Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: belladonnas  (Read 1485 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: April 01, 2010, 10:16:38 PM »

het teen sononder belladonna lelies gaan afneem, dis 'n soort maartblom / maartlelie

dit is 'n bolplant wat eers die blomsteel en blomme gee en wanneer blomtyd verby is kom die blare uit.

blykbaar blom die plant eers na die bol 7 jaar in die grond is en so groot soos 'n lemoen is.




op my neef se grond staan 'n klomp van die blomme wat my oom daar geplant het so klompie jare gelede.









op pad terug sien ek die bolandse blou berge is nou pers




en eskom se lyne


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #1 on: April 01, 2010, 10:19:55 PM »

Baie mooi fotos, en interessant van die belladonnas Lox  A1
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: