Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Vandag se aksie  (Read 3334 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« on: October 24, 2009, 07:35:00 PM »


Lede gaan agter die kark makers aan

Die houer wat hulle like om om te gooi in die pad en 'n paar klippe in die pad

Die selfde houer, om gegooi en inhoud aan die brand
« Last Edit: October 25, 2009, 05:09:42 PM by CK1 » Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: October 24, 2009, 07:40:21 PM »

Dis nou wanneer mense nie besef wat se verdere agterstand hulle vir hulleself maak deur infrastruktuur te beskadig nie...

1000!

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #2 on: October 24, 2009, 08:03:02 PM »

Dank Vader - daai kaark nog nie hier by ons nie

Was al in die tagtigerjare gatvol vir dit in Atteridgeville

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: October 24, 2009, 10:40:16 PM »

Aksie fotos! Skiet hulle op julle ook?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #4 on: October 24, 2009, 10:49:05 PM »

TR, soms
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Oom Foe-rie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 662



« Reply #5 on: October 25, 2009, 05:06:03 PM »

Ja .................. en wie se geld moet daai gemors regmaak en opruim .............. ek is gatvol vir daardie klomp se gemors en indien daar n pes of ramp by hulle uitbreek word daar vinnig vir donasies gevra om aan hulle behoeftes te voldoen ............... my motto is nou , faark hulle  Angry Angry
Logged

When you're in control, you're going too slow
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: October 25, 2009, 07:07:16 PM »

Dis nou wanneer mense nie besef wat se verdere agterstand hulle vir hulleself maak deur infrastruktuur te beskadig nie...

1000!



ek weet nei of hulle sal leer nie want dit kom nou al paar dekades aan, was die eerste nie 1961 nie? of vroeer?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #7 on: October 25, 2009, 07:36:13 PM »

Gister se probleme kon voorkom geword het as Johannesburg Metro net die gemeenskap se memo met probleme aanvaar het.  Die metro is bang om te hoor hoe kark hulle is.  Dit was nou al die tweede keer dat hulle weier om die memo te ontvang en 'n optog toe telaat.  Dan sit ons in die middel en moet die kark hanteer  Bang Head
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Netekke
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 221



« Reply #8 on: October 25, 2009, 11:02:57 PM »

Ek dog dan JHB is aangewys as een van die "beter" munisipaliteite Scratch

Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: