Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
Jokes!
⇒
nog lag
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: nog lag (Read 1346 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
Offline
Posts: 3595
nog lag
«
on:
June 27, 2010, 07:15:21 PM »
Die vrou vra die apteker vir arseen.
"Arseen Mevrou?? Mag ek vra waarom?"
"Ek wil my man vermoor."
"Ek is baie jammer mevrou, maar ek dit mag dit nie gee nie. "
Sy tel haar handsak op en maak dit oop. Stadig haal sy 'n foto uit en
gee dit vir die apteker.
Dis 'n foto van haar man en die apteker se vrou saam in die bed....
"Maar mevrou, waarom het u nie net gesê dat u 'n voorskrif het nie....?"
Die woedende vrou sê aan haar blonde vriendin
"Ek hoor jy loop en vertel vir almal dat my man 'n moesie op sy tottie
het."
"Ek het nie gesê dit IS so nie, ek het gesê dit VOEL so!"
Die serial killer en sy victim stap deur 'n donker, scary bos.
Ek's bang sê die victim.
Die serial killer sê: Jy dink jy's bang, ek moet blerrie alleen terugloop!!
Kleinseun: "Oupa hoe voel dit om op 87 seks te hê?"
Oupa: "Soos om met 'n tou snoeker te speel"
Die dokter vertel vir die blondine dat sy swanger is.
"Is dit MYNE??"
Die ou tannie in die ouetehuis steek haar gebalde vuis in die lug en sê:
Die een wat kan raai wat ek in my hand het kan met my seks hê.
Die ou oom roep toe uit: 'n Olifant!!
Sy antwoord: Close enough!
Die blondine stap by die winkel in en sê sy soek gordyne vir haar rekenaar.
Hy sê toe vir haar jy kry nie gordyne vir rekenaars nie.
Sy antw: Helloooooooooo.......ek het dan Windows...!!!
Gatiep is in die mood! En druk vir Meraai.
Meraai: Nai, Gatiep ek kannie. Ek het my Womans monthly!
Gatiep: Ek gee nie om of dit djou Womans monthly of Farmers weekly
isi, vanaand word djy gelees!
2 Blondes gesels.
1ste: ek het gegaan vir 'n swangerskap toets.
2de: Was die vrae moeilik?
Logged
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [
1
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...