Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Oproepinstruksies: Dive the Atlantic  (Read 10223 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« on: October 23, 2009, 03:42:20 PM »

OK, kom ons kyk hoeveel belangstelling daar is en of ek FC kan ompraat om te PA...

Sover

RovRat
WhiteStripes
Merrycan
Kola

Ek het genoeg silinders, regulators, masks, weightbelts vir ten minste 4 mense en kan by die klub nog kry.
Wetsuits is 'n persoonlike ding.

Ons kan 'n naweek daarvan maak en die Saterdag 'n shore entry by Oudekraal doen en mekaar leer ken, dan kan ons kyk vir 'n charter vir die Sondag
Ek weet nie, is oop vir voorstelle en datums.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #1 on: October 23, 2009, 03:45:11 PM »

oh oh, kan ek saam kom asb!! ek duik nie, maar ek kan mos in my 'make-believe' wereldjie in die rots-poele sit met vlerkies aan!!  Smile
Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #2 on: October 23, 2009, 03:47:14 PM »

Ek behoort iewers vlerkies te kan uitkrap, of het jy jou eie?
Sal jy PA? Jy is SO goed daarmee...
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #3 on: October 23, 2009, 03:50:30 PM »

Ek behoort iewers vlerkies te kan uitkrap, of het jy jou eie?
Sal jy PA? Jy is SO goed daarmee...


nee wat, ek bring my eie!

ek sal PA, as ek weet wat ek PA.
Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #4 on: October 23, 2009, 03:55:35 PM »

Help met die reelings.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #5 on: October 23, 2009, 03:57:06 PM »

Help met die reelings.

duhh!  Smile
Logged
EtienneNXR
Guest
« Reply #6 on: October 23, 2009, 04:01:48 PM »

Ooh pick me!
Het baie ondervinding met snorkling ens. gaan gereeld uit na kaap punt, storms rivier, stilbaai ens.
Logged
Oom Foe-rie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 662



« Reply #7 on: October 23, 2009, 04:14:33 PM »

Ooh pick me!
Het baie ondervinding met snorkling ens. gaan gereeld uit na kaap punt, storms rivier, stilbaai ens.

Jou snorkel is te kort Etienne ............ daai manne duik diiiiiiiieeeeeeeeeeppppppppp  Big Grin
Logged

When you're in control, you're going too slow
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #8 on: October 23, 2009, 04:19:33 PM »

Etienne hierdie is 'n scuba trip, maar die kreefseisoen maak een van die dae oop, dan gaan haal ons hulle maar bietjie uit met die snorkels.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
EtienneNXR
Guest
« Reply #9 on: October 23, 2009, 04:21:07 PM »

Nee man...ek bedoel ek he darm bietjie water ondervinding Cheesy
Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #10 on: October 25, 2009, 10:30:38 PM »

Ek hou van die groter vis!! Hoe is die visibility daar?    Ek het n klein 16foot Ski-craft boot wat ek gebruik vir duik en kreef vang. Ons kan met hom tot daar gaan.  A1

Ek het n Drager Ray semi closed Rebreather wat ek gewoontlik gebruik vir sport duik. Maar hy is nie goed vir regtig dieper as 35 meter nie en dan is dit pushing die limits. Ek gebruik gewoonlik n 40% tot 45% suurstof mengsel. Ek kan die mengsel minder maak vir dieper duik maar soos ek se hy is nie gerate vir dieper as 35 meter nie! Soos jy sal weet suurstof raak baie giftig hoe dieper jy gaan!! Ek sal moet beter toerusting huur vir daar duik. Wat stel jy voor waar moet ek gaan? Wat moet ek kry? Ek is maar uit die duik seen deesdae. My duik dae het plek gemaak vir Remotely operated vehicles en motorfietse! 

Ek het nog n ou BC en bottle ook maar hy sal moet gehidro word en ek weet nie eers of hy dit gaan pas nie.
   
Edit: Repost in correct thread!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Logged

AKA Rowwerot
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #11 on: October 25, 2009, 10:37:52 PM »

SAS Fleur nie te great die tyd van die jaar nie maar niks is seker onmoontlik nie.
Dit is bietjie diep vir die Ray tensy jy bo-op die wrak bly.
Anders reel ek vir jou 28% op open circuit met 'n 50% of 100% deco sling om darem 'n goeie duik in te kry.

Ons kan maar volgende naweek praat want dit hang maar af van waarmee almal gemaklik is.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #12 on: October 26, 2009, 01:47:00 PM »

Eisbein! Aangesien jy so hoog kan duik van goed af. Gaan jy saam ons kom diep duik?  Evil
Logged

AKA Rowwerot
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #13 on: October 26, 2009, 01:51:14 PM »

is ek toe ge-fire??  Scratch
Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #14 on: October 26, 2009, 01:56:30 PM »

Quote
is ek toe ge-fire??

Net suspend tot na volgende naweek  Smile
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #15 on: October 26, 2009, 01:59:08 PM »

Quote
is ek toe ge-fire??

Net suspend tot na volgende naweek  Smile

oooooooh ok!
Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #16 on: October 28, 2009, 10:43:40 PM »

  Peep
Logged

AKA Rowwerot
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #17 on: October 28, 2009, 10:45:35 PM »

  innocent Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #18 on: November 03, 2009, 05:32:11 PM »

ek dink nie die manne wil gaan duik nie.  Big Grin
Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #19 on: November 03, 2009, 06:41:01 PM »

Ek is reg, kit is reg, see is hier, wag net vir Gerhard om vir my 'n datum te gee vir die eerste duik - hy het gese iewers in November.
Daarna sal ons iets dieper reel vir almal wat belangstel.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: