Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Riebeek Vallei Deel 1  (Read 2496 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: January 09, 2010, 06:32:07 PM »

Ek en Danie kom so baie in Riebeek dat ons nie eers meer die mooi van hierdie pragtige vallei raaksien nie. Gisteraand het ons gou vinnig oor die knik van die berg gery om ietsie te gaan eet en net weereens besef hoe pragtig dit daar is. Soveel so dat ons vanoggend weer terug is vir 'n heerlike ontbyt. Ek het gelukkig my kamera saamgeneem, want dit was voorwaar 'n pragtige oggend. Terwyl ons so sit en gesels besluit ons toe om die dorpie ordentlik te verken. Ons het op so baie plekke ontdek waarvan ons nie eers geweet het nie, dat ons daar en dan besluit het om soveel as moontlik inligting en foto's bymekaar te maak van al die nice plekke en dit hier met julle te deel. Ongelukkig het my kamera se battery gedood op my en sal ons volgende week weer hierdie ondekkingsreis van Riebeek moet voorsit.

a bit about the Valley . . .

When one of Jan van Riebeeck’s corporals, Pieter Cruythoff, summited the neck of the mountain he was to name Kasteelberg in his mentor’s honour, he would have gazed over a plain filled with wildlife, and early inhabitants.

These early peoples had resided in this ancient area for millennia – a painting above Riebeek West records the view of the wildlife for posterity.

It was only in the region of forty years since Cruythoff’s incursion before the first settlers arrived, and with it the inevitable conflict, in 1701, as the parties spread out as far as Tulbagh and Riebeek Kasteel. Some of these early pioneers were Huguenots, like Gauillame du Toit who acquired Zonquasdeurdrift and Daniel Hugot whose lands extended through the present day villages.

The prominent wine farms of Kloovenburg and Allesverloren were first established during this period, giving the Riebeek Valley a long history of viticulture.

Today the villages are surrounded by wheatfields, verdant green in winter, golden in summer. A relatively new crop is the nutritious olive, which has successfully led to an annual olive festival on the first weekend of May.

The inhabitants are descendants of all the original peoples, the early settlers and a new generation of city dwellers tired of the rat race, and immigrants from abroad. This has created a vibrant cross culture – a veritable united nations.
Visit our stimulating Valley and sample some of our enviable lifestyle!

Ons het gaan ontbyt eet by die Clumzy Carrot. Dit is in die middel van die dorp gelee, oorkant die dorps plein en langs die supermark.



Die eienaars is Rozelle en haar seun Jonathan, wat ook die chef is. Die kos is uitstekend. Hulle is van vroegdag af oop vir ontbyt en ligte middagetes en soetighede word ook deur die dag bedien.

Ek het 'n Smoke Samon, rocket en caper broodjie gehad en Danie het 'n bacon, eier en kaas broodjie gehad.









Binne is 'n kuns gallery met die mooiste kunswerk van plaaslike kunstenaar asook snuisterye.



Langs die restaurantjie is Portobello. Die behoort aan 'n baie aangename vrou wat al wyd en syd deur die wereld gereis het. Daar is allerhande oudhede wat sy op haar reise bymekaar gemaak het. Baie interessante goed ook. Wees gewaarsku : moenie te veel uitvra nie, want dan gaan jy nie gou daar wegkom nie.



Dan is daar natuurlike L'Attitude. Hulle het baie lekker pizza's gemaak, maar het onlangs verander van eienaar. Het nog nie weer daar gaan eet nie, so kan nie kommentaar lewer oor die kos nie.



Dit is die biblioteek met die berg in die agtergrond, asook Kasteelberg Restaurant wat aan Allen Barnard, die radio omroeper, behoort.



Die baie bekende Royal Hotel. Die hotel is onlangs gerestoureer en definitief 'n besoek werd.





Die bar, hotel en kerk sit reg langs mekaar.  Head Bang



Madel, van 7de Laan se huis. Ek dink amper sy het nou verkoop.



Baie van die huise grens aan die wingerd lande.



Hierdie plaas slaghuis is baie bekend. Hulle vleis is van die beste kwaliteit wat mens seker kan kry. Hulle neem bestellings en sover ek weet lewer hulle tot in die Kaap af. Oppad na Delico ry mens verby die Wynkelder.



Traveller's Rest Gastehuis en Restaurant. Die eienaars is Pam en Andre. Agter is 'n lieflike tuin met tafels en stoele om die swembad en die kos is absoluut puik. Andre is 'n Hollander wat jare lank op die olie bore gewerk het voordat hy pakket gevat het en kom aftree het in die vallei.





Nog een van die vele interessante winkeltjies op die dorp.



Biltong en snuistery winkel.



Dit is die nuuste coffee shop op die dorp. Binne is verskeie ander winkeltjies en 'n ice-cream parlour. Daar is 'n baie lekker binne hof waar mens rustig kan sit en ontspan.



En dis toe nou net hier wat my kamera nie meer sy samewerking wil gee nie.



Wat gaan volg is Die Ou Clock Shop, Het Vlock Kasteel, Kloovenburg Olywe, Bar Bar Black Sheep ens ens.


Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: January 09, 2010, 08:12:48 PM »

Nice ! Ek het gisteroggend so 07h45 - 08h00 daar deur gery.

Cool
« Last Edit: January 10, 2010, 07:15:32 AM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #2 on: January 10, 2010, 08:14:41 AM »

Met jou motorfiets?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #3 on: June 03, 2012, 07:34:45 PM »

Vanmiddag gelunch by Bar Bar Black Sheep in Riebeek Kasteel.

Watter aangename plek................mooi dekor, lekker kos, goeie diens, billik geprys.  A1 A1 A1


Die plek is taamlik weggesteek, so vra maar rond daar of kyk op hul website.

http://www.bbbs.co.za/

Logged

Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #4 on: June 05, 2012, 02:15:28 PM »

Stem saam. Die plek is tops. So ook sy "buurman "Aunti Pasti" om nie eens van die nuwe plek wat die vorige eienaars van Aunti Pasti in die gebou van die gewese L'Attitude oopgemaak het nie! Die eetplekke kan sekerlik vergelyk word met van die beste in die land. Smile
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: