Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: John Denver Tribute in die Ou Meul Teater in die Paarl.  (Read 9797 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« on: March 26, 2008, 05:13:22 PM »

Hier volg ‘shameless self promotion’ (Skaamtelose Selfpromofering – vir die ouens wat van anglisismes hou…)
Grin


Ek het Saterdag die 12de April ‘n show by die ou Meul Teater in die Paarl - Dis ‘n John Denver Tribute.
Saam met my op die verhoog die volgende: Wikus Lourens op percussion/dromme, Malindi Fritz met die klavier en Shaun Beetge met bas en akoestiese kitaar.
Ek ook met die kitaar en mikrofoon…


Details:
John Denver Tribute
Saterdag 12 April 2008 by die Ou Meul teater in die Paarl om 20:00
Twee ‘sets’ van ongeveer 40 minute elk.
Koste: R50.

Bespreek via PM of mail na vstemmet at gmail.com

Dankie!

W.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: March 26, 2008, 06:38:13 PM »

Gaan dit nie mis nie. Bespreek 2! Clap finger dance Whoa! Hopper Kumbaya Wave

Hoe kom ek daar? Mag ek maak of ek jou ken?
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #2 on: March 26, 2008, 06:40:46 PM »

Pmdb, ek vermoed jy hou nie van baie mense nie, maar wat van 'n byeenkoms. Wat van die ander? Dis ons kans om 'n celeb te ken.
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #3 on: March 26, 2008, 10:27:33 PM »

Gaan dit nie mis nie. Bespreek 2! Clap finger dance Whoa! Hopper Kumbaya Wave

Hoe kom ek daar? Mag ek maak of ek jou ken?

Jy's welkom!

Ek dink op die stadium gaan almal daar mense wees wat my ken...

Cheesy Cheesy Cheesy
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: March 27, 2008, 09:03:52 AM »

Klink na 'n  uitstekende idee. Gaan met Umdani gesels en sal laat weet. Kan mens wyn drink ook so saam met die musiek of gaan mens in rye sit? Kan jy dit vergelyk met die Barnyard thearte se shows?  Wink
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #5 on: March 27, 2008, 09:07:20 AM »

Die Ou Meul is 'n meer 'tradisionele' teater met rye sitplekke, maar Vicky het wyn van Simonsvlei, asook koffie beskikbaar.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #6 on: March 27, 2008, 01:23:23 PM »

Count us in too. Being waiting since last year for this show.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #7 on: March 27, 2008, 05:03:12 PM »

Ek is nie so goed met die "rye sit" ding nie. Hou daarvan om Hopper  Angel
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #8 on: March 27, 2008, 05:04:22 PM »

Ek is nie so goed met die "rye sit" ding nie. Hou daarvan om Hopper  Angel

Hahahahahahahaha!

John Denver se musiek leen hom nie noodwendig daarvoor om op en af te spring nie...

Cheesy Cheesy Cheesy


Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #9 on: March 27, 2008, 05:04:58 PM »

Terloops - as daar van julle is wat wil hoor hoe ek klink, hier is 'n paar liedjies:


http://route42.co.za/Music/


Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #10 on: March 27, 2008, 05:07:26 PM »

Ja, sorry man. Umdani het my nou net verwittig daarvan. Ken nie regtig sy musiek nie. Is seker so bietjie te jonk.  Ha Ha Smile
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #11 on: March 27, 2008, 05:08:54 PM »

Ja, sorry man. Umdani het my nou net verwittig daarvan. Ken nie regtig sy musiek nie. Is seker so bietjie te jonk.  Ha Ha Smile

Cheesy Grin Grin Grin Cheesy

Hang ook af waarmee jy grootgeword het.

Annie's Song ? Leaving on a Jetplane ?
Perhaps Love ?

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #12 on: March 27, 2008, 05:18:34 PM »

Eisbein, ek ken toevallig daardie liedjies.

Ek het gaan luister na jou musiek. Dis baie baie mooi en vreeslik rustig. Jy sal my vinnig in trane he sad

Ek hou van U2, Creed, Bon Jovi, Def Leopard, Midnight Oil, Meatloaf , Nickleback ens. Ek glo jy kry die idee. Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #13 on: March 27, 2008, 05:24:07 PM »

Eisbein, ek ken toevallig daardie liedjies.

Ek het gaan luister na jou musiek. Dis baie baie mooi en vreeslik rustig. Jy sal my vinnig in trane he sad

Ek hou van U2, Creed, Bon Jovi, Def Leopard, Midnight Oil, Meatloaf , Nickleback ens. Ek glo jy kry die idee. Head Bang

Heeltemal!

Ek is ietwat van 'n musikale skizofreen. Mal oor Creed, Seether, Meatloaf, Nickelback...
Hou ook baie van Metallica se simphonie en metal show...

Ek het net hierdie folk kant ook wat ek nie kan ignoreer nie.

Cheesy Cheesy
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #14 on: March 27, 2008, 05:47:21 PM »

Eisbein, ten minste is jy gebalanseerd! Ek aan die anderkant, ietwat van 'n malletjie   Loco wat seker nooit heeltemal sal groot en ernstig word nie. Ek besef egter dat mens oud word ook en seker daarvolgens sal moet begin optree. Nie dat ek nie doen nie, ek is eintlik erg normaal. Net my musieksmaak verskil bietjie baie van die meeste van my vriendinne s'n.  Wink Ek dink dit het iets te doen met kinders, veral tieners. Hulle hou mens vreeslik jonk.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #15 on: March 27, 2008, 07:48:01 PM »

Bob Dylan, Bob Dylan en Bob Dylan. Dan Dire Straits, BTO, Barclay James Harvest, Beatles, Billy Joel, Bob Marley, Boston, Bruce Springsteen, Cat Stevens, CCR, David Gray, Deep Purple, Don McLean, Eric Clapton, Fleetwood Mac, Grateful Dead, Greg Brown, Jackson Brown, Jethro Tull, Jim Croce, Josh Groban, Leonard Cohen, Manfred Mann, Mango Grove, Meatloaf, Midnight Oil, Mike Batt, Mike Oldfield, Muddy Waters, Neil Diamond, Neil Young, Pink Floyd, Queen, REM, Rod Stewart, Santana, Shawn Phillips, Sinead O'Connor, Stevie Ray Vaughan, Sting, Strawbs, Tracy Chapman, UB40, Uriah Heep, Ultravox, Youssou N'Dour, om 'n paar te noem. Dank die dierbare vader vir musiek.
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #16 on: March 27, 2008, 09:24:40 PM »

Waar is Pink Floyd, REM, CSN&Y, Peter Gabrielle, Beck, Smashing Pumpkins, Dave Matthews, Led Zep, Strawbs, Talking Heads, Uriah Heep ens Lyk my die mense hier weet van musiek. Ek sal graag wil gaan moet net eers kyk wat alles gebeur daardie tyd.

Een van my gunstelinge Neil Young - Cortez the Killer... sjoe so kan ek heel aand aangaan..


Ek sien nou eers my en Whitestripes se smaak stem nogal ooreen
« Last Edit: March 27, 2008, 09:27:26 PM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #17 on: March 27, 2008, 10:51:01 PM »

My musiek smaak is te wyd om te mention, maar daar is defnitief 'n goeie groep wat ooreenstem met die voorafgaande posts...

In folk - Cat Stevens, Jim Croce, Simon and Garfunkel.
REM - o ja. Pink Floyd is blerrie goed - ek het ook Dave Gilmour se 'Meltdown Concert' DVD - wow...


Kan ook die heel aand aangaan.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Phantom
Guest
« Reply #18 on: March 31, 2008, 12:33:05 AM »

Alles van die beste .. is seker dit gaan 'n reuse sukses wees.   Wink
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #19 on: March 31, 2008, 07:58:48 AM »

Jislaaik ek sou laaik om daar te gewees het. Miskien die 2de "on popular demand" show... Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: