Pages: [1] 2 3 ... 19   Go Down
Print
Author Topic: Pa se trots  (Read 126417 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« on: August 31, 2009, 08:26:52 AM »

My tweeling het die naweek in Potch deelgeneem in 'n Karate kampioenskap teen Namibie....Zim en Moz het nie opgedaag nie. Na die laaste kampioenskap was beide opgeneem in Karate SA se Ontwikkelingspan.

Die span
 
Drikus het 'n silver medalje en Tiaan het 'n brons medalje gekry.

Beide is opgeneem in die span wat in 2010 Portugal toegaan.

Vir hulle is karate een van die min sporte waar hulle deelneem sonder dat hulle "tekort" aan lengte hulle terug hou. 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #1 on: August 31, 2009, 08:31:38 AM »

Mooi man! ...seker ma se kinders  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #2 on: August 31, 2009, 08:34:16 AM »

 tease
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453

« Reply #3 on: August 31, 2009, 08:43:00 AM »

Baie geluk man. Ongetwyfeld ma se kinders, maar lyk darem bietjie na pa.  Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #4 on: August 31, 2009, 10:31:58 AM »

Baie Geluk! Dis nou 'n goeie prestasie. Watse styl doen hulle?

Karate is 'n goeie sport om te beoefen. Hoe oud is hulle? Gaan hulle by die jaar se SA's wees in Kaapstad in 30 -31 Oktober?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #5 on: August 31, 2009, 10:49:25 AM »

Baie dankie.

Hulle doen JKA en is nou 12 jaar oud.

Praat jy van die:

"2. KSA CHILDRENS CHAMPIONSHIPS
The Children Championships has been postponed due to the postponement of the CKF. We could not get another venue for the 25/26 September 2009. The championships will be held on 30/31 October 2009 in the Mew Way Centre next to the N2 in Khayelitsha. Please inform your members accordingly. We will forward the official correspondence to your shortly."

Ek weet nog nie of hulle daar gaan wees nie...maar ek glo nie. 12 Sept is daar eers Noord Gauteng Champs in Garangkuwa.

Hulle was by JKA SA's vroeer die jaar daar in PTA. Daar het hulle goud en silwer medaljes gekry. Dis hoe hulle gekies is vir die SA karate ontwikkeling span en die afgelope kampioenskappe.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #6 on: August 31, 2009, 11:02:47 AM »

O nou verstaan ek heeltemal. Is hulle geel belde?

Elke styl het sy eie kompetisie strukture en daai was JKA kompetisies. Asterix doen ook Goju Ryu kompetiesies. Was laas by die Afrika Kampioenskappe en hulle internasionale kompetisie is ook in Portugal. Dis was my gegooi het.

Ja, as hulle plek kry by die Noord Gauteng kompetisie en word gekies vir die Noord Gauteng span moet hulle deelneem aan die SA's in Kaapstad. Dis all styles. As hulle daar plek kry kan hulle moontlik opgeneem word in die SA Protea span. Dis die offisiele SA span en dis die span wat hulle op die ou ent by die Olympiese spele kan kry.

Mens kry ook styl spesifieke SA spanne wat dan ook internasionaal deelneem aan styl spesifieke kompetiesies (JKA, Goju Ryu etc.).

As julle enigsins kan moet julle hulle Kaap toe stuur. Die blootstelling in "all styles" kompetisies is van onskatbare waarde. Bestuur die ding ook so dat as hulle Noord Gauteng span kry daai span se kompetisies (all styles) voorkeur geniet bo die Kompetisies wat net JKA spesifiek is.

Ons gaan self by die kompetisie in die Kaap wees en my vrou waarskynlik een van die tafel beamptes. As julle julle outjies afstuur kan ons 'n ogie hou.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #7 on: August 31, 2009, 11:04:49 AM »

Nog iets - my outjie is 11. Hulle neem dalk deel teen mekaar! Big Grin Weeg jou laaities minder as 35kg?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #8 on: August 31, 2009, 11:07:44 AM »

Nog iets - my outjie is 11. Hulle neem dalk deel teen mekaar! Big Grin Weeg jou laaities minder as 35kg?

Ja, hulle is nog onder 35kg. Dit sal darem interessant wees as dit so moet uitwerk  Plotting...
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #9 on: August 31, 2009, 11:11:26 AM »

O nou verstaan ek heeltemal. Is hulle geel belde?

Elke styl het sy eie kompetisie strukture en daai was JKA kompetisies. Asterix doen ook Goju Ryu kompetiesies. Was laas by die Afrika Kampioenskappe en hulle internasionale kompetisie is ook in Portugal. Dis was my gegooi het.

Ja, as hulle plek kry by die Noord Gauteng kompetisie en word gekies vir die Noord Gauteng span moet hulle deelneem aan die SA's in Kaapstad. Dis all styles. As hulle daar plek kry kan hulle moontlik opgeneem word in die SA Protea span. Dis die offisiele SA span en dis die span wat hulle op die ou ent by die Olympiese spele kan kry.

Mens kry ook styl spesifieke SA spanne wat dan ook internasionaal deelneem aan styl spesifieke kompetiesies (JKA, Goju Ryu etc.).

As julle enigsins kan moet julle hulle Kaap toe stuur. Die blootstelling in "all styles" kompetisies is van onskatbare waarde. Bestuur die ding ook so dat as hulle Noord Gauteng span kry daai span se kompetisies (all styles) voorkeur geniet bo die Kompetisies wat net JKA spesifiek is.

Ons gaan self by die kompetisie in die Kaap wees en my vrou waarskynlik een van die tafel beamptes. As julle julle outjies afstuur kan ons 'n ogie hou.

Dankie vir die aanbod. Ons sal maar kyk wat gebeur. My vrou lig my maar elke week in wat gebeur volgende. Ek wag maar geduldig....maar dis moer frustrerend. Ek wil gaan kyk  rant
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #10 on: August 31, 2009, 11:12:22 AM »

Nog iets - my outjie is 11. Hulle neem dalk deel teen mekaar! Big Grin Weeg jou laaities minder as 35kg?

Ja, hulle is nog onder 35kg. Dit sal darem interessant wees as dit so moet uitwerk  Plotting...

Ja Evil Is hulle Geel belt?

Ek het nou my vrou gevra en sy se hulle sal heel moontlik teen mekaar deelneem (behalwe as hulle uitgeskakel word voor hulle by mekaar uitkom - dis mos 'n groot storie met BAIE kinders) maak nie saak watter belt wie is nie. Jy neem daar nie eers deel met 'n belt nie, jy dra rooi of blou.

Is jy daai tyd in die land / kan jy daai tyd in die land wees? SA's is 'n groot storie. Dis soos Springbok proewe!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #11 on: August 31, 2009, 11:15:20 AM »

Askies, ja hulle is geel belt. En ek is in SA daai tyd. Ek land die 20ste Okt. As hulle daar gaan wees, is ek ook daar  Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #12 on: August 31, 2009, 11:22:26 AM »

Askies, ja hulle is geel belt. En ek is in SA daai tyd. Ek land die 20ste Okt. As hulle daar gaan wees, is ek ook daar  Head Bang

Uiteindelik gaan ons ontmoet! Head Bang Is die CB final nie ook rondom daai tyd op Nuweland nie? Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #13 on: August 31, 2009, 11:31:23 AM »

Askies, ja hulle is geel belt. En ek is in SA daai tyd. Ek land die 20ste Okt. As hulle daar gaan wees, is ek ook daar  Head Bang

Uiteindelik gaan ons ontmoet! Head Bang Is die CB final nie ook rondom daai tyd op Nuweland nie? Wink

Die eerste deel   A1  Die deel in rooi Uhm  Loco

 Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905

« Reply #14 on: August 31, 2009, 11:33:10 AM »

Nog iets - my outjie is 11. Hulle neem dalk deel teen mekaar! Big Grin Weeg jou laaities minder as 35kg?

Ja, hulle is nog onder 35kg. Dit sal darem interessant wees as dit so moet uitwerk  Plotting...

Ha ha ha.....................my span is beter as jou span..................my laaitie moer jou laaitie.............waar gaand dit stop?  Scratch

 Smile Smile Smile Smile Smile
Logged

Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #15 on: August 31, 2009, 11:34:58 AM »

Nog iets - my outjie is 11. Hulle neem dalk deel teen mekaar! Big Grin Weeg jou laaities minder as 35kg?

Ja, hulle is nog onder 35kg. Dit sal darem interessant wees as dit so moet uitwerk  Plotting...

Ha ha ha.....................my span is beter as jou span..................my laaitie moer jou laaitie.............waar gaand dit stop?  Scratch

 Smile Smile Smile Smile Smile

Ha Ha Ha Ha Ha Ha

Daar moer ek van my stoel af 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #16 on: August 31, 2009, 11:36:15 AM »

Ek het so spesmaas dat as ek en Fourie of ek en Rooibok die dag ontmoet dit 'n helse paartie gaan afgee Cheers
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948

« Reply #17 on: August 31, 2009, 11:37:15 AM »

Geluk Fourie met hul prestasie  Head Bang
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #18 on: August 31, 2009, 11:38:04 AM »

Dankie Cyril

Ek het so spesmaas dat as ek en Fourie of ek en Rooibok die dag ontmoet dit 'n helse paartie gaan afgee Cheers

Jy dink .....  innocent
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #19 on: August 31, 2009, 11:38:40 AM »

Ha ha ha.....................my span is beter as jou span..................my laaitie moer jou laaitie.............waar gaand dit stop?  Scratch

 Smile Smile Smile Smile Smile

Haha! Nee wat, na Saterdag sal ons mos weet wie se span is die beste Smile en Fourie het darem 2 laaities wat vir Asterix kan probeer wen Smile

Fourie - wat like jou laaities die meeste? Die Katas of die Fights?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2 3 ... 19   Go Up
Print
Jump to: