Pages: 1 ... 318 319 [320] 321   Go Down
Print
Author Topic: Nag se, more se. . .  (Read 824647 times)
0 Members and 5 Guests are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #6380 on: September 20, 2014, 12:16:20 PM »

Lekker, lekker.  Howzit that side of the coast ?
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6381 on: September 20, 2014, 12:56:46 PM »

Middag, ons gaan nou braai, heerlike dag in die Kaap.

Motorfiets is gewas, lugfilter skoongemaak en geolie, driveway is gevee, nou gaan ek eers bietjie terugsit.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6382 on: September 21, 2014, 09:56:05 PM »

Dit was 'n heerlike naweek die kant ook. Gebraai, bike gery, al die lekker dinge.

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6383 on: October 03, 2014, 07:14:14 AM »

More more

So besig ek vat nie grond nie.

Maar nou nou pak ek die bike en kies koers Klein Karoo toe. Ride
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6384 on: October 08, 2014, 10:22:50 AM »

More more. Dit reen so saggies in George en ek sit vir 'n slag rustig voor die kaggel.

Bietjie eie tyd tot middag ete.

Vanmiddag vlieg ek Kaap toe, dan 'n rustige rit Rooi Els pad langs die see en neem bietjie 'n kar af en vanaand braai ek by Oppie in Hermanus. Cool

More Brunch by die Raddison Blu in Kaapstad, dan terug Tuinroete toe en Vrydag en Saterdag is dit Oudtshoorn toe vir die WP / Boland / SWD All Styles Karate champs.

Sondag moet ek 'n kar afneem, Maandag is saktyd by die koerant en Dinsdag ry ek Kaap toe en terug om karre te ruil. So donner my lewe aan teen een helse spoed. 'n Paar ledige uurtjies soos die is min deesdae. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3324



« Reply #6385 on: October 08, 2014, 11:50:01 AM »

Ledigheid is die duiwel se oorkussing ...  Evil

Ja-nee, die lewe hol weg met ons.  Geniet die tye wat jy dit rustiger kan vat.

Het daar toe niks gebeur op die loopbane front nie??

Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6386 on: October 08, 2014, 11:53:11 AM »

Loopbaan loop mooi. Cool

17 Koereante, 3 Tydskrifte en 2 radio programme.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #6387 on: October 08, 2014, 12:09:54 PM »

Mnr Celebrity Tr  Cool
Geniet dit, eks bly dit gaan goed 
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3324



« Reply #6388 on: October 08, 2014, 01:03:16 PM »

TR, op 'n stadium het jy ge-fluister oor iets by 'n nasionale tydskrif???
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6389 on: October 08, 2014, 01:27:16 PM »

Prins op die stadium sal ek moet trek om by 'n nasionale tydskrif te werk en dis nie moontlik vir die volgende 4 en 'n half jaar nie. Ek skryf wel vir tydskrifte.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3324



« Reply #6390 on: October 08, 2014, 03:36:52 PM »

Ek kry nogal baie kritiek wanneer ek sê dat ons ons lewe op "hold" geplaas het tot die kinders uit die huis is.  Met al hul dinge by die skool, sport, kultuur en ook hul sosiale lewe, bly daar maar min tyd vir wat ek sou wou doen.
Dit is egter my keuse, en is baie tevrede om dit te doen.  Oor so paar jaar is my eie dinge weer prioriteit.

Van my vriende kies om dit nie so te doen nie, en hul kinders mis nogal al die dinge by die skool: inter hoër, rugby dae, sokkies ens.
Ek reken egter dat ek self die dinge baie op skool geniet het, en dat ek graag my kinders ook daai voorreg wil gun.

Wanneer jou kinders uit die huis is, is dit egter 'n heeltemal ander argument of jy dalk Slaapstad, of meer waarskynlik Gauteng toe sal WIL trek.  Dit is dan wanneer jy gaan moet kies tussen lewensstyl (kwaliteit) en geld....
« Last Edit: October 08, 2014, 03:38:44 PM by Prins » Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6391 on: October 10, 2014, 07:36:25 AM »

Ja die lewe op "hold" ding vang my nou nogal. Nie dat ek omgee om dinge vir my kinders te doen nie, ek like dit, maar ek HAAT dat ons nou in die dorp bly.

In Glentana was dit rustig en ek het rus gekry. VV en die kids het vroeg dorp toe gery en laat terug gekom en as ek by die huis was was dit net ek, die uitsig en die klank van die see. Nou bly ons in die dorp, in die middel van die dorp, en VV se kantoor is by die huis. Van vroeg is daar aksie en beweging en hier kom die HELE TYD mense aan. Kliente / Konsultante / Kinders / Kinders se vriende / ons vriende / bergies en bedelaars / whatever. Selfs al is ek alleen hier lui die klokkie by die hek elke faarken vyf minute. Jy het NOOIT 'n rustige oomblik vir jouself nie. As ek moet skryf moet ek konsentreer en nou word my aandag gebreek elke 5 minute. Ek ry al Burger se kantore toe net om 'n breek te vat / bietjie se skryf en weg te kom van die huis af. Ek sien uit na die 1000km dae wat ek Kaap toe ry en niemand kan my pla nie.

Die probleem is ons is nou "accessible". Dis maklik vir iemand om vinnig te kom draai en ons het baie vriende. My pa het ook nou afgetree en hy het ook nou baie tyd. Ek gee natuurlik nie om as my pa of 'n vriend hier aan kom nie, dis ook nie asof een spesifieke mens kort kort hier aan kom nie. Maar ek sal byvoorbeeld besluit om 'n artikel te skryf en dan kom iemand hier aan. Dan gesels ons vinnig en ek se nee wag ek moet skryf. Daai ou is nie 5 min weg nie dan stop hier 'n bike. Nou moet ek weer stop. 10 min later is hy weg dan begin ek. 5 min in die skrywery in lui die klokkie weer. 'n FKN bergie! Jaag die donner weg en begin weer dan kom se my pa gou hallo. Of 'n konsultant kom gee iets af. Of 'n courier. Of die kids se pelle kom hier aan. So donner dit aan.

Ek twyfel of ek ooit in stad sal wil bly. En ek het my hele lewe nog leefstyl bo geld gekies.

Ek moet nog net deur die 4 en 'n bietjie jaar worstel dan trek ons hier uit. Dis 'n lekker huis by 'n praktiese adres maar faark dit.

Vier jaar van nou trek ons Mosselbaai toe. Ons beleggings makelary het behoorlik getake-off en meeste kliente is in Mosselbaai. Dan kan ek weer rustig sit en uitkyk oor die see. Ons kan op die stadium leef sonder die joernalistiek inkomste, seker veel meer so oor 4 jaar. Daai tyd sit ek rustig, ry nuwe karre en worry nie oor tydskrifte in die stad nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #6392 on: October 10, 2014, 09:43:38 AM »

Dis seker maar die vloek/risiko wat mens loop as jy kantoor het of werk by die huis.

Jou teorie maak baie sin. Vir ons was die skuif vanaf die Kaap af Onrusrivier toe presies die teenoorgestelde.......

Het ook al altyd daardie mense gehad wat ingeval het en deurklokkie wat heeltyd gelui het met
bedelaars en op die dae wat vullisverwydering plaasgevind het, moes mens baklei met bergies
wat in die dromme krap en dan dit vuil mors en dan stink dit terwyl dit in die son staan ens....

In Onrusrivier is al die die irritasies doodeenvoudig net weg.
Die stilte is salig.
Nogal weird dat bloot toevallig het my fokus en produktiwiteit ook die laaste jaar geweldig
verbeter het...............so dit speel beslis 'n rol.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6393 on: July 20, 2017, 08:18:20 AM »

More more mense van die malhuis!  Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #6394 on: July 20, 2017, 08:58:42 AM »

More more mense van die malhuis!  Smile

Goeie genugtig !!!   Grote griet........ innocent
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6395 on: March 26, 2018, 10:12:59 AM »

More more manne en maninne!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6396 on: March 26, 2018, 10:13:57 AM »

Dit was 'n heerlike naweek die kant ook. Gebraai, bike gery, al die lekker dinge.



Ek is 'n baie gelukkige man! Ons trek terug see toe! Ons nuwe huis is so net om die draai van waar die foto geneem is!  Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3324



« Reply #6397 on: March 28, 2018, 02:24:56 PM »

Lekker man.  Ek hoop julle is gelukkig in die nuwe huis
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26544


Die Bergie...


WWW
« Reply #6398 on: March 28, 2018, 03:41:41 PM »

O vir seker! Wou nog altyd terug trek see toe. Kan eerlik waar nie wag nie.  Big Grin

Hoe gaan dit daar in Nelspruit? En sien jy darem nog vir NK en Umdani?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3324



« Reply #6399 on: April 01, 2018, 08:07:21 AM »

Die Laeveld is 'n wonderlike plek.
Ek loop so af en toe vir NK en Umdani raak, gewoonlik by Komatipoort se golfklub.  Hulle eet graag daar, en ek speel graag golf.
Julle moet 'n slag kom kuier, jy sal nie glo hoe lekker mens in NK se gastehuise bly nie...
Logged

RTFM!!!
Pages: 1 ... 318 319 [320] 321   Go Up
Print
Jump to: