Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Die Drol.  (Read 2547 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« on: October 26, 2009, 12:42:42 PM »

Dit was vir my baie snaaks!!

DIE SPOOK DROL
Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk, is daar niks in die toilet nie

DIE SKOON DROL
Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die papier nie

DIE NAT DROL
Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit voel nogsteeds vuil, dan moet jy toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los nie

DIE SECOND-WAVE DROL
Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou knieë optrek en dan agterkom dat daar nog een oppad is

DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL
Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry

DIE BOOMSTOMP
Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel sonder om hom eers in kleiner stukkies op te breek (Dit gebeur gewoonlik wanneer jy by ander mense se huise is)

DIE FREE-FLOW-EXHAUST DROL
Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik rattle

DIE MORNING-AFTER DROL
Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste kenmerk is die briekmerke wat hy onder in die toilet los

DIE MIELIE DROL
Die tipe drol waarin die mielies wat jy geëet het soos rosyntjies in 'n muffin sit

DIE EK-WENS-EK-KON DROL
Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe

DIE RUGBREEK DROL
Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou sideways verlaat

DIE MICHAEL-SCHUMACHER DROL
Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat

DIE HANG DROL
Hierdie drol weier eenvoudig net om uit te val, al is jy klaar. Jy hoop maar net dat 'n paar skutte hom sal laat afbreek

DIE GEDOG DROL
Jy't gedog jy gaan poep, toe kaark jy in jou broek
 
Logged

AKA Rowwerot
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: October 26, 2009, 12:52:03 PM »

 Crazy Crazy
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #2 on: October 26, 2009, 12:54:39 PM »

Sies - dis nou 'n kaark storie die - tog snaaks - al met 'n paar van die voorbeelde te doen gekry Smile
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: