Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Karakter  (Read 1212 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« on: September 21, 2009, 02:24:02 PM »

Saterdag op pad terug naby Botrivier die ou langs die pad gekry
Hy het vir 'n stukkie brood gevra - loop toe al blykbaar sewe dae vanwaar hy ookal kom
Vra hom waarheen hy oppad is - s hy: " Meneer, ek is op pad na die N 1 "
Daar sal ouens wees wat groot geld sal betaal om die man se lyf te kon h



Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #1 on: September 21, 2009, 02:33:47 PM »

Botrivier? Ek hoop maar hy weet waar die N1 is. Na sewe dae se loop en hy is nou eers daar? Lyk my wat hy het in lyf kort hy in kop!  innocent Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: September 21, 2009, 02:50:09 PM »

Snaaks hoe mens die karakters raakloop.

Een aand so skemer sien my Pa 'n ou in die pad aangeloop kom op die plaas (die pad stop by die plaas huis). Die wat weet waar ons plaas is sal weet dit kos verduidelik om daar uit te kom. Die man was nie van ons kontrei nie. My pa stap toe uit en vra waar kom die man nou vandaan. Nee, se hy, hy kom van die Kaap af. Nou waar gaan jy heen? Ek stap PE toe meneer. Nou hoe op aarde kom jy hier uit? Die pad het my gebring meneer. Ek glo ek sal dalk hier bietjie brood en water kry.

My Pa se hy skat die man seker so 70+ jaar oud, maar met 'n oop gesig en vriendelik ten spyte van die feit dat hy duidelik baie swaar kry.

Hulle het toe vir hom 'n bord kos gegee en my pa het hom daarna op George op die bus gesit PE toe. Hy se die man kon dit nie glo nie en die trane het geloop toe hy dankie se.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #3 on: October 10, 2009, 10:33:31 AM »

nice TR se pa! ons kort nog mense soos hy!
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: