Pages: [1] 2 3   Go Down
Print
Author Topic: Witkruisarend nes  (Read 28785 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: April 01, 2008, 09:06:26 PM »

Ek het 'n slag 'n bietjie in die foto's gekrap en op 'n paar afgekom wat ek wil deel.

Laasjaar was die grootste reën sedert die sondvloed aan die Weskus. Dit het die grond baie sag gemaak en het voorheen sterk kranse laat ineenstort. Ons geliefde witkruisarende se nes met eiers in, het in die slag gebly.





Die hoop stokke in die skaduwee is wat oorgebly het van die nes.



Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: April 01, 2008, 09:15:47 PM »

Dis nou jammer. Ons het op ons Suid Wes plaas ook twee Witkruisarend broeipare gehad. Fantastiese voels.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #2 on: April 01, 2008, 09:29:15 PM »

Lovely birds.  There is a pair that nest in the cliffs behind the Silvermine Naval communications centre in the peninsula (that info is many years old so I don't know what the current status is).  Each evening I take our fox terrier onto Signal Hill behind our house for exercise.  One evening there was a hell of a racket from the guinea fowls & I saw one of the Black Eagles lifting an about half grown guinea fowl into the sky.
It is interesting that if you go to an 'backward' country like Botswana there are many raptors to be seen but here in our 'developed' society they are persecuted to the brink of eradication.
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #3 on: July 10, 2008, 10:35:25 PM »

Goeie nuus is dat die witkruisarende weer begin nes maak het, op presies dieselfde plek en ook twee eiers gelê het. Ons is opgewonde om die spulletjie dop te hou en te kyk wat gebeur.







Ek maak nie 'n Ethiopiese bergbok groot nie, as dit te veel raak, laat net weet.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: July 10, 2008, 10:37:27 PM »

Haha! Van Blerk? Smile

Nee, hierdie is reg. Hou ons op hoogte van die doen en late van die fantastiese voels.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #5 on: July 11, 2008, 12:10:29 AM »

Goeie fotos en werklik interessant posting........... Wink
Logged

Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #6 on: July 11, 2008, 05:39:48 AM »

Baie interesant, hou ons op hoogte  Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #7 on: July 12, 2008, 01:02:02 AM »

White stripes give us some history on the pair.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #8 on: July 12, 2008, 03:13:47 PM »

Mooi foto's WS. Kannie wag dat die kleintjies uitbroei!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #9 on: July 27, 2008, 09:38:40 PM »

Die kleintjie(s) het uitgebroei. Die klein rower het klaar van sy boetie of sussie ontslae geraak. Wrede wêreld. Miskien moet ons dit begin toepas. Die foto's is nie watwonders nie, het met my mikindrik afgeneem.





Ons het onder die nes rondgekyk of ons die ander kuiken sien, maar niks.
Logged
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #10 on: July 28, 2008, 09:36:31 AM »

Last week I was on Signal Hill having a beer with our dog as usual when the Black Eagle pair came over.  One swooped down for something just behind me passing lower then the flower spike on a tequela agave (sisal plant), up again & then down again & I was afraid it might crash into the fence around the Noon Day Gun battery.  All was well, it obviously did not catch what interested it & they soared away in the direction of Clifton.  It is fantastic to live in a city where there are still birds like this.  Bokmakirrie pair here also who come down into our little garden quite often; an advantage of living right up against the Table Mountain National Park.
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #11 on: July 28, 2008, 09:44:09 AM »

Nice man! Wat is die kuieken se naam? Wat van Liefling?  A1
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Ponkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 553



« Reply #12 on: July 28, 2008, 11:19:37 AM »

Nice man! Wat is die kuieken se naam? Wat van Liefling?  A1

 Head Bang  +1 , dis 'n goeie naam.  Smile
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: July 28, 2008, 01:08:47 PM »

Dan vat hy ook een van die dae sy goed en waai...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Ponkie
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 553



« Reply #14 on: July 28, 2008, 03:02:35 PM »

 Evil Hy sal nie self sy goed vat en waai nie, die ouers skop hulle mos uit die nes
na 'n ruk in elkgeval.  Smile
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #15 on: August 12, 2008, 10:52:01 PM »

Weer gaan draai by die nes. Die spul hier op Langebaan is half afgetree en half sonder werk, so dis soms 'n issue om iets te doen sonder dat een of ander kommitee besluit jy jaag k^k aan. Bid jou dit aan. Die klomp ere veldwagters het agtergekom van die nes en nou mag niemand daar kom nie. Tot hulle besluit wat gedoen moet word. Merrycan voel jy voed op deur te deel, ander voel jy beskerm deur te weerhou. Ek voel, f*k almal, hier is die nuutste foto's.

Die baba, gedoop Schalk, na die WP breker, flank van wêreld formaat, het instinktief dood gespeel toe ons oor die randjie loer. Ma soos 'n regte moffie weggevlieg. Let op die dassie karkas.



By die volgende geleentheid, 'n week of wat later, is die klein Stormer meer dapper en speel nie meer dood nie.

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #16 on: August 12, 2008, 11:05:25 PM »

Schalk kom nou mooi aan A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #17 on: August 13, 2008, 09:19:29 AM »

Oulik man! Ja nee...f@!k daai veldwagters. Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #18 on: August 13, 2008, 09:26:52 AM »

Quote
Merrycan voel jy voed op deur te deel, ander voel jy beskerm deur te weerhou. Ek voel, f*k almal, hier is die nuutste foto's.

White Stripes..................ek laaik jou attitude !!!  Clap Clap Clap

...en wil net weereens vir jou dankie sê vir hierdie spesifieke bydrae op die forum.......ek vind dit regtig spesiaal !  Wink
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #19 on: August 14, 2008, 06:25:28 PM »

Whitestripes, Way to go! Daardie kleintjie is baie cute. Dankie vir jou moeite. Clap
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1] 2 3   Go Up
Print
Jump to: