Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe kamera  (Read 6177 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: May 06, 2010, 12:37:54 PM »

Ek is in die mark vir 'n nuwe kamera. Ek kyk na die Olympus UZ800.



14 Megapixels
30X Optical zoom Wink

Ek like ook die feit dat hy wide screen aspect ratio het.

Ek het ook gekyk na entry level SLR kamera's maar nee, 'n entry level SLR bied my nie wat die my bied nie, kos duurder en ek ken myself... As ek eers begin met SLR gaan dit geld kos. Daar is te veel goed om te koop.

Enige ander voorstelle?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: May 06, 2010, 03:02:08 PM »

TR

Ek is nie juis kamera kenner nie maar

ek het oor dieselfde rede as jy nie SLR gekoop nie en ook ek is bang vir stof op die sensor wanneer ek in stowerige toestande is, maar enige stof is gif vir enige kamera behalwe my olympus tough wat 10 meter waterdig en 2 meter val shockproof is maar hy kan nie doen wat die ander kan doen nie. lens is te kort.

ek het 18 maande gelede 'n canon S5 IS gekoop met ekstra lense wat jy bo oor die bestaande lens pas, macro, X.45 wyehoek, en X2.2 vergroting.


so 2 maande gelede begin my vrou ook in fotografie belangstel en ek besef ons kan nie een kamera deel nie. ek kyk toe na fuji se een kamera, kan nie onthou watter een maar hy het 30 x zoom.

kyk ook na canon se sx20 IS en besluit toe op laasgenoemde. hy het 20X zoem en baie goeie stabiliseerder.
die rede is omdat sy verstellings maar slefde is as ander 2 canons ( ek het powershot A95 waarmee ek onder die see afneem)wat ek het en hulle 3 werk 98% dieselfde.
een van die redes hoekom ek daardie canons gekies het is dat hulle gewone AA herlaaibare batterye gebruik.
die olympus wat ek het is lekker kompak maar met speislae litium battery wta lank hou maar tog mens in die steek kan laat op ongelee tyd.

ek dink nie dis so maklik om kamera te kies nie. een raad wat ek gekry het is maak seker dat die imiage stablilizer ordnetlik werk veral op maximum vergroting. blykbaar is baie pixels en digitale zoem nie so erg belangrik as wat verkoopspersone vertel nie.

jy sal moet kyk wat jy met die kamera wil doen en dan kyk of hy dit kan doen. hotshoe vir eksterne flits is baie handig.
die canon sx 20 se makro is baie nice kan sowat 1 na 2 mm fokus, daar moet net lig onder die lens inkom.
 dlak moet jy vir professionele fotograaf gaan raad vra waarvoor jy als moet oplet.

ek en vrou het ken jou kamera kursus gedoen en sjoe daars baie baie goed en verstellings wat ons nie van geweet het nie. die man neem self af met SLR maar het ook sakpas mik en druk en oorbruggings kamera en 2 of 3 SLR en nog paar. hy seg elke kamera vir spesifieke doel en hy het nei een van ons 10wat daar was se kamera afgeskiet nie, die goed werk net verskillend en somige kan ander goed doen wat ander weer nei kan doen nie en vice verca.

hy het ook geseg jy kry nie sleg kamera nie die mark is te kompeterend en as jy vandga ene koop kom vlg week die nuwe opvolg model uit. dit het hom jui sso oorgekom 2 weke gelede wat 2 van sy SLR kameras breek en hy koop canon EOS % ( dink ek) en 2 dae alter is die 6 op die mark.

jy sal ook nooit die nuutste model hê nie.

kyk ook vir 'n kamera wat se verstellings eenvoudig is, bv nie te veel sukkel waar hy moet fokus en waar op die prentjie hy die lig moet meet nie.


op die ou end koop mens dit waarvan jy hou en mee gemaklik is en mee saam kan leef


soos kar koop

na die kursus is ek in 'n mate spyt dat ek nie na 30x zoem gegaan het nie ( as hy ordentlike stabliseerder het en makro het) want dit gee jou net meer afstand op dinge uit fokus en ander in fokus te kry.

weet nie of ek nou te veel gegorrel het en of dit enigsins gehelp het nie.


 
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: May 06, 2010, 03:12:59 PM »

Gaan surf bietjie rond...die goed word oral vergelyk en gerate veral as jy weet wat jou prysklas is. Ek probeer nou die site kry wat ek gebruik het toe ek gekoop het.  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: May 06, 2010, 03:16:11 PM »

Thanks julle.

Ek kyk na die Olympus vir paar redes. Die sal my 3de Olympus wees so ek ken die kamera en my eerste 2 het my goed gedien. Olympus is die enigste kamera met 'n 2 jaar waarborg. Dis vir my belangrik want my kameras leef maar swaar op die bike in die stof. Toe die eerste een gebreek het het Olympus vir my die tweede (beter) kamera gegee no questions asked. Verder is die Olympus ook fisies lekker klein wat belangrik is op die bike.

Maar as daar iets beter is hoor ek graag wat julle se.

Rooibok die goed het goedkoper geraak. Daai Olympus kos nou net R4999.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: May 06, 2010, 03:21:58 PM »

TR

dit klink al reeds na baie geoie rede om olympus te koop aangesien jy dit ken soos ek die canon ken.

geniet die rondshop
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #5 on: May 06, 2010, 05:26:47 PM »

Ek was baie impress met die Kodak tot ek die Canon gekry het
Baie goeie kamera, selfs in sekere opsigte beter as die Nikon SLR

Maar nou ja, koop waarmee jy gemaklik en bekend mee voel

Jy sal byvoorbeeld nooit 'n GS koop nie, al is hy beter en al die ander goed daarby, as byvoorbeeld die ander maak Big Grin
Logged
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #6 on: May 06, 2010, 05:37:19 PM »

You need a zoom but 30x?  Does that go really wide angle?  I find I have to stitch pictures together for serious panoramas so a really wide-angle starting point would be nice.  I have only 6x optical so animal & especially bird pictures are not possible.

I agree about good image stabilisation - it makes a huge difference when you get home & find the pictures are acceptably sharp.

I stuffed up my Canon G10 on this last trip but fortunately my G9 has been repaired. (Bought the G10 in Plett after our Burchells ride for the remainder of the ride as the G9 had failed on the way up to George due to something I did).  I will stick in the Canon G9 10 11 series as they do what I want but you would not like them at all as they are expensive with very conservative zoom lenses.  So I understand why you want to stay in the familiar Olympus paradigm.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: May 06, 2010, 05:54:42 PM »


Jy sal byvoorbeeld nooit 'n GS koop nie, al is hy beter en al die ander goed daarby, as byvoorbeeld die ander maak Big Grin


Daar is nou 'n wilde aanname. Ek het met my laaste aankoop ernstig een oorweeg. Die feit dat hy uitgeval het in my criteria beteken nie dat ek nooit een sal koop nie. Of is dit moeilik om te glo dat 'n GS deur 'n ander model geklop kan word onder sekere criteria? smirk


Tok-tokkie yes, even my currant Olympus starts out with a wide angle shot. Much more so than the small Canon I also took with on my last trip. I was surprised by how little I could get into a shot with that camera. That said it was only a pocket sized camera.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #8 on: May 06, 2010, 05:59:54 PM »

Battery kraglewering behoort ook 'n faktor te wees by jou besluit
Die Kodak moes ek 'n ekstra battery saamdra omrede hy net nie gehou het nie
Die Canon se batterylewe is fantasties

Wilde aannames is net daar om reaksies te toets - wow, het jy rerig 'n GS oorweeg? - dit sal 'n great keuse wees
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: May 06, 2010, 06:24:15 PM »

Die battery is 'n kopseer. My Olympusse het penlights gebruik. Rechargeable ones and I have 3 sets of 4 batteries. Enough to last me 20 days. Now the new models have lithium batteries so my currant batteries are obsolete and I have no idea what to expect from the lithium battery. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: May 18, 2010, 07:19:07 PM »

Ek is nou die trotse eienaar van 'n Olympus UZ800 Cool

Die ding is ongelooflik. Hy is ligter en kleiner as die vorige maar soveel beter. Tot sy video is beter as my Sony Handicam se video Shocked

Lekker klein en perfek vir die bike. En hy zooooooooooooooooooooommmmmmmmm Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: May 18, 2010, 08:30:35 PM »

Lyk my nie ek het daai funksie waarmee julle net een kleur uit lig nie, maar ek het amazing panorama shots (wat hy self stitch) en ook time lapse photography. Dis nou vir daai pap wiel omruil dinge Smile Shoot & Select teen 15.2 fps Shocked Ek het dit getoets en per ongeluk 78 fotos geneem. Gelukkig kan mens stadiger neem ook (10.2 fps). Smile

En die wye aspect ratio Head Bang

Hoe lank nog voor ek hier uit die huis kan uit? Sad
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #12 on: May 19, 2010, 05:06:08 AM »

Geluk man, klink baie nice, ek kan altyd die kamera kom leen vir 'n outing of twee Evil
Logged

All things are difficult before they are easy
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #13 on: May 19, 2010, 09:08:11 AM »

I was amazed by the 27x zoom but I see it is 10x optical & the rest is digital.  I don't understand the megapixels - it seems to be 2 megapixels which is low end cellphone quality.  Am I mixed up?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #14 on: May 19, 2010, 09:17:47 AM »

TT my camera has 30x Optical zoom at 14 megapixels.


Geluk man, klink baie nice, ek kan altyd die kamera kom leen vir 'n outing of twee Evil

Ek kom vandag uit physio toe. Sal dan paar fotos neem. Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: May 19, 2010, 01:33:43 PM »

Vandag die kamera in die kar gehad Physio toe. Kyk bietjie hier: Cool

Sommer net 'n foto voor die spreekkamer:



Daai palm:

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #16 on: May 19, 2010, 01:58:59 PM »

Nie sleg nie!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #17 on: May 19, 2010, 02:07:26 PM »

Die moontlikhede op die strand is legio!!!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #18 on: May 19, 2010, 02:22:40 PM »

Nice !

Ek dink nie SLR gaan lekker werk vir motorfiets ry nie. Te veel stof ens dis hoekom ek die klein Canon gekoop het vir sommer in my broeksak sit.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #19 on: May 19, 2010, 04:29:13 PM »

Die moontlikhede op die strand is legio!!!

 Head Bang Ha Ha Ha Ha Spank
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: