Pages: 1 [2] 3 4 5   Go Down
Print
Author Topic: Show us pictures of yourself around the age twenties and under!!  (Read 19878 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #20 on: September 22, 2009, 01:33:27 PM »

Surf ???
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #21 on: September 22, 2009, 01:35:50 PM »

Sjoe Oppie jy lyk 14 op daai foto. Was jy ook vir twee jaar in die armie?
Logged

AKA Rowwerot
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #22 on: September 22, 2009, 01:36:05 PM »

Groenpung stadion ?

Ah - goeie ou Co-ed.

Brackenfell, Eben Donges en De Kuilen


Is dit Kilroy daai ?

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #23 on: September 22, 2009, 01:37:06 PM »


Is dit Kilroy daai ?


Ja.............dis Kilroy.  Big Grin Big Grin Big Grin




Groenpung stadion ?

Ah - goeie ou Co-ed.

Brackenfell, Eben Donges en De Kuilen

Ja dit is die ou Groenpunt stadion............en ja dit was die co-ed.
Logged

R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #24 on: September 22, 2009, 01:38:26 PM »

Wat het julle gedoen daar by die stadion?  Scratch  Co-ed?
Logged

AKA Rowwerot
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #25 on: September 22, 2009, 01:39:30 PM »

Wat het julle gedoen daar by die stadion?  Scratch

Interskole atletiek byeenkoms.

Ek neem aan daai was die cheerleaders...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #26 on: September 22, 2009, 01:41:32 PM »

Sjoe Oppie jy lyk 14 op daai foto. Was jy ook vir twee jaar in die armie?

Ja ............1986 en 1987.

Toe daardie foto geneem was het ek 55kg geweeg en my "full kit" wat ek aan het op die
foto het 27 kg geweeg!!!  Eek!  

Ek het dit oorleef.  innocent
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #27 on: September 22, 2009, 02:28:10 PM »

Ons was niks meer as kinders toe ons army toe is nie.

Daai tyd was ons braaf maar ek kan my net indink hoe 'n ouer gevoel het wie se bogkind moes gaan skiet op die grens.

Alles onnodig.


Oppie was daai net roetemars? Ek sien nie tyres en pale nie Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #28 on: September 22, 2009, 02:32:36 PM »

Ek was by Tempie in Bleomfontein in die armie. 17 jaar oud toe ek opgeroep was. Was n Vleisbom. Een Valskerm Batteljon. 
Logged

AKA Rowwerot
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #29 on: September 22, 2009, 02:40:24 PM »

Oppie was daai net roetemars? Ek sien nie tyres en pale nie Big Grin

Dit was infantarie opleiding...........ons het vuur en bewegings begin doen toe een
samajoor wat rondry op 'n motorfiets, so reg langs ons in 'n gat in gery het en
sy moer koud geval het............toe staak hulle opleiding terwyl die dokters hom
daar behandel en toe wegvat..............toe sit ons maar rond in die son vir die hele
namiddag.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #30 on: September 22, 2009, 02:41:57 PM »

Vuur en Beweging Smile

ALFA!!!!

BRAVO!!!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Sakkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 117



« Reply #31 on: September 22, 2009, 05:45:06 PM »

OK ek het die army vrygespring - ek MOES gaan studeer jy sien!

Ek (links) en my studente kamer maat - Ons is nou nog beste buddies!   A1
Ek skat ek was so 19/20 in die photo-  en brandsiek sou ek se !!!
Logged

Dust Happens
EtienneNXR
Guest
« Reply #32 on: September 22, 2009, 05:48:34 PM »

Bhaaaaaaahahahaaah Rovrat! Ek like die Mozart look!
Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #33 on: September 22, 2009, 07:03:32 PM »

Bhaaaaaaahahahaaah Rovrat! Ek like die Mozart look!

Kaark man. Dis geen Mozart look nie. Surfer my broe!  Head Bang  Ek was by n troue. Ek moes my hare gekam het ok!!!   Evil
Logged

AKA Rowwerot
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #34 on: September 22, 2009, 07:45:43 PM »

Ek was by Tempie in Bleomfontein in die armie. Was n Vleisbom. Een Valskerm Batteljon. 

+1

Mooiloop
Logged

RTFM!!!
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #35 on: September 22, 2009, 08:58:51 PM »


I didn't have a lot of hair then.
Logged
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #36 on: September 23, 2009, 10:10:04 AM »

ek en twee vriendinne na ons seniorbal..... ons was 17 daar.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #37 on: September 23, 2009, 10:14:18 AM »

En watter een is jy? Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #38 on: September 23, 2009, 10:14:48 AM »

En watter een is jy? Big Grin

in die middel.
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #39 on: September 23, 2009, 10:30:06 AM »


Ek het jou herken.............so jy het darem nie veel verander nie.  Big Grin
Logged

Pages: 1 [2] 3 4 5   Go Up
Print
Jump to: