Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Wild Dog & WEG Forums  (Read 2002 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: November 28, 2007, 09:56:04 PM »

For all things bike related please visit the best biking forum in the world!

http://www.wilddog.za.net/forum/

As jy bietjie WEG wil kom in Afrikaans, besoek die WEG forum:

http://forum.weg.co.za/category-view.asp

En moet natuurlik nie my Blog vergeet nie!

http://trailriderreports.blogspot.com/
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: October 28, 2009, 02:20:50 PM »

Dit lyk vir my elke keer as die WD forum af is word hier 'n rekord opgestel  Uhm

 Peep

Dit lyk so ja Smile

Maar dis elke keer tydelik. Mense kom loer in en gesels, maar sodra WD weer online is is hulle terug daar en dis reg ook so. Hierdie is nie 'n "bike forum" as sulks nie, maar meer 'n buitelug / vriende forum. Iemand wat net bikes wil praat word beter bedien daar waar die fokus net bikes is. Ons is hardly 'n ander "WD" of 'n alternatief vir WD. Glad nie. Ons werf ook nie WD's nie. Almal wat hier is, is vriende met iemand wat hom genooi het. Ons stel ook definitief nie belang om nog 'n WD te word of om kompetisie vir hulle te word nie.

Van die ander weer wat hier aankom hou daarvan hier en bly. Dis ook lekker want ons vriende kringe'tjie groei en brei uit. Hierdie forum is meer algemeen met 'n liefde vir die "outdoors". Hier is jy welkom of jy nou 'n woonwa, tent of "camper" het, of jy nou 'n Land Cruiser of Land Rover ry, 'n 4x4 of 2x4 of half tonner of kar, 'n Harley of 'n Honda, hel, selfs 'n KTM of BMW! En jy kan grondpad of teerpad ry nes jy verkies  Wink Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: