Pages: [1] 2 3   Go Down
Print
Author Topic: kamera speel  (Read 11264 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: April 22, 2010, 06:10:04 PM »

sommer gespeel met die kamera en toe kom dit onder andere uit


die oukies wat so mens se voete hard maak





geel gekies





en rooi gekies

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #1 on: April 22, 2010, 06:23:16 PM »

Die blommetjie is so groot soos 'n 10 sent muntstuk

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #2 on: April 22, 2010, 06:26:20 PM »

Verbode seekos

Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: April 22, 2010, 10:24:54 PM »

ek dink daai geel duwweltjie blom is ook so 10c stuk se size nog nie gemeet nie, sal more kyk as ek onthou

mooi ofto daai van jou blom
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: April 29, 2010, 02:58:02 PM »

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #5 on: April 29, 2010, 03:43:47 PM »

Baie mooi
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: April 29, 2010, 05:46:00 PM »

dankie martin, het hom midag na ete gesien by die sitkamer venster en gedink hy sal mooi foto kan maak
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: May 05, 2010, 09:47:45 AM »

dit is in worcester se karootuin geneem










nog so paar fotos geneem nou die aand toe ons met die honde gan stap het.

weer die murasies op buurman se plaas afgeneem, en op 2 verskillende plekke gefokus om te kyk wat die verskil is.







de wildedagga op die sloot se wal gekry





kraanvoël se blom







en een wat al verby is



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: May 05, 2010, 10:06:48 AM »

Jislaaik dis besonders!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: May 05, 2010, 10:57:21 AM »

dankie TR
moeilik om te weet wat om op te sit en wat nie, waarvan sal ander mense hou


elkeen se smaak verskil

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: May 05, 2010, 12:49:10 PM »

Daai Kokerbome laat my verlang na Suid Wes.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #11 on: May 05, 2010, 01:44:11 PM »

Hoe kry jy die kleure met wit en swart - kamera funksie of program?
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #12 on: May 05, 2010, 04:23:40 PM »

Hoe kry jy die kleure met wit en swart - kamera funksie of program?

martin
dis kamera funksie
ek leer ook maar nog hoe al die goed werk

onder die SCN verstelling het hy color accent, dan wys jy hom op 'n kleur en dan weet hy behou daai kleur en maak res wit en swart.

ek het al met so paar kleure probeer maar rooi en oranje werk beste lyk my.

ek het al i bont gordyn afgeneem op 3 verskillende kleure en ds intersnat hoe dit verskil van mekaar
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #13 on: May 05, 2010, 05:37:57 PM »

Baie dankie vir die inligting
Nie al die kameras het egter die funksie nie
Die Nikon van my het dit nie - die Canon het dit, en dit werk
So leer mens altyd ietsie by





Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #14 on: May 05, 2010, 06:11:47 PM »

ja martin my en die vrou se kameras is al 2 canon

nou leer jy my weer iets asb, hoe kry jy 2 kleure in die laaste foto vasgevang? ekkry net 1 kleur of is jou kamera dlak heel verder gevorder as ons sin? hier is die canon  IS 5 en canon SX 20 , nie een SLR nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #15 on: May 05, 2010, 06:18:31 PM »

Canon Power Shot SX 200 IS - per ongeluk die twee kleure gekry
Sal speel en laat weet
Ek vermoed ek het die kamera terselfde tyd oor die geel en groen gehou
« Last Edit: May 05, 2010, 06:20:55 PM by Martin » Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #16 on: May 05, 2010, 07:36:17 PM »

My pa se Canon S3 of so iets kan ook 'n kleur so kies en dan net daai kleur highlight - in die viewfinder voor jy die foto neem. Nogal cool dink ek.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #17 on: May 05, 2010, 08:17:58 PM »

My pa se Canon S3 of so iets kan ook 'n kleur so kies en dan net daai kleur highlight - in die viewfinder voor jy die foto neem. Nogal cool dink ek.


ek dink ook so

lyk my rooi werk beter en helder kleure beter as ligte sagte kleure
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #18 on: May 06, 2010, 10:43:50 AM »

Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #19 on: May 06, 2010, 03:07:28 PM »

martin

lyk my hier het jy net die bou uitgehaal


ek wonder vandag in my stilligheid as ek die color swap gebruik wat kleur kanomruil, hoe sal dit lyk as ek die see afneem en hom seg die water moet rooi of oranje wees
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1] 2 3   Go Up
Print
Jump to: