Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7   Go Down
Print
Author Topic: Sonsondergang  (Read 33921 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #60 on: June 19, 2010, 08:47:11 PM »

Wat is daai regs van die son?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #61 on: June 19, 2010, 08:52:52 PM »

Sover ek weet is dit een van BP se exploration skepe wat hier le, dit is op pad Angola toe (dit is wat ek hoor).

Wil dit met die groot kamera en driepoot in die aand gaan afneem nog, dit het meer ligte aan as 'n groterige dorp.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #62 on: June 19, 2010, 10:03:38 PM »

Dankie vir al die wallpapers!
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #63 on: June 23, 2010, 02:15:33 PM »

Laasweek se sonsondergange in die jagveld.

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #64 on: June 23, 2010, 04:16:45 PM »

Goeie ouers JJ! Eek!

Dis fantastiese fotos! Verkoop jy dit?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder

Offline Offline

Posts: 4394

I come in pieces

WWW
« Reply #65 on: June 23, 2010, 04:37:36 PM »

Ek skat so  Wink

http://www.facebook.com/pages/HanZZwiegers-Photography/114747481898087
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #66 on: June 23, 2010, 04:46:24 PM »

LOL!

Ek onthou toe ek my eerste "duurder" kamera gekoop het (wel, dit was toe vir my duur) het ek kort daarna op 'n WEG saamtrek met smaak vertel hoe grênd kamera ek nou het. Ek was baie trots! Daai tyd het ek niks geweet van digitaal, SLR en al sulke goete nie, ek het net geweet my kamera neem smart fotos sommer op auto. Cheesy J.J. was ook daai dag daar. Hy het geluister en selfs na die kamera gekyk as ek reg onthou. Hy het later sy SLR op sy tripod op gestel en ons almal af geneem. Hy was te ordentlik om vir my te vertel dat ek eintlik maar 'n entry level (in vergelyking) het. Cheesy

White Stripes en Merrycan was ook daar. Ek onthou dat Merrycan se kamera ook toe BAIE meer knoppies as myne gehad het Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #67 on: June 28, 2010, 05:09:44 PM »

TR, nou laat voel jy my sleg...ek het dit nooit so bedoel nie... Big Grin

Ek onthou daai dag nog goed...

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #68 on: June 28, 2010, 05:35:57 PM »

Nee ek het nie aanstoot geneem (of eers agtergekom) nie, jy was baie beleefd. Ek net nou die dag skielik daaraan gedink en toe sommer kliphard vir myself gelag. Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2711

« Reply #69 on: June 28, 2010, 06:11:36 PM »

Ek neem maar beskeie kiekeis teen die boffins - en deel dit graag met die wat wil kyk - dis elke aand anders besonders
Mens moet eintlik die gevoel wat daar heers, ook kan post - dis wonderlik

Logged
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #70 on: July 02, 2010, 09:11:27 AM »

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #71 on: July 02, 2010, 09:15:17 AM »

J.J. hierdie laaste foto, jy gebruik seker spesiale lense en filters en goed? Want daar is geen manier dat 'n mik en druk so foto kan neem nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 3433

Mehtuselah.

« Reply #72 on: July 02, 2010, 09:23:43 AM »

Besonderse mooi foto's.  A1 A1 A1
Logged

AKA Rowwerot
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #73 on: July 02, 2010, 10:07:01 AM »

O ja...filters is baie handig alhoewel die meeste fotograwe hoog en laag sal sweer dat hulle nie een filter besit nie. Hierdie foto's is by Sedgfield en Knysna omgewing geneem.

Logged
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #74 on: July 07, 2010, 08:53:48 AM »

Logged
Smidty
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #75 on: July 09, 2010, 09:51:10 AM »

Baie mooi, nogal gedink daai een lyk soos Gericke punt. Baie lekker snorkel spot.
Logged

All things are difficult before they are easy
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #76 on: July 10, 2010, 08:26:56 PM »

J.J jy moet bietjie jou fotos stuur na webshots.com
Dis kwaliteit en nog nooit sulke sons ondergang fotos gesien nie
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
J.J.
Full Member

Offline Offline

Posts: 341

« Reply #77 on: July 21, 2010, 10:25:15 AM »

Ons was weer vir 'n paar dae op die Drakensberg uit. Ek lek nog my wonde...bedoelende dat die ou lyf nog sy styfgeit moet afskud. 27 kilometer gestap en 700 meter geklim. Dit klink miskien nie te erg nie maar as jy jou 18 kg. rugsak bysit dan raak dit 'n perd van 'n ander kleur. Dit word gedoen om die mooiste van mooiste natuur tonele te sien en sommer baie ander dinge ook. Ons het by Boesmansnek uitgeklim...ek sal later die storie vertel.

Hier is een van die redes hoekom ek my lyf so straf en temperature van ver onder vriespunt "vat". Dis so koud dat ek my kamera onder my baadjie teen my lyf dra want ek is bang dat dit beskadig kan word deur die lae temperature. Alles ys.

Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6677

« Reply #78 on: July 25, 2010, 09:29:23 PM »

Taken at Milnerton Beach.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
eikeboom
Full Member

Offline Offline

Posts: 326

« Reply #79 on: August 16, 2010, 05:32:39 PM »

Sondagaand by Gordonsbaai, met my mik-en-druk:

en

Watter een is "beter" in terme van komposisie ens?
Logged
Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7   Go Up
Print
Jump to: