Pages: 1 2 [3]   Go Down
Print
Author Topic: Hoekom ek nie duik nie...  (Read 19049 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #40 on: February 07, 2011, 12:55:36 PM »

Vir my ja, want die tou sal breek Cheesy maar ek gaan nog steeds nie tussen haaie swem nie. Daarvoor is ek darem maar net te sappig.  Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #41 on: April 19, 2011, 09:50:22 PM »

n Skeurtandhaai van 187kg wat verlede Saterdag deur n sestienjarige skoolseun op Stilbaai gevang is, maak tans wyd opslae.

Niekie Kleinhans, n gr.11-leerder aan die Hor Landbouskool Oakdale in Riversdal en sedert 2006 n lid van die Stilbaai-hengelklub, het die haai op 9 April omstreeks 16:55 by Lappiesbaaistrand in Stilbaai gevang.

Die huidige Suid-Afrikaanse hengelrekord vir die langste skeurtandhaai (2,34m en 235kg) is in 2006 in KwaZulu-Natal opgestel, volgens die SA Kushengelvereniging. (Rekords word bereken volgens lengte en nie gewig nie.)

Die haaiwyfie het die aas omstreeks 14:20 gevat en daarna was dit omtrent n gespook tussen hengelaar en haai, het Niekie se ma, me. Elsie Kleinhans, in e-pos aan Die Burger ges.

Niekie het 2 uur en 40 minute kat en muis met die haai gespeel voordat sy uiteindelik voor sy voete op die strand gel het.

Die haai was 213cm lank en het die skaal op 187kg laat kreun. Die haai is vrygelaat nadat Niekie vir fotos met sy vangs geposeer het.

Talle nuuskieriges het om hulle saamgedrom om die ou grote van naderby te bekyk.

Volgens sy ma is dit die eerste keer dat Niekie so n groot vis gevang het.

Die haai het baie stil gel nadat Niekie haar uitgetrek het. Hy was aanvanklik te moeg om iets te s, maar n n ruk het hy uitgeroep ek wag al maande vir s n vangs, het sy vertel.

Mnr. Enrico Menezies, stasiebevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Stilbaai, het gister ges skeurtandhaaie kom algemeen aan die Stilbaaise kus voor. Die haaie bly in grotte, is vredeliewend en glad nie aggressief nie. Ons sien dikwels van hulle wanneer ons vis met pylgewere skiet.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #42 on: April 20, 2011, 05:04:21 AM »

Lekker groot een daai!  Daar is baie van hulle by Gericke punt ook, het al groottes daar gesien!
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #43 on: August 23, 2011, 02:05:26 PM »

Die man wat die 49-jarige branderplankryer, wat Dinsdagoggend in 'n haai-aanval dood is, uit die water van Lookout Beach in Plettenbergbaai gehaal het, s hulle het gewag vir iets om te gebeur.

"Ons het so baie haaie gesien, maar die branders is altyd goed en die water is vlak. Dus het ons gedink die haaie sal ons uitlos. Ons is altyd so besig om branderplank te ry dat ons nie eers daaraan dink nie," het Charles Reitz, wat die 49-jarige Tim van Heerden uit die water gehaal het, ges.

Dokters het lank gespook om Van Heerden se lewe te probeer red nadat hy Dinsdagoggend deur 'n haai by Lookout Beach aangeval is, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) vroer ges.

Die aanval het 09:11 by die Keurboomsriviermond plaasgevind, het Craig Lambinon, woordvoerder van die NSRI, ges.

Lambinon kon nie s watter tipe haai die man aangeval het nie, maar dat dit deel uitmaak van 'n ondersoek na die voorval.

Volgens ooggetuies het dit gelyk na 'n klein witdoodshaai.

Reitz het ges hy was besig om die branders te kyk toe die haai-aanval plaasvind.

"Hy was in vlak water toe die haai hom gryp. Ek het nog net in my nagmerries 'n haai-aanval beleef en het my sielkundig voorberei daarvoor, maar nks kan met die werklikheid vergelyk word nie."

"Ek het na hom geswem en hom gegryp en met behulp van Lloyd ('n vriend) op die rotse gedra. Dit was nogal moeilik omdat hy reeds swak was en niks kon doen nie," het hy ges.

"Dit het glad nie goed gelyk nie. Hy het baie bloed verloor en sy hart het twee keer gaan staan. Die haai het sy femorale slagaar geskeur."

Van Heerden is na die intensiewe sorgeenheid geneem waar hy later beswyk het.

Strandgangers is volgens wavescape  vroer vandeesmaand deur die NSRI gewaarsku oor die hor risiko wat hierdie tyd van die jaar gepaardgaan met haaie.

Die afgelope week is strandgangers ook verskeie kere by Muizenberg en Vishoek ontruim.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #44 on: December 23, 2011, 08:26:41 AM »

Johannesburg - A Kayak angler has survived to tell his own shark's tale after one took a nip out of his boat, the Herald Online reported on Thursday.

The shark came from underneath me, the same way it klaps a seal. I never saw him until it happened," Werner Coetzee, 35, told the newspaper about the encounter which took place just off Noordhoek in Port Elizabeth just before dawn on Wednesday.

Coetzee said after the great white shark emerged out of the water it knocked him and the front of his boat so hard that he was flung up into the air.

"I have a Pinnacle kayak which takes a big punch, but he knocked me and the front of the kayak about 2.5m minimum out of the water, he said.

"My kayak and all my tackle weigh 38kg and I weigh 102kg - so you can imagine."

Coetzee said when he landed back in the water, his kayak landed next to him but upside down.

"That was when I saw it was a shark. It was about four metres long. He was just a few feet away from me, biting into the front of the kayak."

We eyeballed each other and I saw him change his attention from the kayak to me."

Coetzee said he then started pulling himself onto the hull of the boat.

I lay there for about a minute, although it seemed like much longer, waiting for the next hit. But it never came.

Coetzee said the shark moved away - probably because he did not regard the fibreglass the kayak was made out of as a delicacy.

"He obviously didnt like the taste of fibreglass and that is why he moved off.

Coetzee said two of his fishing rods and his sunglasses had not been as lucky as he had - they disappeared during the attack.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #45 on: December 23, 2011, 10:14:05 AM »

En hy het nie eers geduik nie.


Die haai het toe seker ges: Oops, verkeerde kos en gedink die kos smaak sleg.

Sjoe dit moet 'n vreeslike ondervinding wees.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 2 [3]   Go Up
Print
Jump to: