Pages: 1 [2] 3 4 ... 19   Go Down
Print
Author Topic: Pa se trots  (Read 126426 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: August 31, 2009, 11:41:03 AM »


Ek het so spesmaas dat as ek en Fourie of ek en Rooibok die dag ontmoet dit 'n helse paartie gaan afgee Cheers

Jy dink .....  innocent

Hulle sal maar daai spoedlyn in Epping moet opstart om voor te bly met die "stocks" Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #21 on: August 31, 2009, 11:42:27 AM »

Watse kleure dra Noord Gauteng? Scratch

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #22 on: August 31, 2009, 11:45:53 AM »

Hulle doen goed in beide. In die fights het hulle 'n agterstand agv hulle lengte, of liewer die gebrek daaraan. By die JSKA SA's het Tiaan gefight teen 'n Indier outjie wat dieselfde ouderdom was maar omtrent 10cm + langer reik afstand gehad het.

Maar met meer ondervinding is daai probleempie oorkombaar. In ag geneem dat hulle eers einde Jan die jaar begin het, dink ek hulle doen goed.

Die nuwe simulated fight ding verstaan ek net nie so lekker nie  Scratch miskien is ek te lank uit die sport. Vol kontak is gestop omrede party ouens ander ouens te hard geslaan het ...  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Netekke
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 221



« Reply #23 on: August 31, 2009, 11:47:56 AM »

Baie geluk Fourie. Ek kan darem sien dis jou laaities daai al dink die ander hulle lyk soos ma Scratch Scratch

Ps: ek kan nie glo Fourie en TR het mekaar nog nie ontmoet nie - of lees ek die ding nou verkeer???
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #24 on: August 31, 2009, 12:11:15 PM »


Die nuwe simulated fight ding verstaan ek net nie so lekker nie  Scratch miskien is ek te lank uit die sport. Vol kontak is gestop omrede party ouens ander ouens te hard geslaan het ...  Evil


Nee daai is 'n JKA reeling. Op SA's is dit heeltemal vol kontak. Hulle het laasjaar 3 van Asterix se ribbes afgeskop. Eek!

Asterix is briljant met Kata en redelik met die fights. Hy is eintlik goed met die fights maar sy velkleur tel bietjie teen hom. Undecided

Op SA's is die dra van kop beskerming verpligtend. Dit het vir Asterix heeltemal uitgegooi want dit was die eerste keer wat hy daarmee gefight het en mens kan nie lekker sien nie. Ek was half die moer in want hoe kan jy op SA's vir die eerste keer blootgestel word aan so iets? Maar dit was SWD se skuld. Hier moer hulle mekaar sonder kop beskerming.

SA's in Bloem laasjaar:



Moenie worry oor die lente nie. Op SA's baklei hulle in gewigs groepe en langer ouens weeg meer so die verskille in die groep waar hy deelneem sal nie soveel as 10cm wees nie.

Mens kry drie soorte fights in kompetisies - Iri Kumi; Kumite; Randori.

Randori is waarmee meeste outjies begin. Hulle fight (sonder kontak) vir 'n minuut of so en die drie sensei's wys 'n wenner aan. Hulle kyk vir variasie van bewegings en die toepassing daarvan. 'n Outjie wat net heeltyd met die regterbeen skop sal dus verloor al wen hy die fight, want daar is nie variasie nie. Dieselfde kleur belde baklei gewoonlik teen mekaar.

Iri Kumi is amper dieselfde, maar anders Smile Hulle fight ook vir 'n minuut of so maar is ligte kontak toelaatbaar. Dit gaan oor beheer en hoeveel houe jy kan land. Die Sensei's sit met "clickers" - een in elke hand en kliek elke keer as die kind 'n hou inkry. Hier gaan dit nie oor variasie nie maar oor hoeveel keer jy "raakslaan" / raakgeslaan word. 'n "Raakslaan" hoef nie "raak" te wees nie - die kind kan terugtrek net voor hy kontak maak. Ek haat Iri Kumi want die sensei's kan te veel cheat. Hulle gee maklik 'n kind van hulle klub voordeel en wie kan hulle verkeerd bewys? Undecided Dis gewoonlik ook belde teen mekaar.

Kumite is die "real thing" alhoewel dit baie stop/start is. Hier is dit gewig en en ouderdom teen mekaar ongeag van belt. Dis moeiliker vir beginners - vat nou jou outjies - 1 jaar ondervinding en geel belt moet deelneem teen my laaitie wat al 5 jaar Karate doen en 2 graderings van bruin belt af is. Hulle gebruik net Kumite in all styles want die style se belde verskil in elk geval. Gewig by ons kinders is: onder 35kg / onder 45kg / onder 55kg / 55kg+ Die ligte kinders se fights is BAIE vinniger as die "groot" kinders. Big Grin

Voorbeeld van Kumite:
(Andre in Blou)



Let op dit was 'n WP / Boland / SWD kompetisie en hulle dra nie kopskerms nie. Nou op SA's moet hulle weer Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #25 on: August 31, 2009, 12:18:53 PM »

Watse kleure dra Noord Gauteng? Scratch

Vir Gauteng North All Style Colours (KAGANO) is dit die tradisionele donker blou/ligte blou baadjie met die Babertonse daisy.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #26 on: August 31, 2009, 12:21:56 PM »

Watse kleure dra Noord Gauteng? Scratch

Vir Gauteng North All Style Colours (KAGANO) is dit die tradisionele donker blou/ligte blou baadjie met die Babertonse daisy.

 Ha Ha

Wat dan nou anders? Big Grin

Wat dra die Noord Transvaal span?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #27 on: August 31, 2009, 12:23:00 PM »

Is daar nog 'n Noord Transvaal span? Scratch Of is dit Limpopo? Wat dra hulle?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #28 on: August 31, 2009, 12:25:19 PM »

Wat dra die Noord Transvaal span?

 Uhm Gauteng North/ Noord Gauteng = Noord Transvaal  Eyebrow Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #29 on: August 31, 2009, 12:27:26 PM »

Ek dink nie daar is meer 'n Noord Transvaal span nie.

Sal julle dalk by SA's sien.
My seun Duvan is al bedrywig met karate vandat hy 9 is, het Junior SA kleure gehad toe hy 12 was en het toe 3e gekom in Kumite in 'n byeenkoms in Swede.
Is nou Noord Gauteng maar is nou senior (17).
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #30 on: August 31, 2009, 12:34:26 PM »

Nice Kola! Karate bly maar 'n goeie sport. Is hy steeds in Gauteng of bly hy nou in die Kaap? Watse styl / belt is hy?

Hulle SA's is 'n ander byeenkoms as ons. Ek dink ons SA's byeenkoms gaan net tot by 13 jaar.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #31 on: August 31, 2009, 12:45:53 PM »

Quote
Hulle SA's is 'n ander byeenkoms as ons. Ek dink ons SA's byeenkoms gaan net tot by 13 jaar.

Ek het nie geweet nie.

Ja hy bly in Gauteng, maak matriek daar klaar volgende jaar dan kom hy af hierheen vir universiteit.
Hy is Shotokan en swartbelt.
Het al 'n paar keer lekker gebloei maar darem nog niks gebreek nie, hy het al 'n gebreekte neus of twee uitgedeel  Evil
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #32 on: August 31, 2009, 01:07:26 PM »

Shotokan het nogal mooi Katas en dis 'n baie vinnige styl.

Kinders tot en met 13 is Karatekas en val in 'n klas van hul eie. 14 tot 18 of 19 (Hoerskool) is die Juniors en het hul eie SA's toernooi en dan die Seniors. Hulle het ook hulle eie SA's as ek dit nie mis het nie (?).
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #33 on: September 05, 2009, 07:30:04 PM »

Fourie as jou outjies SA's toe kom sal hulle waarskynlik teen my laaitie baklei, maar met die Katas is hulle in verskillende groepe. 10-11 neem deel teen mekaar en 12-13 teen mekaar. My laaitie is 11.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #34 on: September 05, 2009, 09:19:53 PM »

Asterix het vandag deel geneem aan die SWD Goju Ryu streeks kampioenskap.

Nou moet mens kophou - hy is reeds deel van die SWD Karate span (all styles), maar hierdie is 'n kompitiesie net in die Goju Ryu styl. Dit is dus SWD kampioenskap net vir die spesifieke styl, maar sover die sport gaan verteenwoordig die "All Style" SWD span die streek. Anyway...

Elke Goju Ryu dojo in die SWD het 'n dojo kampioenskap gehou en hulle beste karate lede kom verteenwoordig die dojo by die streeks kampioenskap. Dan kroon hulle die beste Karatekas in die Goju Ryu styl in SWD.

Eerstens was daar die Katas:

Asterix is verste van die twee met die rooi band om die arm. Hierdie was die finaal vir 1ste en 2de plek / goud en silwer:





Dan was daar ook die fights. Omdat daar kinders van alle ouderdomme was, was dit nie Kumite nie, maar eerder Iri Kumi. Persoonlik dink ek Iri Kumi is dof en vervelig want anders as Kumite is dit nie vol kontak nie Undecided So die Karatekas staan en gaan tekere langs mekaar maar is nie veronderstel om mekaar raak te slaan nie Loco Oh well...

Hierdie was vir 2de en 3de plek / silwer en brons:


(vergelyk nou hierdie Iri Kumi met die Kumite video paar posts terug)

Asterix het hier silwer gevat.



All & all nie 'n sleg Saterdag nie Cool
« Last Edit: September 05, 2009, 09:24:20 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #35 on: September 05, 2009, 11:09:09 PM »

Baie geluk met almal se kiddies se prestasies in karate!  Dis 'n klomp gevaarlike kinders hier rond.  TR as julle weer in die Kaap is moet ons tog weer so 'n vleisie braai met al die forum ouens.  Daai tyd sal ons ook 'n spaarkamer oop hê so praat maar net.  Dantelle is ook vandag deur na die SA kampioenskappe in Gimnastiek wat einde September in Pta gehou word.  Die kinders maak mens darem trots.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #36 on: September 05, 2009, 11:10:16 PM »

Baie geluk!

Ek is bly ons Karate SA's is in die Kaap en nie in Pta nie! Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #37 on: September 06, 2009, 09:51:38 AM »

Baie geluk met sy prestasies.

Dalk sien julle ons daar onder...karate of nie  Plotting...
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #38 on: September 06, 2009, 10:42:34 AM »

Great! Sal goed wees om te ontmoet! Cheers Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #39 on: September 06, 2009, 11:12:57 AM »

Kan ek my Bul trui aantrek en die BB eiers onder die Opel hang?   tease
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 [2] 3 4 ... 19   Go Up
Print
Jump to: