Pages: 1 [2] 3   Go Down
Print
Author Topic: Witkruisarend nes  (Read 19263 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #20 on: September 27, 2008, 08:41:43 PM »

Ek is jammer, ek het julle 'n bietjie afgeskeep.

Die eerste twee foto's is met erkenning, nie noodwendig met vergunning nie, van Tok-tokkie/Antonia. Hulle is egter in Frankryk, so ek kan nie vra nie. Baie strategiese foto's, want ons het nie op daardie stadium foto's geneem nie.





Schalkie raak nou groot en sal eersdaags sy vlerke begin toets.



Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #21 on: September 28, 2008, 01:08:45 PM »

Dankie WS. Weereens 'n besonderse post  A1 A1
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #22 on: September 28, 2008, 02:50:07 PM »

Baie nice WS.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Ponkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 553



« Reply #23 on: September 29, 2008, 01:00:47 PM »

Hys pragtig groot en sterk, die natuur en sy manier bly altyd 'n wonderwerk !
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #24 on: September 29, 2008, 01:04:42 PM »

Hys pragtig groot en sterk, die natuur en sy manier bly altyd 'n wonderwerk !

+1000

Arende en valke is nog steeds vir my die mooiste vols in die natuur.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #25 on: September 29, 2008, 01:39:12 PM »

 Scratch

Mooier as 'n kalkoen?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #26 on: September 29, 2008, 01:58:51 PM »


Dude ...

Eek!
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Ponkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 553



« Reply #27 on: September 29, 2008, 02:06:46 PM »

Kalkoen is lekkerder, nie dat ek al valk of arend vleis gehad het nie, maar beslis nie mooier nie.  Smile
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #28 on: September 29, 2008, 02:12:22 PM »

Hy het n netjiese nes!  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #29 on: October 19, 2008, 08:44:11 PM »

Schalkie raak groot en is gereed om die vlerke te toets. Hy is ook meer gewoond aan ons en lyk nie meer so bevrees nie. Ek het by die geleentheid van hierdie foto lank met hom gesels en probeer verduidelik dat die WP weens die stelsel nie in die semi's speel nie, ten spyte van die feit dat hulle elke ander span in die semi's geklop het. Hy is maar moeilik, veral toe ek noem dat party mense reken ons moet nou ander spanne, spesifiek die bulle, ondersteun. Verduidelik toe ook dat sommige mense reken dat ons enige span sal ondersteun solank dit nie die bulle is nie. Hy reken dis bloot omdat hulle sulke kaark ondersteuners het en sulke oninteressante rugby speel. Moeilike gesprek gewees.

Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #30 on: October 19, 2008, 08:54:36 PM »

Ek, Merrycan en die twee boerboele gaan stap elke oggend hier van vyfuur af. Deesdae is die pad na die arendsnes die gewilde een. Elke tweede dag neig ons maar in daai rigting. Laas Woensdag het ons Schalkie nog staan en beloer en gewonder wanneer ons die groot dag gaan beleef. Vrydag staan ons toe weer soontoe, geen Schalkie nie. Ons storm vervaard af in die groef om te kyk of Schalkie dalk geval het. Gelukkig het ons die volgende gesig gesien.



Schalkie het sy vlerke uitgetoets! Whoa!

Vanoggend soek ons weer naarstiglik na hom en kry hom toe terug op die nes.



Ma en Pa was nie ver weg nie en het 'n wakende oog gehou.

Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #31 on: October 20, 2008, 07:02:52 AM »

WS, dit is baie nice. Ek wonder of hulle weer op die selfde plek sal kom nes maak en of hul nou hier rond gaan bly?  Dankie vir die terugvoer! Smile
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #32 on: October 20, 2008, 04:02:00 PM »

Great!
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Ponkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 553



« Reply #33 on: October 20, 2008, 04:10:24 PM »

Nice, thanx WS
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #34 on: August 02, 2009, 06:45:36 PM »

Ek wil nie ou vols lewe inskop nie, maar ons witkruise het weer 'n kuiken. Selle nes, selle plek. Schalkie is fort, vrou gaan soek. Hierdie keer het ons vir Selma. Dodelik sexy en parmantig.





















Sommige foto's is nie so mooi duidelik nie, die arende steek hul nes goed weg, so ons kan nie naby kom nie.
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #35 on: August 02, 2009, 07:31:41 PM »

Thanks WS. Is Schalkie heeltemal weg of dink jy hy is daar in die omgewing ?

 Selma lyk maar kwaaierig Nail Biting!
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #36 on: August 03, 2009, 08:33:33 AM »

Dankie vir die post WS.    Hierdie is nogal regtig spesiaal.
Logged

tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #37 on: August 03, 2009, 09:17:13 AM »

That nest is so close to the urban sprawl that I worry for them.  Very pleased to read that they have survived & hatched another chick.
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #38 on: August 03, 2009, 10:02:18 AM »

Baie nice WS. X bly hulle het weer op dieselfde plek kom broei. Dit bly maar 'n besonderse voel di!  Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #39 on: August 03, 2009, 02:19:02 PM »

Is die dooie een langs Selma die swakker boetie/sussie? Het Selma hom doodgepik dink julle, of wat het daar gebeur? Ek hoop die voels oorlewe. Is dit naby die ou quarry bokant die teerpad?
 Smile
 Smile
Logged
Pages: 1 [2] 3   Go Up
Print
Jump to: