Pages: 1 [2] 3   Go Down
Print
Author Topic: kamera speel  (Read 11261 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #20 on: May 12, 2010, 05:41:20 AM »

nou die aand gesien hoe die rvou se rose so met oorgawe blom en die een afgeneem



maar sien toe ook die plantluise het hulle aangeval



ek en vrou het met honde in die wingerd gaan stap toe lyk dit so



stap toe by 'n rooi besproeiingskraan verby en doen toe colorswap...wolke rooi maak





vrou het so 2 manade gelede besluit sy wil ook begin fotos neem, en hier is een wat sy dieselfde aand geneem het.





terwyl  sy fotos genem het het ek my ook besig gehou



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #21 on: May 12, 2010, 06:26:24 PM »

Rooi en R-O-V-Rat

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #22 on: May 18, 2010, 08:49:28 PM »

Oranje van die son gekies

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #23 on: May 18, 2010, 09:05:13 PM »

Is die 'n funksie op die kamera of in 'n foto program?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #24 on: May 19, 2010, 06:51:10 AM »

Hoe kry jy die kleure met wit en swart - kamera funksie of program?

martin
dis kamera funksie
ek leer ook maar nog hoe al die goed werk

onder die SCN verstelling het hy color accent, dan wys jy hom op 'n kleur en dan weet hy behou daai kleur en maak res wit en swart.

ek het al met so paar kleure probeer maar rooi en oranje werk beste lyk my.

TR, kamera funksie

ek het al i bont gordyn afgeneem op 3 verskillende kleure en ds intersnat hoe dit verskil van mekaar
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #25 on: May 19, 2010, 09:16:01 AM »

Dis 'n lekker funksie. Dis jammer my kamera het dit nie (of ek het dit nog nie gekry nie).
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #26 on: May 19, 2010, 12:19:30 PM »

ja TR mens kan lekker speel met daai funksie en jou besig hou

op die canon wat ek het is dit onder SCN en daar binne is een wat seg color swap en color accent

met so oogdrupper by

dan krap jy lekker kop ho eom dit te gebruik tot jy dit regrky en dan is dit eenvoudig
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #27 on: May 26, 2010, 09:15:49 PM »

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #28 on: May 26, 2010, 09:22:08 PM »

'n Paal! Nice! Smile

Eers gedink dis 'n swam of iets.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #29 on: June 06, 2010, 08:11:19 PM »

ja dit is nice foto
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #30 on: June 07, 2010, 11:51:02 AM »



maar sien toe ook die plantluise het hulle aangeval




[/quote]

Lox , jy sal moontlik van beter weet, maar ek verstaan dat as jy basil tussen die rose plant hou dit die plantluise weg. Dis lekker natuurlik, kos niks en die basil is 'n mooi groen plant wat nie na onkruid sal lyk nie. Dis ook natuurlik baie nice om vars basil in jou tuin te kan he.  Smile
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #31 on: June 07, 2010, 09:43:18 PM »

dankie umdanie
ek kan probeer, weet net nei of daar genoeg sonlig gaan wees nie, hier by ons groei als in oormaat, die rose is soos aanbeveel 1 meter van mekaar geplant maar nou groei hulle 2 tot 2,5 meter hoog en maak moewiese bosse. ek het al oorweeg om elke 2 de een uit te haal maar die vrou gaan niks daarvan hou nie.

(julle moet onthou om slag hier by ons ook te kom wyn proe, dlak is hier iets waarvan jullle hou)
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #32 on: June 08, 2010, 08:44:18 PM »



« Last Edit: June 08, 2010, 09:07:48 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #33 on: June 09, 2010, 09:31:54 AM »

dis nice TR
hoe maak jy daai 3 kleure, of kan die kamera 3 gebruik waar myne net 1 kan gebruik?

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #34 on: June 09, 2010, 09:36:40 AM »

My kamera kan dit nie doen nie. Ek doen dit op photobucket! Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #35 on: June 09, 2010, 09:47:02 AM »

dit moet ek dan nog leer, lyk net soms dat dit baie tyd vat
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #36 on: June 09, 2010, 09:54:25 AM »

Hierdie is baie maklik. Speel net bietjie. Ek is nogal impressed met wat photobucket alles kan doen.

That said, ek het 'n Pro-account, so ek weet nie of almal dit kan doen nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #37 on: June 09, 2010, 10:07:05 AM »

ja dis seker die verskil, ek het net gewone een

geniet jy die nuwe kamera, hoe is sy image stab

ek is nogal beindruk met die ene wat ek het van hoe ek in die ry fotos kon neem, Johan het ouerige fuji kamera en nie image stab in nie en idt was onmoontlik om in die ry af te neem.

99% van dai fotos uit die kajuit wat ek opsit van die lorrie trip is in die ry geneem en ek dink heel goed
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #38 on: June 09, 2010, 10:18:32 AM »

My image stabalizer werk baie goed. My vorige Olympus het dit ook gehad. Ek neem soms sommer fotos van die bike af in die ry met een hand.

VV neem ook baie fotos van agter op die bike af. Nee, hy werk baie goed.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #39 on: June 11, 2010, 12:35:17 AM »

Hou jou muis oor die foto.
(wag darem net 'n rukkie dat die effek kan laai)



As jou muis op en af van die foto gaan behoort dit te verander tussen wit en swart en kleur.

As jy daarop kliek gaan dit na my blog toe Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 [2] 3   Go Up
Print
Jump to: