Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Down
Print
Author Topic: Moord:Franschhoek  (Read 38713 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« on: July 07, 2010, 03:30:23 PM »

Ons het `n rukkie terug gepraat op die Forum van daardie moorde wat jare gelede op die Franschhoekpas plaasgevind het.

Wil net vir julle se ons hele boerderygemeenskap is tot in die siel geskok deur die moord op ons bure se plaasbestuurder se skoondogter vanmore vroeg. Blykbaar `n verkragting ook- haar man het juis die oggend vertrek om te gaan jag. Die cottage is so paar honderd meters van ons af.

Voel absoluut aaklig hieroor en is nou te bang om soggens te gaan stap.Die misdadigers steel ons siele ook...

Sal graag hoor wat julle almal hiervan dink...
 sad
 sad
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: July 07, 2010, 03:38:24 PM »

Hel dit is skokkend! Dit raak bietjie na aan die huis.  Eek!

Dink julle die aanvaller het geweet die man is weg op jag? Wat 'n vreeslike ding om te gebeur. Klink my die crime ruk hand uit daar by julle. Wie sou dit nou kon dink in daai area. Undecided

In George is daar deesdae weer 'n helse toename in huisbrake. Gelukkig gewoonlik as niemand tuis is nie. Versekering kan verlore goedere vervang, maar lewens nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: July 07, 2010, 04:17:30 PM »

Ag nee man  Angry  sad
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #3 on: July 07, 2010, 04:40:43 PM »

Uiters teleurstellend, skokkend, stomgeslaan. Angry Bang Head Shocked
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #4 on: July 07, 2010, 05:41:15 PM »

Dis baie erg, julle.
Ons weet nog niks nie- ook nie of die aanvaller(s) geweet het haar man het vertrek nie.
Voel magteloos, hartseer, empatie, vrees...baie emosies.
 sad
 sad
 
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: July 07, 2010, 05:43:05 PM »

Ek kan my nie indink waardeur julle moet gaan nie.

Sterkte daar.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6 on: July 07, 2010, 05:53:17 PM »

Ek sien nog niks op News24 nie.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
eikeboom
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 326



« Reply #7 on: July 07, 2010, 06:48:15 PM »

Jammer om te hoor! Sterkte
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #8 on: July 08, 2010, 05:51:12 AM »

Ai tog, rerig slegte nuus. Baie sterkte
Logged

All things are difficult before they are easy
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: July 08, 2010, 05:53:38 AM »

demit, is so iets dan nou nodig?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #10 on: July 08, 2010, 08:36:04 AM »

Hier is dit nou: http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Raaisel-oor-moord-in-Boland-20100708
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #11 on: July 08, 2010, 09:31:06 AM »

Ek hoor via die grapevine dat daar 'n hele paar geheimsinnige raaisels
is rondom die moord.
Baie teorieë , maar niks feite om dit te staaf nie. Undecided
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #12 on: July 08, 2010, 10:33:40 AM »

Dit is baie sad.  sad sad :sad2:Ek hoop hulle vang die skuldige gou, alhoewel dit nie vir Chanel kan terugbring nie.  Dink julle dis haar man? Scratch Scratch Eek!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: July 08, 2010, 10:38:03 AM »

Nee ek dink nie mens kan goedsmoeds dit bespiegel nie, veral nie nou nie, maar uit die artikel blyk dit nie of daar ingebreek is nie.

Die storie sal wel nog uitkom.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #14 on: July 08, 2010, 10:40:04 AM »

Glad nie goed om sulke dinge te hoor nie  Angry
Baie sterkte daar.
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #15 on: July 08, 2010, 12:32:04 PM »

Baie dankie vir julle bemoediging- ek dink die hele gemeenskap is bevrees- vir ons hier op die drumpel voel dit soos `n nagmerrie.

Weet gladnie wat aangaan nie, dit alles klink net baie vreemd.Ook bang om te bespiegel of enigiets, want daar loop so baie kriminele rond.
 Bang Head
 Bang Head
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #16 on: July 08, 2010, 12:35:07 PM »

Hierdie moord het vir my so 'n tipe van 'n Inge Lotz-tipe misterie aan dit
gekoppel.......... Undecided
Logged

J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #17 on: July 08, 2010, 12:54:49 PM »

Die toeval is groot....
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #18 on: July 08, 2010, 01:50:03 PM »

Hierdie moord het vir my so 'n tipe van 'n Inge Lotz-tipe misterie aan dit
gekoppel.......... Undecided

Eerste ding waaraan ek ook gedink het.
Wat my pla is die volgende : haar man het 2 uur die oggend die huis verlaat om te gaan jag in die Karoo. Toe die skoonmaak die oggend daar aankom,  vind sy die lyk in die kamer, en later toe die polisie daar was toe kom hy oor die gras gestap en is alreeds weer terug  by die huis. Waar in die Karoo het hul gaan jag? In 6 ure se tyd ry mens baie ver, hoe was hy dan weer so vinnig by die huis?  Scratch Scratch
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #19 on: July 08, 2010, 01:51:48 PM »

Jammer, ek weet dis nie reg om hier te bespiegel nie, maar die ding pla my man. Delete as julle so voel.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Up
Print
Jump to: