Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Close Call  (Read 2552 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: March 11, 2008, 05:01:28 PM »

Ek is bietjie shaken op die oomblik.

Ek en Elizia het netnou terug gekom van Wildernes van 'n klient af. Dit sous hier en die paaie is nat. Op die N2 naby die Garden Route mall was iets op die pad (diesel?) en die kar het net buite beheer begin gly. Ons het oor die pad gegly voor die aankomende verkeer in. Ek het die kop aan kop botsing sien kom. Ek het gedraai en gedraai maar niks. Die kar gly net. Letterlik meters voor die botsing grip die wiele en swaai ons terug in ons eie baan in. Amper was my kinders nou sonder ouers... kaark gevoel.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: March 11, 2008, 05:27:03 PM »

 Pray Pray Eks bly julle het dit gemaak. Sulke dinge gebeur altyd baie vinnig. Gooi maar 'n dubbel vanaand
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #2 on: March 11, 2008, 05:49:26 PM »

Pray Pray Eks bly julle het dit gemaak. Sulke dinge gebeur altyd baie vinnig. Gooi maar 'n dubbel vanaand

Ek dink hy is teen hierdie tyd al besig met die 2de dubbel  Wink
Logged

tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #3 on: March 11, 2008, 06:33:56 PM »

Heavens!  That was close.  Thankfully it turned out as just a very close call.
Logged
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #4 on: March 11, 2008, 09:46:07 PM »

Die ouens aan die ander kant vannie pad het seker gedink jy het klaar 'n paar dubbels in. Moes jy jou onderbroek weggooi?

Mens skrik omtrent jou dinges af. Gelukkig dat jy nie op jou motorfiets was nie!! Shocked
Logged
zetmaniki
Guest
« Reply #5 on: March 12, 2008, 07:57:28 AM »

sjoe dit was n close een bly jy is nog met ons  Angel Hope
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6 on: March 12, 2008, 11:58:35 AM »

Amper = bruin strepe in jou onderbroek / blou kol op 'n v$%@*& ...  Shocked

Bly om te hoor julle is ongeskonde uit die storie ... Daai diesel-op-'n-natpad is 'n dodelike kombinasie
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #7 on: March 12, 2008, 12:56:17 PM »

Glad to hear that you are ok. A few years ago when I still had the Uno, the wind near Mossgas pushed my car into the oncoming traffic too. Luckily the vehicle was far enough away and we could both stop safely. There is a sign warning you about the wind. I have been up and down that road a few times and never felt the wind. I had wondered why the sign was there. Now I know and am more careful when I see a similar sign
Fourie, as for the brown stripes, it doesn't happen. Your ring is closed so tight, nothing will escape.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
elfie
Guest
« Reply #8 on: March 12, 2008, 03:44:52 PM »

Bly julle het niks oorgekom nie. Julle beskermengel het oortyd gewerk vandag.
Deesdae is mens bly as jy sonder skrape en duike by die huis kom.
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #9 on: March 12, 2008, 05:14:31 PM »

Op 'n stadium het die aasvols hier in PTA diesel op die pad gegooi by sekere gevaarlike draaie en interseksies.  Die bliksem het dan naby staan en wag vir 'n botsing om plaas te vind.

Ek kaap nie jou draad nie, dis net ter inligting. 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #10 on: March 12, 2008, 07:18:47 PM »

Bly om te hoor jul is ok.  Die nat pad is nie 'n man se maat en nog die deisel ook daar by is 'n goeie resep vir kaark
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #11 on: March 13, 2008, 05:18:19 PM »

Dit wassie jou daggie. Bly om te hoor niks ernstig het gebeur nie. Whoa!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: