Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Indie  (Read 3300 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« on: June 18, 2010, 10:52:00 AM »

Ek is tans weer in die noorde van Indie in die Thar woestyn vir werks doeleindes. Ek het Maandag hier aangekom en sal waarskynlik hier wees vir die volgende 5-6 weke. Dit is donners warm (tussen 40 en 50 grade C) en soos die vorige klompie maande, gaan ek hier ook lang dae en laat nagte werk. Ek plaas dus nou gou 'n paar foto's terwyl ek die geleentheid het.

Wat by ons waarskynlik geklassifiseer sou wees as die Griek se kafee..........


Ons kry gou lokale sim kaarte.


Tipiese stegie in die dorpie met die bottelstoor, wat hier 'n "wineshop" genoem word.


Lokale vervoer. Duisende op die paaie.


Groente verkopers......


......en 'n vrugte verkoper.


En die beeste vreet heeldag karton bokse........en oorleef daarop.


Die munisipale elektrisiteits afdeling is baie verdraagsaam hier...... Evil


Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: June 20, 2010, 09:42:15 AM »

dankie dis intersaant
kom wys en vertel nog asb
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: June 20, 2010, 09:47:53 AM »

JC wat maak jy daar as ek mag vra?

Wys nog!!!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: June 20, 2010, 10:35:35 AM »

kan ook sien wie is suid afrikaners op die fotos met kortbroek aan. hoe hou daai wat daar woon dit met die lang warm klere?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: June 20, 2010, 04:10:49 PM »

Baie interessant JC. Dankie vir die wys. Een van ons sokker gaste het gister gearriveer en kom ook van India af. Hy is Dr. Sanjay Chugh, sy vrou is ook 'n dr en hul 2 dogters. Hulle kuier vir 6 dae en die ou soek net vleis, wildsvleis, en enigiets wat vleis aan hom het. Hulle woon in New Deli. Lyk dit oral in India dieselfde?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #5 on: June 24, 2010, 02:49:10 PM »

JC wat maak jy daar as ek mag vra?


Jy mag vra, maar ek gaan nie antwoord nie.

Baie interessant JC. Dankie vir die wys. Een van ons sokker gaste het gister gearriveer en kom ook van India af. Hy is Dr. Sanjay Chugh, sy vrou is ook 'n dr en hul 2 dogters. Hulle kuier vir 6 dae en die ou soek net vleis, wildsvleis, en enigiets wat vleis aan hom het. Hulle woon in New Deli. Lyk dit oral in India dieselfde?

Hierdie is 'n groot land met 'n bevolking van 1,2 biljoen. Die omgewing wissel van tropies tot woestyn tot die Himalayas. Ek was nog net by die voetheuwels van die Himalayas (wat vir my vergelykbaar was met die Drakensberge), maar bo in die berge self is dit baie mooi. Sommige dorpe/stede is skoner as ander, maar die armoede is orals te sien.
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #6 on: June 24, 2010, 02:51:54 PM »

'n Vriend van ons was ook daar - ook, mag nie sê nie - hulle moes hulle eie water en voedsel saamneem
Blykbaar nie vreeslik higiënis nie
Interessant om van ander kulture ook te sien te kry
Logged
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #7 on: June 24, 2010, 03:05:35 PM »

Nog 'n paar fodies.

Die bus bestuurder in 'n gemaklike sit posisie teen 80km/h. Nail Biting! Let op die sitplek - nie inlyn met die stuurwiel nie.


Ons speel giffie terwyl ons (alweer) besig is om te wag.


Die laaste paar dae waai die woestyn wind dat mens soms nie verder as 50m deur die sand kan sien nie.


'n Een kameelkrag aangedrewe wa. Baie van hulle op die paaie.


'n Alledaagse gesig op die pad............


Nog een.

Logged
Oom Foe-rie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 662



« Reply #8 on: June 24, 2010, 03:41:56 PM »

Ek wonder nou net of hulle by ons ook sulke nommers aan bikes sal gee ........................ Evil



Logged

When you're in control, you're going too slow
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: June 24, 2010, 03:58:13 PM »

JC wat maak jy daar as ek mag vra?


Jy mag vra, maar ek gaan nie antwoord nie.


In Indie nogal!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #10 on: June 24, 2010, 06:06:43 PM »

dankie

lyk my ons kan daar leer hoe om 'n transkei taxi te pak
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: June 24, 2010, 06:39:02 PM »

Dis interessant JC. Wys nog as jy kan!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: