Dual
|
 |
« on: November 14, 2009, 08:52:58 PM » |
|
Was vandag na die lugskou toe Lighting vliegtuig van Thunder City in noodlottige ongeluk Vlieenier dood Dit was vir my 'n verskriklike skok Dis al die vierde lugskou wat ek bywoon waar daar 'n ongeluk gebeur Was darem al by 80 tot 90 gewees Vanmiddag het die Silwer Valke die Missing Man formasie gevlieg en die dag so afgesluit Ek is vreeslik emosioneel oor sulke goed   
|
|
|
Logged
|
|
|
|
R-O-V-Rat
|
 |
« Reply #1 on: November 14, 2009, 09:00:33 PM » |
|
Dit is baie slegte nuus. Die persoon wat oorlede is was n kennis van ons. Hy laat twee seuns hier op Hermanus agter.
Dave Stock. RIP!!
|
|
|
Logged
|
AKA Rowwerot
|
|
|
eikeboom
|
 |
« Reply #2 on: November 14, 2009, 09:01:02 PM » |
|
Dis jammer. Meegevoel met die naasbestaandes.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
CK1
|
 |
« Reply #3 on: November 14, 2009, 09:04:39 PM » |
|
Ek het dit net nou gesien toe ek by Mweb in gegaan het, dit was een van die hoof opskrifte. Dit is nooit lekker om sulke dinge te lees nie
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Dual
|
 |
« Reply #4 on: November 15, 2009, 07:00:02 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
buzzlightyear
|
 |
« Reply #5 on: November 15, 2009, 09:06:51 AM » |
|
Lugskoue is lekker, ek was te lank laas by een. Jammer oor die Lightning wat geval het.
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #6 on: November 15, 2009, 07:52:31 PM » |
|
Dis my ou basis daai. Jammer om te hoor van die ongeluk. Dis regtig sleg. 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #7 on: November 16, 2009, 07:21:29 AM » |
|
Die foto geneem die vorige dag in dieselfde vliegtuig wat geval het.
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #8 on: November 16, 2009, 07:29:50 AM » |
|
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #9 on: November 16, 2009, 07:40:19 AM » |
|
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?
Blykbaar moet die cocpit eers afskiet voor die stoel aktiveer. Eersgenoemde wounie. 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #10 on: November 16, 2009, 07:43:39 AM » |
|
Snaaks dat die uitskietstoel nie diensbaar was nie. Is dit nie een van die preflight checks nie?
Blykbaar moet die cocpit eers afskiet voor die stoel aktiveer. Eersgenoemde wounie.  Ah, dis reg ja. Ons het in 1992 die hele Cheetah vloot ge-"ground" toe ons agter kom die die "charges" wat die canopy moet af skiet te swak sou wees om dit te doen. Basiese fout wat lewens kon kos. Gelukkig het ons dit agter gekom voor dit nodig was.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #11 on: November 16, 2009, 07:49:38 AM » |
|
Oomblikke voor hy neerstort
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Eisbein
|
 |
« Reply #12 on: November 16, 2009, 03:01:18 PM » |
|
Dit is baie baie jammer. 
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Eisbein
|
 |
« Reply #13 on: November 16, 2009, 03:01:45 PM » |
|
Martin - jy moes die perfekte timing gehad het vir die foto: 
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Dual
|
 |
« Reply #14 on: November 16, 2009, 04:19:04 PM » |
|
Dankie - dit was 'n mock dog attack Die Grippon vlieg draaie om die Mirage Korter draai sirkel en lyk my beter spoed ook Die ou Mirage bly egter 'n groot gunsteling vir my
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|