Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Afrikaans..........so descriptive!  (Read 1936 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« on: March 05, 2008, 07:47:45 PM »

Oupa sit op die stoep sonder sy broek. Ouma vra verbaas: 'Hoekom sit jy sonder `n broek?'
Oupa: 'Gister het ek sonder `n hemp gesit, toe kry ek `n stywe nek!'

Die manne het opgehou om ABSA bank meisies uit te neem: Today, Tomorrow, Together.
Hulle neem nou Standard Bank meisies uit: Simpler, Better, Faster.


Wat is die verskil tussen ´n orale en rektale termometer?
Die smaak.

Wat is 'n komplot?
Dit is 'n hoerhuis so 'n entjie buitekant die dorp....


Wat  kan jy doen om nie jou vinger met die hamer raak te slaan nie?
Vra jou man om die spyker vas te hou.


Ouma gaan drankwinkel toe om Brandy vir haar vrugtekoek te koop.
Ouma: 'Gee my ´n half-jack Brandy seblief.'
Seun: 'Ouma is cool.'
Ouma: 'Ek drink dit nie, ek gooi dit oor my koek.
Seun: Hel, ouma is flippen cool!


Hoekom het bleskop mans gate in hul broekesakke ?
Sodat hulle ook af en toe hulle vingers deur hulle hare  kan trek.


Tannie Bets spring in die ouetehuis se eetsaal op met haar gebalde vuis in die lug en skree:
'Die man wat  kan raai wat ek in my hand vashou,  kan vanaand met my seks hê!'
Oom Piet skree: 'n Olifant.'
Tannie Bets sê : 'Dis naby genoeg! '

Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: