Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Down
Print
Author Topic: Show us pictures of yourself around the age twenties and under!!  (Read 19876 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #60 on: September 25, 2009, 07:15:56 PM »

Hier is die enigste fotos van myself uit daardie tyd.   Wink

Die troue was toe ek 25 was ..



Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #61 on: September 25, 2009, 09:01:46 PM »

hiers fotos wat ek gescan het, nie baie dudleik gekom nie maar gee seker darm idee

1 ek (ligtekop) en my broer seker 1962 of 63 se koers 4 jr oud



2 ek en my suster 1974 en 16 jr oud



trou tyd 1984 op 25



trou weer? 1986 op 27





« Last Edit: September 25, 2009, 09:12:35 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #62 on: September 25, 2009, 11:35:47 PM »

As ek die foto's so kyk van die troues dan is daar een ding wat ek vir seker kan se. En glo my ek was al baie plekke in die wêreld. SA het die mooiste girls in die wêreld!!!  A1 Big Grin Big Grin Big Grin Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #63 on: September 26, 2009, 03:23:54 AM »

As ek die foto's so kyk van die troues dan is daar een ding wat ek vir seker kan se. En glo my ek was al baie plekke in die wêreld. SA het die mooiste girls in die wêreld!!!  A1 Big Grin Big Grin Big Grin Big Grin


met daardie stelling stem ek saam
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #64 on: September 26, 2009, 06:41:20 AM »

Wahaha! Ek sien nou eers Prins was ook n vleisbom. Het jy nog van jou uniform? Vlerkies en goed soos ons altyd gesê het. Ek het iewers in n boks nog so paar goed maar meeste is deur blerrie rotte gevreet.  Sad
Logged

AKA Rowwerot
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #65 on: September 26, 2009, 08:24:07 AM »

Vlerkies is nou speelgoed vir my seun.  Hy is mal daaroor.  Ek het nog my beret, en bruin lap vlerkies.  Univorms alles weggegee.

Ek was Charlie kompanie 84-85.  Wanneer was jy daar?
Logged

RTFM!!!
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #66 on: September 26, 2009, 08:28:15 AM »

Vlerkies is nou speelgoed vir my seun.  Hy is mal daaroor.  Ek het nog my beret, en bruin lap vlerkies.  Univorms alles weggegee.

Ek was Charlie kompanie 84-85.  Wanneer was jy daar?

Net na jou. Skool klaar in 86 toe 87-88 daar. Snorre is al ou wat nog duidelik in my geheue is!!!! Ek was in Foxtrot. Ons barracks was net langs die ou springkas. Ons het gewoontlik PT daar gedoen.  A1


Edit: Ek sal bietjie by my ma gaan soek. Mag dalk n foto hê van my army dae!  Big Grin
« Last Edit: September 26, 2009, 08:33:21 AM by RovRat » Logged

AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #67 on: November 04, 2011, 06:07:09 PM »

Ek dink die nuwe lede moet bietjie hulle fotos byvoeg!

Ping Ponytail!!! Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #68 on: November 04, 2011, 11:34:54 PM »

around the age twenties?  dis dan huidige fotos vir my  Smile    eks eers vlg jaar uit die 20s uit.  Evil
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #69 on: November 05, 2011, 07:02:00 AM »

Gooi 'n skool foto!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #70 on: November 05, 2011, 09:50:02 AM »

sal moet gaan soek.    A1
Logged

Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #71 on: November 15, 2011, 09:30:44 AM »

Ek en die aanhangsel op ouderdom 20  innocent
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #72 on: November 15, 2011, 12:15:02 PM »

'n Kombi, bier, dit spel Rebel all over  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #73 on: November 15, 2011, 12:19:43 PM »

Ek en die aanhangsel op ouderdom 20  innocent

Opie lyk of jy kon deel wees van die OMD band. Evil

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #74 on: November 15, 2011, 12:33:51 PM »

Norma lyk nog net die selfde. Cool

Oppie - daai broek - WTF?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #75 on: November 15, 2011, 02:38:01 PM »

'n Kombi, bier, dit spel Rebel all over  Smile

 innocent
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #76 on: November 15, 2011, 03:12:44 PM »

Eish, ek reken haar ouers het seker bang geraak as jy daar aankom met daai vroetelbus Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #77 on: November 15, 2011, 03:21:13 PM »

Eish, ek reken haar ouers het seker bang geraak as jy daar aankom met daai vroetelbus Smile

Haar pa "approve" nog steeds nie  Uhm
Logged

Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #78 on: November 15, 2011, 05:46:55 PM »

Daai gordyntjies het darem seker handig te pas gekom  Evil
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #79 on: November 15, 2011, 05:51:34 PM »


Haar pa "approve" nog steeds nie  Uhm


Oor die broek? Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Up
Print
Jump to: