Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 7   Go Down
Print
Author Topic: Sonsondergang  (Read 33981 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #40 on: April 10, 2010, 06:48:36 PM »

Julle sonsondergange is mooi...laat `n mens verlang na die see....
 Smile
 Smile
Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #41 on: May 09, 2010, 12:14:37 PM »

Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #42 on: May 09, 2010, 03:52:16 PM »

Is dit sterretjies? Dis verskriklik mooi...
Clap
Clap
Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #43 on: May 18, 2010, 12:53:29 PM »

Yip...dis sterretjies !

Gisteraand...sommer in die tuin gestaan met die wye wyehoek.

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #44 on: May 18, 2010, 08:48:38 PM »

Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #45 on: May 23, 2010, 03:47:51 PM »

Vrydagmiddag op pad huistoe, niks vreeslik besonders nie maar om dit sommer op pad huistoe na werk te kan sien is nie te sleg nie.







Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #46 on: May 25, 2010, 03:46:55 PM »

Nog 'n sononder...in die straat gestaan..

Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #47 on: May 25, 2010, 03:58:34 PM »

Julle ouens mag maar..................hier is omtrent 'n paar trefferfoto's  A1
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #48 on: May 25, 2010, 09:51:40 PM »

pragtig JJ
dankie vir wys
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #49 on: May 31, 2010, 09:16:35 AM »

Gisteroggend vroeg...die temperatuur was 5 grade met 'n yskoue landwindjie. Ek het behoorlik koud gekry om 'n paar foto's te neem.

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #50 on: May 31, 2010, 07:34:33 PM »

Lieflike aand in Hermanus - glad nie koud nie

Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #51 on: May 31, 2010, 08:08:08 PM »

Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #52 on: June 01, 2010, 07:13:32 PM »

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #53 on: June 01, 2010, 07:18:06 PM »

JJ watse effek het jy gebruik op die laaste een? Baie mooi.

Ek is mal oor daai 2de laaste een! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #54 on: June 02, 2010, 08:23:50 AM »

Sodra jy die foto so manipuleer soos hierbo beteken die foto eintlik niks nie behalwe dat dit anders lyk. Ek gebruik die "fill" tool om die kleur te manipuleer maar beskou dit sommer as 'n spelery...dit vermink eintlik die foto.

Ek gebruik egter verskillende filters om verskeie effekte asook om die gewenste spoed te verkry. Photoshop verstellings word dus beperk tot die minimum en die kwaliteit van die foto is soveel hoër. Die ander foto's op hierdie draad is voorbeelde hiervan. Hierdie tipe foto's word altyd met my manfrotto 3 poot en met remote control geneem om skerpte te verseker. Ek print (A4 en groter) natuurlik al my beste foto's want die beste HD PC skerm kan nie naastenby die detail van goeie foto's weergee nie. Veral as jy 'n 21 mega pixel full frame kamera met Canon L lense gebruik. Die genot wat so 'n gedrukte foto verskaf is fantasties veral as die publiek ooee en aaah daaroor en bereid is om daarvoor te betaal.
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #55 on: June 03, 2010, 09:12:20 PM »

Sonop vanoggend

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #56 on: June 03, 2010, 09:21:24 PM »

Karoo Trip 2008

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #57 on: June 18, 2010, 05:52:27 PM »

Vanaand - heerlike aand - koel en soepel

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #58 on: June 19, 2010, 07:35:22 PM »

Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #59 on: June 19, 2010, 08:44:37 PM »

Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Pages: 1 2 [3] 4 5 ... 7   Go Up
Print
Jump to: