Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ping Operator - Skouspel Plus  (Read 5022 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: January 26, 2010, 08:44:40 PM »

Gaan jy weer die jaar Oppie? Het jy al kaartjies?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: January 27, 2010, 01:42:47 PM »

Skouspel is coming to Cape town at the Grand arena. Sometime in March.  Scratch Scratch I think.
« Last Edit: January 27, 2010, 01:45:19 PM by Rustyb » Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #2 on: January 27, 2010, 01:53:25 PM »

Nee wat ............ons het besluit om nie te gaan nie.

Die Grand Arena by die Casino is nice, maar as mens nie baie ten minste
in die voorste helfte sit nie , dan is die uitsig maar swak.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: January 27, 2010, 02:00:38 PM »

Sal die voorste kaartjies al almal uit wees?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: January 27, 2010, 02:04:20 PM »

Ek sien Computicket is reeds toe. Al die kaartjies was waarskynlik binne ure uit. Laas jaar was daar net 2 shows in vergelyking met die 8 in Sun City.

Nou die aand het amper al die kunstenaars gese die Kaapse show is lekkerder want die Kapenaars is lewendig van die begin af.

Damn Undecided Volgende jaar.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: January 27, 2010, 02:08:42 PM »

Aha!

Daar is moonlik ekstra shows en die kaartjies daarvoor is nog nie oop nie. Die beste kaartjies kos maar R320! Big Grin Die voorste kaartjies by Sun City is hier by die R800 as ek reg onthou.

Kom julle saam? Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #6 on: January 27, 2010, 02:18:30 PM »

Ek het nog nooit een van hierdie shows gaan kyk nie. Ek is nie heeltemal seker of ek daarvan gaan hou nie.... weet glad nie hoe dit is nie. Vertel bietjie wat daar als aangaan.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: January 27, 2010, 02:32:02 PM »

Dis 'n tamaai groot show met al SA se beste kunstenaars in een show. Die "A", "B" en "C" lys van SA kunstenaars is daar. En nie Steve nie Big Grin

Die musiek is lekker en die gees is GREAT. Almal sal seker nie van als hou nie, maar almal sal van iets hou. Daar is klassiek, Opera, Gospel, Comedy en natuurlik al die hits. Robbie Wessels en Emo Adams is skreeu snaaks.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #8 on: January 27, 2010, 02:36:09 PM »

Ek het nog nooit een van hierdie shows gaan kyk nie. Ek is nie heeltemal seker of ek daarvan gaan hou nie.... weet glad nie hoe dit is nie. Vertel bietjie wat daar als aangaan.

Die show begin gewoonlik met girls in skrapse klere wat suggestief dans en dan stadig maar seker van hulle klere onstlae
raak totdat hulle uiteindelik kaal ronddans tussen die mense se sitplekke............(Grappie !!  Evil )


Ernstig......
Het jy nog nie die Huisgenoot Skouspel op Kyknet gesien nie?
Dis basies dieselfde vertoning wat hulle in die Kaap aanbied.
Al die Afrikaanse kunstenaars wat hul sout werd is neem deel (behalwe Steve  Roll Eyes )
Dis regtig 'n ............Skouspel !!!

Dis groot ............baie groot!!
« Last Edit: January 27, 2010, 02:38:07 PM by Operator » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: January 27, 2010, 02:38:04 PM »

Skouspel Plus laasjaar (van wat ek op die TV gesien het) was heel anders as Skouspel. Daar was Engelse liedjies soos Grease ook tussenin. Die Transvalers is so verkramp as dit daar gebeur het, het hulle Sun City sweerlik afgebrand.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #10 on: January 27, 2010, 03:10:13 PM »

Nee, nog nooit gesien nie, maar al daarvan gehoor.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #11 on: January 27, 2010, 03:51:13 PM »

I bought tickets for my wife and both mom's as a Christmas Present. There are 3 shows. A matinee and two evening shows.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #12 on: November 17, 2010, 09:43:11 PM »

Skouspel Plus was op MNet nou onlangs, Anel het opgeneem. Alles was ok, maar hel, Heinz Winckler se song was darem maar pateties, of was dit hy?

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: