Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe Admin  (Read 1605 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: April 07, 2010, 08:54:12 PM »

Soos julle weet het Eisbein homself 'n ruk terug hier onttrek. Die forum hardloop egter steeds goedgunstiglik op sy website, maar dit kan obviously nie ad infinitum so aangaan nie. Ek kry nou my eie hosting site en die forum sal dan daarheen skuif wanneer ons reg is.

Eisbein was die IT brein wat die forum sagteware in die agtergrond aan die gang gehou het (en steeds hou). Met hom weg (op die nuwe site) kort ons 'n nuwe IT bedrewe persoon om daai databasis maintenance en backups en goed te doen (dis oor my kop).

Buzzlightyear was dom genoeg om in te stem om daarmee uit te help Smile Dis 'n ondankbare werk sonder vergoeding so ons is dankbaar dat hy van sy tyd daaraan sal afstaan. Buzz is een van die eerste ouens op die forum, wat saam met die forum se groei aangekom het. Saam met hom sal die forum op die nuwe hosting site net van krag tot krag gaan.

Baie dankie Buzzlightyear!!! Head Bang
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: