Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Down
Print
Author Topic: Moord:Franschhoek  (Read 38715 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #80 on: July 23, 2010, 05:38:19 PM »

Ek wil maar net se dis nie `n lekker gevoel dat Johan du Toit langs ons bly nie.

...en die hofsaak gaan seker maande aansleep...
 sad
 sad
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #81 on: July 24, 2010, 10:41:44 AM »

Die Wes-Kaapse regering het nou ingegryp in die moordondersoek van Chanel du Toit (28) van Franschhoek.

Adv. Lennit Max, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, het ’n verslag oor die status van die ondersoek van die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Mzwandile Petros, aangevra.

Max se ingryping kom nadat adv. Albert Murphy, stiefpa van die vermoorde Du Toit, sy misnoeë oor die polisie se hantering van die saak uitgespreek het.

Sy stiefdogter se lyk is sowat twee weke gelede op die slaapkamervloer van haar kothuis op die Dieu Donné-wynlandgoed gevind. Haar man, Johan du Toit (26), word verdink van die moord op sy vrou. Die egpaar is verlede jaar getroud.

Mnr. Du Toit is ’n dag ná sy vrou se gedenkdiens op Franschhoek in hegtenis geneem. Ná twee hofverskynings vandeesweek is hy Woensdag op borgtog van R6?000 vrygelaat.

Murphy het gesê die polisie maak droog met die ondersoek omdat die saak in die hande van ’n sersant, wat die ondersoekbeampte is, geplaas is.

Hy het ook gesê die staat het ’n gulde geleentheid deur sy vingers laat glip om mnr. Du Toit in kruisondervraging te neem deur nie die borgtogaansoek teen te staan nie.

Murphy het toe besluit om as regsgeleerde in te gryp. Hy het ’n brief aan onder andere die direkteur van openbare vervolging in die Wes-Kaap, adv. Rodney de Kock, geskryf waarin hy sy bekommernisse uitgespreek het.

Max het gister gesê hy het Murphy geskakel. “Ek het adv. Murphy gekontak en vir hom gevra om sy bekommernisse op skrif te stel met spesifieke besonderhede om sy aantygings te staaf,” het Max gesê.

“Om dié kwessie op te los, soos enige ander waarin burgerlike oorsig benodig word, is ’n prioriteit vir my departement. As dit blyk dat die polisie inderdaad die ondersoek verbrou het, sal die nodige stappe teen die verantwoordelikes gedoen word.”

Intussen word in ’n artikel in die jongste uitgawe van Huisgenoot genoem die polisie ondersoek glo buite-egtelike verhoudings deur mnr. Du Toit sowel as deur wyle mev. Du Toit.

Konst. Marize Papier, polisiewoordvoerder in Franschhoek, het by navraag hieroor gesê: “Geen verdere kommentaar kan oor die saak gegee word nie. ’n Mens moet wag vir dit wat in die hof uitkom.”

Sy het wel bevestig die oorledene se vermiste ringe is intussen in ’n sakkie op haar spieëltafel gevind. Ná die moord is gesê die ringe, saam met Du Toit se selfoon, is vermis. Die selfoon is nog nie teruggevind nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #82 on: July 24, 2010, 10:21:35 PM »

Earlier in this thread it was mentioned that because a sergeant was investigating this case and subsequently took the statement that he is now incompetent. How is he supposed to gain experience if he is not given the opportunity to gain investigate murders ?
It seems that most times the police can never do anything right. That is until we need them.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #83 on: July 24, 2010, 10:52:26 PM »

Russ..............if it was an innocent black woman murdered by her husband in
the squatter camp, the declaration in front of the sergeant would've been good
enough..............now why suddenly is the admission of guilt not good enough?
It only adds fuel to fire on my earlier reasoning.......... Angry


(general question, nothing against you Russ  Wink )
Logged

Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #84 on: July 26, 2010, 09:26:25 AM »

Rusty, I dont think the Sarge was incompetent- as far as I gathered, he was not senior enough to have taken down the admission of guilt.There are probably rules for the correct, admissible procedure when someone admits guilt?....
According to yesterday`s Sunday papers the suspect was involved in extra-marital affairs.

The Plot Thickens/Sickens....

 Uhm
 Uhm
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #85 on: July 29, 2010, 12:41:00 AM »

Ja nee, ek het van die begin af geweet die outjie het 'n affair gehad. Vriende van ons is vriende met hulle en so het die hele storie toe uitgekom want sy vroutjie het daarvan uitgevind. Shame dis very bad.  innocent
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Up
Print
Jump to: