Pages: 1 [2] 3 4 ... 38   Go Down
Print
Author Topic: Trailrider wat van friday drinks op hierdie website  (Read 110824 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Operator
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6901

« Reply #20 on: April 08, 2010, 08:49:18 AM »

Cassie ek het vir jou 'n Savanna Light.

Van wanneer af gebruik Cassie sterk drank ?  Wink
Logged

Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #21 on: April 08, 2010, 10:45:19 AM »

Cassie ek het vir jou 'n Savanna Light.

Van wanneer af gebruik Cassie sterk drank ?  Wink

Cassie raak getrek van Winegums...
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #22 on: April 08, 2010, 10:46:18 AM »

Cheesy

Julle onderskat die man. Jy drink sy biertjie af en toe.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #23 on: April 08, 2010, 10:46:59 AM »

Cassie ek het vir jou 'n Savanna Light.

Van wanneer af gebruik Cassie sterk drank ?  Wink

Cassie raak getrek van Winegums...

ag toe nou. hy was op antibiotika HEHEHE
Logged
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #24 on: April 08, 2010, 01:33:19 PM »

Ek drink maar savanna light.  Dit laat my beter hardloop in die oggende.  Ek moet natuurlik nie dit drink voor die hardloop nie want dan is ek bietjie van balans af en het al in Pretoria verdwaal een aand na kuier.  Ek was so vol energie toe wil ek vanaf Hatfield huis toe hol.  Wel die huis waarheen ek moes hol was op 'n plek met die naam silver flakes of so iets(golfbaan plek) ek toe moes ek by ''n garage die tiekieboks gebruik en 'n kollekteer oproep maak om my oom te bel om my op te laai.
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
NISMARK
Full Member

Offline Offline

Posts: 399

Ek is, daarom is ek NISMARK!!!

« Reply #25 on: April 08, 2010, 01:35:24 PM »

Drank is 'n lelike ding, maar hy is so leker!!  Big Grin
Logged

aka GENERAAL
Water_Iceglitter
Guest
« Reply #26 on: April 08, 2010, 01:37:44 PM »

Drank is 'n lelike ding, maar hy is so leker!!  Big Grin

veral as dit gepaard gaan met jou selfoon  Big Grin
Logged
NISMARK
Full Member

Offline Offline

Posts: 399

Ek is, daarom is ek NISMARK!!!

« Reply #27 on: April 08, 2010, 01:43:04 PM »

Drank is 'n lelike ding, maar hy is so leker!!  Big Grin

veral as dit gepaard gaan met jou selfoon  Big Grin

Ek dog ons het dit agter die rig gesit?  Scratch  Sad

Maar nou ja almal weet wat het met dog gebeur!  Smile
Logged

aka GENERAAL
stompie
Full Member

Offline Offline

Posts: 405

« Reply #28 on: April 10, 2010, 10:00:54 AM »

Smile  So nou kan ons maar ook se "draf en drink" gaan ook nie saam nie......lol....
Groetnis
Stompie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #29 on: April 10, 2010, 01:50:00 PM »

Cassie kom ons gaan ry bike.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #30 on: April 10, 2010, 01:50:54 PM »

Kom braai by my, julle kan moreoggend weer terug ry.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #31 on: April 10, 2010, 02:02:30 PM »

Thanks, sou lekker wees, maar dis nou bietjie laat om te ry Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Kola
Sr. Member

Offline Offline

Posts: 1645

« Reply #32 on: April 10, 2010, 02:25:37 PM »

Wat, wil jy voor sononder braai?  Big Grin
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #33 on: April 10, 2010, 04:58:36 PM »

Hi Johann Sorry nou net boodskap gesien...
Ons was nou weg moet ons weer ry.  Dis reg so dan gaan maak ons gou draai by heroldsbraai.
Of ons ry gou na Kola toe en terug.  So om die blok ding!..  Nie brekfest run nie maar supper run! A1
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #34 on: April 10, 2010, 05:01:45 PM »

Oh Smile Smile
sorry ek dog jy het weer gevra.  Dankie dit was lekker maar manne Johann kan vir jou 'n scrambler ry op daai montagu pas
Ek wou hom gevra het of hy motocross gery het in sy jong dae
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #35 on: April 12, 2010, 11:52:30 AM »

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GlenInk
Full Member

Offline Offline

Posts: 230

Elliot`s only RLT Member

« Reply #36 on: April 12, 2010, 01:45:31 PM »

Ai dit lyk soos pret !

Een dag gaan ek ook daar makiti hou !  A1
Logged

Put brain into gear before opening mouth !
Kawasaki KLE 500
Yamaha IT200
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #37 on: April 12, 2010, 01:50:04 PM »

Glen daai was 'n party of note! Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GlenInk
Full Member

Offline Offline

Posts: 230

Elliot`s only RLT Member

« Reply #38 on: April 12, 2010, 02:00:56 PM »

Glen daai was 'n party of note! Evil

Dit lyk so ! Goet om te sien mense geniet nog die lewe !
Logged

Put brain into gear before opening mouth !
Kawasaki KLE 500
Yamaha IT200
Rooibok
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 9816

« Reply #39 on: April 12, 2010, 03:21:37 PM »

Lyk jolig. Nou wie is wie?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: 1 [2] 3 4 ... 38   Go Up
Print
Jump to: