Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: 7 Hasies  (Read 3718 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« on: March 03, 2008, 07:30:05 PM »

Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?
 

Jannie: Sewe, meneer.
 

Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?
 

Jannie: Sewe.
 

Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?
 

Jannie: Ses.
 

Ondrwyser: Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?
 

Jannie: Sewe!

 
Onderwyser: Hoe de d&*ner kom jy by sewe uit?

 
Jannie: Ek het al 'n hasie by die huis.

Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #1 on: March 03, 2008, 07:32:07 PM »

 Smile Smile Smile Smile Smile Smile
 Smile Smile Smile Smile Smile Smile
Logged

Windpomp
Regular
*
Offline Offline

Posts: 49



« Reply #2 on: March 05, 2008, 10:33:36 AM »

Ek het nie 'n Hasie by die huis nie.
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #3 on: March 05, 2008, 11:24:17 AM »

As jy vir Jannie mooi vra, gee hy miskien vir jou ene.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Windpomp
Regular
*
Offline Offline

Posts: 49



« Reply #4 on: March 05, 2008, 01:00:12 PM »

 Ha Ha
Logged
Sweeper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 181



« Reply #5 on: March 13, 2008, 04:18:37 PM »

Dankie man.  Ek het die een gemis en nou eers gesien.
Dit was nou 'n lekker lag.

Ek kan my nou net daai onnie se gesig voorstel.
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: