Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: effens aksie fotos  (Read 1417 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: April 11, 2010, 11:29:25 AM »

bier bottel oopslaan





by vuurwerk vertoning



« Last Edit: April 11, 2010, 11:39:07 AM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: April 12, 2010, 07:52:59 PM »

lox wat maak julle met daai bier bottel?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: April 13, 2010, 08:57:03 AM »

 stap 1: maak die bottel oop
stap 2: drink die inhoud uit........om meer sensible te dink
stap 3: word braaf en wys jou nefies hoe doen mens dit
stap 4: maak die bottel tot heel bo vol water
stap 5: hou die bottel styf vas om die nek en slaan hard op die bek met jou handpalm en as jy dit regkry dan val die boom uit aan die onder kant en die kleiner nefies wat dit nie kan regkry nie verwonder hulle aan jou.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: April 13, 2010, 09:06:47 AM »

Cool trick! Cool Ek gaan dit bietjie try Big Grin
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4 on: April 13, 2010, 09:17:08 AM »

Cool trick! Cool Ek gaan dit bietjie try Big Grin

And I will help drink the beer  Big Grin
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: