Pages: [1] 2 3   Go Down
Print
Author Topic: Hoekom ek nie duik nie...  (Read 20989 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: November 03, 2009, 04:58:26 PM »

Hierdie fotos is Vrydag geneem by Mosselbaai.





Daar is nog 'n ander groter haai genaamd "Oupa". Hy hou daarvan om rubber ducks om te keer... Roll Eyes
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Oom Foe-rie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 662



« Reply #1 on: November 03, 2009, 05:08:26 PM »

TR ............. hierdie haai is nie van Mosselbaai nie. Hy het verstrengel geraak in haainette aan die Natalse kus en is toe Mosselbaai toe gebring omdat een of ander navorsingspan hom daar ondersoek en wou verfilm. Die berig was in Die Burger van verlede week. Kyk op die eerste foto staan n ou met die mikrofoon van die filmspan  A1
Logged

When you're in control, you're going too slow
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #2 on: November 03, 2009, 05:09:45 PM »

Monsterhaai in dokumentêre prent
2009-10-29 09:01

Tisha Steyn, George

Foto’s van ’n reuse-withaai wat by die Punt in Mosselbaai geslag word, het die ganse Suid-Kaap die afgelope week op hol gehad.

“Die haai van sowat 4,3?m wat Vrydag in Mosselbaai gedissekteer is, het op 31 Augustus naby Zinkwasi-strand in KwaZulu-Natal in die Natalse Haairaad se nette beland,” het mnr. Dawie Zwiegelaar van die Nasionale Seereddingsinstituut se Mosselbaai-kantoor gister gesê.

Luidens ’n verklaring van mnr. Geremy Cliff, hoof van die Natalse Haairaad, is die haaiwyfie, wat swak, maar nog lewend was, van ’n merker voorsien. “Personeel van die Haairaad het haar tevergeefs probeer vrylaat, maar sy was duidelik rigtingbeduiweld en is vroeg die volgende oggend dood in die net aangetref.”

Volgens Cliff is die haai strand toe gesleep en na die Haairaad se hoofkantoor in Umhlanga geneem om as deel van die haaibeheerprogram opgesny te word vir navorsingsdoeleindes met betrekking tot voeding en voortplanting.

Op versoek van die Britse filmvervaardiger Windfall Films, wat hom toespits op die vervaardiging van dokumentêre programme, is besluit om die haai te bewaar totdat die filmspan die dissektering in Mosselbaai kon verfilm. Volgens dr. Ryan Johnson, hoof van Ocean Research in Mosselbaai, wou Windfall Films hier verfilm omdat dit mooi is.

Windfall Films is besig met die tweede reeks in hul gewilde program Inside Nature’s Giants.

Die haai is Vrydag by die Punt deur personeel van die Haairaad gedissekteer. Mnr. Enrico Gennari van Oceans Research in Mosselbaai het die geleentheid gebruik om meer te wete te kom oor die withaai se hoogs gespesialiseerde bloedsirkulasiestelsel. Die withaai is een van enkele haaispesies wie se liggaamshitte hoër gehou kan word as die water waarin hulle voorkom.

Die foto’s wat almal so op hol het, is toe geneem. “Dis nie een van ons haaie nie, ons het nie sulke klein haaitjies nie,” het Zwiegelaar gister die draak gesteek met die haai-ang
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
NISMARK
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 399


Ek is, daarom is ek NISMARK!!!


« Reply #3 on: November 03, 2009, 05:10:04 PM »

Maar die punt bly staan, ek swem ook nie saam met die vaal jaste nie!  Uhm  Eek!
Logged

aka GENERAAL
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: November 03, 2009, 05:15:08 PM »


“Dis nie een van ons haaie nie, ons het nie sulke klein haaitjies nie,”


Ek se mos!!! Eek!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Oom Foe-rie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 662



« Reply #5 on: November 04, 2009, 08:03:06 AM »

Thanx Pmdb ............ Ek het die koerant verloor, maar die berig het in my boonste verdieping vasgesteek  A1
Logged

When you're in control, you're going too slow
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #6 on: November 04, 2009, 04:20:09 PM »

Bang broeke!! Dis n kleintjie en julle is bang vir hom.  innocent Big Grin
Logged

AKA Rowwerot
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #7 on: November 04, 2009, 04:28:48 PM »

Dit is hartseer om die dier so te sien soos op daardie fotos  Sad
Ek weet sy is dood in haainette, maar ek sien nie die doel van haainette nie  :bang , sonder die haainette sal die strande in KZN ook sommer stiller wees  Big Grin

Ons swem al jare in die Kaap en Mosambiek waar daar nie nette is nie en dit is nie 'n probleem nie.

Daar is gevaarliker diere as daardie elke dag tussen ons op die paaie...
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #8 on: November 04, 2009, 09:12:10 PM »

Dit is hartseer om die dier so te sien soos op daardie fotos  Sad
Ek weet sy is dood in haainette, maar ek sien nie die doel van haainette nie  :bang , sonder die haainette sal die strande in KZN ook sommer stiller wees  Big Grin

Ons swem al jare in die Kaap en Mosambiek waar daar nie nette is nie en dit is nie 'n probleem nie.

Daar is gevaarliker diere as daardie elke dag tussen ons op die paaie...

Ditto op alles
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #9 on: November 07, 2009, 02:28:39 PM »

Always swim in a group. Ensure that you can swim faster than others in the group, problem solved.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #10 on: November 07, 2009, 08:30:12 PM »

Jy moet gelukkig net sorg dat jy vinniger is as die stadigste persoon smirk
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #11 on: November 08, 2009, 10:06:32 AM »

Jy moet gelukkig net sorg dat jy vinniger is as die stadigste persoon smirk

Jy weet natuurlik n Haai eet baie en die stadige ou is net die appetiser!!  Eek!
Logged

AKA Rowwerot
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #12 on: November 18, 2009, 08:07:09 AM »

ek het 'n haaihok duik gedoen en dit was nie juis adrenalien nie, die akwaruim se haaiduik saam met die raggies was baie lekkerder.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
spf1007
Guest
« Reply #13 on: November 20, 2009, 10:50:15 AM »

Hoeveel van die mense duik?

Logged
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #14 on: November 20, 2009, 12:29:45 PM »

Ek duik en van die ander dreig en praat daaroor  innocent

Het vanoggend 'n great duik op die Lusitania gehad (sal in volgende week video clips op youtube sit), sit nou met 'n yskoue Heinken en kyk vir die see en loer gou op die forum.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
spf1007
Guest
« Reply #15 on: November 20, 2009, 03:03:17 PM »

Wow ek het n jaar laas geduik. Mis dit nogals. Maar ek sal nou my refresher kurses moet gaan doen as ek nu weer binne kort wil gaan duik Smiley
Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #16 on: November 20, 2009, 04:49:26 PM »

Duik? Wie duik? Ek het darem al meer as 62 dae se kommersiële ure onder die water gelog.  innocent Maar soos met alles verander dinge en die tyd is nie meer daar vir baie duik nie.  Sad
Logged

AKA Rowwerot
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #17 on: November 20, 2009, 06:31:19 PM »

Kommersieel is cool maar hierdie is 'n recreational forum  Evil (of adverteer jy dalk  Wink)

Vra dan eerder wanneer is die laaste keer wat enigeen hier geduik het?

Ek is nou wel 'n beginner met duik, maar ek het darem vanoggend vir 56 minute geduik...  Big Grin
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #18 on: December 03, 2009, 06:28:40 AM »

Divers swim 11km before rescue
2009-12-02 22:25


Dries Liebenberg

Durban - Two missing divers swam for more than four hours to reach the beach, before being found about 11km from where they had been diving after an extensive search along the KwaZulu-Natal south coast.

It was at dusk on Tuesday, when Mike Fraser, 53, of Pumula at Port Shepstone and his Swiss friend, Nicolas Willemin, 44, were found shortly before 18:00 about 300m from the shore near the mouth of the Umkomaas River.

A police helicopter, two boats belonging to the National Sea Rescue Institute (NSRI) and nine boats from the Rocky Bay ski boat club at Park Rynie took part in the search and rescue effort.

When it became clear the men were missing, club members dropped what they were doing, and within an hour, nine boats were on the water to help in the search for the two divers, Tommie Taylor, chair of the Rocky Bay ski boat club said.

Chopper didn't spot duo

In the cloudy, rainy weather and with swells of 1.5m, visibility was limited to 50m at times.

Late in the afternoon, a helicopter flew straight towards the two divers, who waved their torches and neon-coloured marking buoys, but weren't spotted.

It was the crew of an inflatable boat who eventually spotted Fraser and Willemin.

According to Fraser, they decided to swim ashore at 13:20 when, after a second dive at Landers Reef, about 4.5km from the beach, they reached the surface and couldn't see their boat.

"It's something I prepare myself for psychologically before every dive, because you never know what could happen," said Fraser, who's been diving for 21 years. Willemin, whom he's known for 12 years, is a diving instructor.

More concerned about worried loved ones

According to Fraser, Kenneth Cele, who was on the boat during their dive, lost sight of their diving buoy while he was switching fuel tanks - something which takes a few minutes to complete. He searched for the men but left to look for help when the boat started running low on fuel.

Fraser thinks the underwater current carried them about 1.5km away.

The two men started swimming slowly towards the shore. Their diving suits kept them buoyant when they rested.

"I estimated we would reach the beach by sundown. We were more concerned about our friends and family who would've been fearing the worst by that stage," said Fraser.

 
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #19 on: December 13, 2009, 06:41:20 PM »

In the latest issue of Go!/WEG is an article about an underwater photographer who dives with crocs in the Okavango Delta. Loco Loco The one photo shows him  Eek! Eek! in the water with a monster croc.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1] 2 3   Go Up
Print
Jump to: