Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: Vieslike Internetmaniere?  (Read 9087 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: June 27, 2010, 07:42:32 AM »

Dis baie moontlik. Net die mods daar sal weet.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #21 on: June 27, 2010, 04:49:29 PM »

Wel, as die Mods by Weg weet of die Brigadier al voorheen geregistreer was- hoekom haal hulle hom nie uit nie- dis mos hoekom daar mods is, of hoe?Tensy hulle net soms lees wat daar aangaan?

Ekself gaan hom beslis ignoreer want hy`s so dikvellig hy`t dan weer gepost na hy `n geelkaart gekry het.
 rant
 rant

Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #22 on: June 28, 2010, 03:14:49 PM »

link?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #23 on: June 28, 2010, 03:24:56 PM »

Ek sien iemand het hom toe vas gevat. Cheesy 'n Sekere Mnr 1200GS van hier ook sommer Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #24 on: June 28, 2010, 03:31:25 PM »

Ons laat nie met ons maats mors nie innocent
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #25 on: June 28, 2010, 04:15:42 PM »

Ek het 'n private teorie wat ek maar vir myself gaan hou.......... Cool

Ek het daardie storie gaan lees op Weg se forum.

Al wat ek kan sê is dat daardie "Brigadier" se styl gekyk het in daardie draad en
nog 'n paar ander drade................en kon tussen die lyne deurlees dat dit maar
dieselfde persoon is wat ander "persona's" ook het en selfs al op hierdie
forum kom "stir" het.

Ek is 99,999% seker ek weet wie die persoon is, maar mens mag mos nou
nie rondloop en mense beskuldig nie innocent

"Hey ...............ek watch jou my tjomma...........ek watch jou !!" Cool
Logged

Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #26 on: June 28, 2010, 05:22:01 PM »

Operator, weet jy, ek is nou so nuuskierig ek kan doodgaan. Is dit regtig iemand wat al hier ook kom stir het. En watter ander persona stem ooreen, dink jy?
Dis nie dalk iemand met `n Namibiese-konneksie nie??
 Undecided
 Undecided
Logged
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: