Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Stilte by Weg  (Read 2596 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: March 17, 2008, 11:35:40 AM »

Daar heers sedert Vrydag 'n groot stilte daar ander kant  Scratch
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: March 17, 2008, 11:44:34 AM »

Sedert Lize se Reels ding was dit nog nie weer dieselfde daar nie Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #2 on: March 17, 2008, 02:28:15 PM »

Pmdb

Miskien moet jy daar anderkant so bietjie by JJ hoor wat dan nou fout gegaan het??   Evil Evil Smile Smile tease
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: March 17, 2008, 02:30:08 PM »

 LMGA

 Whip
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: March 17, 2008, 04:16:35 PM »

Ja, dit was die heel naweek vreeslik stil met omtrent net daai 1 topic wat jj begin het van hom wat alleen is die naweek. Baie boring Scratch Nie die topic van die alleen besig en die budjie nie, maar daai forum.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
elfie
Guest
« Reply #5 on: March 19, 2008, 01:55:41 PM »

Vandag gaan dit nog niks beter daar nie.  Scratch
Wonder wat is die rede...
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: March 19, 2008, 02:10:34 PM »

Elke forum het 'n gemeenskap waarvan 'n kleiner deel regtig aktief is en die groter deel meer passief. Die groter groep sal nou en dan saam praat, maar die kleiner aktiewe groep hou 'n forum aan die gang.

By WEG se forum is die aktiewe lede in die bek geruk met loutere nonsens, so hulle "post" minder of glad nie en die minder aktiewe lede is nou nog meer onseker of hulle moet / kan "post".

So kan ondeurdagte aksies 'n hele forum verongeluk. Dis jammer, want dit was lekker daar op 'n stadium. Cry
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #7 on: March 19, 2008, 08:15:10 PM »

Alaml by weg is seker ontsteld dat Liz weggaan  Whip
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #8 on: March 20, 2008, 03:49:28 PM »

Die mense wat baie aktief daar was, is TR, Pmdb, Rooibok,Natuurkind, JJ, Fourie, Russelb en nog 'n paar. Die res het nooit veel gese nie. Toe vat van ons baie praters pad en dit raak stiller. Intussen probeer Eish en Let hul bes en natuurlik JJ ook. Nooi hul oor hiernatoe en sien wat gebeur dan.

Kort voor lank is daar nie meer 'n WEG forum nie, want al die weggers is hier. Altans die wat so baie gesels het daar.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #9 on: March 20, 2008, 04:05:49 PM »

Wat TR sê is waar, almal daar is onseker oor presies wat die reels nou eintlik is en wat gesê mag word of nie.
Voorbeeld:
Lize het baie duidelik gesê dat ons nie rugby mag praat nie, maar self skep sy toe 'n sport kamer.   Loco Loco
Niks verkeerd daarmee nie, maar dan moet sy aandui wat waar gepraat mag word. 
Dus is daar nou 'n sportkamer, maar streng volgens die reels mag ons nie sport daar praat nie.
Verder was die kletskamer tog die plek waar alles en nog wat bespreek is, maar nou weet niemand waar hulle staan nie.


Miskien sal 'n nuwe admin die gemors uitsorteer dat dit weer kan beter gaan.
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #10 on: March 22, 2008, 08:20:30 PM »

ek sal so effe meer praat hier op hierdie bakgat forum waneer ek terugkom van die noorde, die storie vertel en kiekies wys.
op die oomblik is idt net druiwe en druiwe en druiwe hier sowat 2weke se voluit pars skat ek en dan op 10 april wil ons die pad noord aandruf en mik om 1 mei terug te wees. sal dan storie aanmekaar kap en kiekies wys ook

lekker naweek verder

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #11 on: March 22, 2008, 08:30:42 PM »

Geniet dit Lox
Pars maar daai wingerd voggies
 Angel
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: