Pages: 1 ... 314 315 [316] 317 318 ... 321   Go Down
Print
Author Topic: Nag se, more se. . .  (Read 907476 times)
0 Members and 5 Guests are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6300 on: November 14, 2013, 09:15:51 AM »

More more mense van die malhuis.  Suidooster
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6301 on: November 15, 2013, 06:54:25 AM »

More, more
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #6302 on: November 15, 2013, 08:15:41 AM »

Môre.................die mense praat nou weer oor die groot reen wat vanaf laatmiddag tot 24 uur daarna deur
die Wes-Kaap gaan woed.
Ek raak sommer bang vir die potensieele skade wat gaan versekeringseise word en Maandag baie werk
gaan wees vir my.
Logged

Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #6303 on: November 15, 2013, 08:34:56 AM »

More
DVDV

Hopenlik kry ons dan ook so oor 'n week lekker reen.
Sterkte Oppie, time to earn the big bucks!!  Evil
Logged

RTFM!!!
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6304 on: November 15, 2013, 01:32:42 PM »

Môre.................die mense praat nou weer oor die groot reen wat vanaf laatmiddag tot 24 uur daarna deur
die Wes-Kaap gaan woed.
Ek raak sommer bang vir die potensieele skade wat gaan versekeringseise word en Maandag baie werk
gaan wees vir my.

Oppie ek sal my voertuie binne hou  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6305 on: November 27, 2013, 05:56:12 PM »

Mirrag

Sit in die Oos Kaap. Was vandag in Grahamstad en slaap gister aand en vanaand in PE.

Vanoggend by breakfast toe lyk so ou of twee vir my half bekend. Later toe nog in kom sal ek mos nou agterkom dis die Protea krieket span. Sien toe later in die koerant hulle speel vandag hier.

Hulle beter wen ek eet nie ontbyt saam met 'n klomp losers nie. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6306 on: November 28, 2013, 02:35:14 AM »

more! blykbaar het jy ontbyt saam met losers gehad.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6307 on: November 28, 2013, 10:38:22 AM »

Hulle was vanoggend te skaam om te kom eet.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6308 on: November 29, 2013, 07:30:30 AM »

Goeie more. Dis amper vakansie tyd en kersfees en my seuns se verjaarsdae en ontspanningstyd........
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6309 on: November 29, 2013, 07:39:40 AM »

More!

Wanneer begin jou vakansie?

Myne begin 9 Desember. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6310 on: November 29, 2013, 08:55:34 AM »

Eers die 20ste

Sommige van ons het 'n regte werk  tease

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #6311 on: November 29, 2013, 10:49:57 AM »

Gelukke mense.  Ek kry nie verlof die jaar nie.  Ek is op kursus tot einde Januarie 2014  Sad
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #6312 on: November 29, 2013, 05:00:45 PM »

Fourie

Ek kan nie lees wat jy skryf nie.  Ek dink die skrif is gekamoefleer ....  Ha Ha
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6313 on: November 29, 2013, 06:02:18 PM »

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha

Dis BB font. Wink

Ek het 5 weke vakansie soos 'n skool laaitie.

Ek gaan na 5 dae nie meer weet wat om te doen nie.

Daar is darem 'n bike trip die laaste week.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6314 on: December 01, 2013, 05:37:37 PM »

Mirrag mense.

Ek gaan offline wees tot Donderdag.

Gaan bietjie Suid Wes toe. Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #6315 on: December 01, 2013, 07:59:02 PM »

Geniet dit en veilig wees
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6316 on: December 06, 2013, 06:18:42 AM »

More!

Wanneer begin jou vakansie?

Myne begin 9 Desember. Cool

hang af wat met vakansie bedoel word. ek het gewoonlik 52 vakansies elke jaar, van vrydag aand tot maandag oggend en dan so af en toe dalk 'n wegbreek van so 3 dae tot 3 weke  tussenin as die tyd en geld dit toelaat. Die tyd van die jaar is dit nie juis vir weggaan nie, die wingerd wil soos babatjies opgepas wees terwyl ons die druiwe groot maak.
DIe van julle wat wel gaan vakansie: geniet dt vir my part ook en kom veilig tuis. moenie onnodige skandes maak nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #6317 on: December 06, 2013, 09:15:21 AM »

I am back! Smile

Wow wat n fantasiese land. Ek het dit so gemis.

Baie gebeur, baie om te vertel. Sal nog fotos gooi. Maar tussen nou en die 9de het ek twee interviews in Kaapstad, 'n radio program, 'n funksie in Stellenbosch en 8 artikels om te skryf. Shoe!

En dan is dit vakansie. glasses
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #6318 on: December 08, 2013, 12:50:45 PM »

We are supposed to shut down next Friday, but after buying up the assets of a liquidated company, we need to have them out the building by the 20th. should take four days so might start monday.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6319 on: December 19, 2013, 08:18:25 AM »

More, more

Goeie ouers maar dis nat hier in Gauteng.

Ek het woensdag oggend 40mm en vanoggend 55mm uit die reen meter gegooi.

Die erdwurms kom le al bo op die gras om asem te skep............

Nog net vandag en more dan kan ek ook so bietjie gaan rus

Gaan groot............
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 ... 314 315 [316] 317 318 ... 321   Go Up
Print
Jump to: