Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Rooiwyn  (Read 2183 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« on: March 10, 2008, 03:49:53 PM »

Natuurkind weereens dankie vir daai wyn wat julle vir ons gelos het in Bethlehem. Ek en Danie het bottel 1477 maar oopgemaak Saterdagaand. Was baie goed gewees. Clap Vertel asb bietjie weer waar die wyn vandaan kom.

Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: March 10, 2008, 04:54:15 PM »

Jong dis 'n lang storie. Hoe lyk dit dan vir my daai was nie die eerste bottel vir daai aand nie. Ek sien julle het toe reeds bietjie die kaarte op die tafel gepak. Smile
Daar is 'n ou met die naam Bennie Laubscher in die Paarl. Hy bou jaggewere op bestelling vir oorsese kliente onder die naam BW Laubscher and Associates. Ek reken hy is deesdae meer op die ball met sy kennis hiervan as Dr Lucas Potgieter. Hy was Jare terug saam met Umdani op skool en is vandag 'n klient.
Hy is 'n absolute perfeksionis en het 'n liefde vir rooiwyn. Sy geweerfabriek is op 'n klein wingerdplasie. Hy sit toe koppe bymekaar met 'n vriend wat op klein skaal goeie wyn maak by die Skuinshuis op Stellenbosch. Hulle rig toe die keldertjie in langs die geweerfabriek en maak net wyn van handuitgesoekte trosse. Ek mkan nie onthou of ons vir julle 'n bottel Mila gegee het nie. Dit is seker die beste wyn wat ons nog ooit geproe het.
As jy weer Kaap toe kom reel ek vir jou 'n wynproe. Hulle doen dit in die aand en vat net 6 gaste op 'n slag. Party
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: March 11, 2008, 08:57:32 PM »

Interesant...ja nee daai wyn is eerste klas.  Clap
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: