Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Neem aan.....  (Read 2098 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« on: March 09, 2008, 06:26:37 PM »

Die juffrou het die vorige middag die graad eentjies gestuur om n sin te
gaan maak met die woorde" ek neem aan"

Hulle kom toe in die klas in en juffrou begin toe met die les.

Sannie is eerste aan die beurt: " my ma neem haar beurs en motorsleutels
en ek neem aan sy gaan ry"

"mooi sannie" se juffrou " en jy pietie?"

"my pa haal die tuinslang uit en ek neem aan hy gaan tuin nat maak"

"pragtig Pietie"

Voor aan in die klas probeer klein marai matubela haarself so klein as
moontlik maak maar tog sien juffrou haar raak

"toe Maria wat is jou sin"

Maria sug hard en se " my ma vat die koerant en stap veld toe en ek neem
aan sy gaan kaark want sy kan nie lees nie"
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #1 on: March 09, 2008, 10:36:36 PM »

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: