia se dis 'n tipiese karate SA's toernooi.
Groot, en bitter swak georganiseer. Frustrasie, frustrasie, frustrasie.
Sal maar sien wat gebeur.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Pa se trots
«
Reply #373 on:
February 04, 2014, 09:44:13 AM »
Quote from: Trailrider on February 01, 2014, 09:03:05 AM
Elizia se dis 'n tipiese karate SA's toernooi.
Groot, en bitter swak georganiseer. Frustrasie, frustrasie, frustrasie.
Sal maar sien wat gebeur.
Soos gewoonlik.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #374 on:
October 11, 2014, 11:42:49 PM »
Lanklaas hier gepost.
Andre het twee weke terug 'n goud en silwer verower by die Afrika kampioenskappe in Gauteng. Hy kwalifiseer dus vir die Wereld kampioenskappe in New Zealand.
Ek het so paar highlight videos bymekaar gesit van sy loopbaan tot hier. 'n Regte spog post.
Dis interessant om te sien hoe sy fights vinniger geword het soos hy ouer geword het.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Pa se trots
«
Reply #375 on:
December 18, 2014, 10:19:18 AM »
Sportman van die Jaar 2014
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages:
1
...
17
18
[
19
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...