Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Jou IP, jou PI, jou piepie.  (Read 3743 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: July 08, 2010, 04:26:17 PM »

Ek is 'n selferkende analfabeet wanneer dit by sekere IT goed kom. Dan luister ek na die slim ouens met die vierkantige o. Ten spyte van my agterstand het ek tog 'n stukkie advies vir ons lede.

The powers that be kan sien wie log on van watter rekenaar af. So gebeur dit dat mense van verskillende rekenaars af deelneem, maar ook dat meer as een persoon met dieselfde rekenaar aan lyn kom. Verder gebeur dat verskillende avatars van dieselfde rekenaar af aan kon. Partykeer is dit duidelik verklaarbaar, veral wanneer man en vrou dieselfde rekenaar gebruik. Daar is egter kere wanneer ons 'n skisofreniese trollenaar kry wat 'n alter ego gebruik om kaark te maak. Ons tree nie teen sulke persone op nie, wel teen die alter ego as dit kaark maak. Dit is dus partykeer redelik duidelik wanneer iemand om een of ander rede rondspeel onder 'n ander naam. Dis reg, elkeen doe so hy wil. Ons modereer die avatar, nie die mens daaragter nie.

Die rede vir my monoloog is om mense te waarsku dat min goed op die internet geheim is. Volgende keer as ons op 'n ride gaan en iemand kyk jou op en af asof jy in stront getrap het, dis dalk omdat jou geheim uit is. So wees versigtig, die speletjie mag dalk 'n verleentheid raak. Veral as jy wil h mense moet jou ernstig opvat.

Niks ernstig nie, net om jou potensile verleentheid te spaar.  Shocked Evil
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: July 08, 2010, 04:42:43 PM »

 Uhm
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: July 09, 2010, 07:47:05 AM »

die draad hoort eintlik onder algemeen waar almal dit kan sien. Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: July 09, 2010, 08:09:41 AM »

Almal kan die Admin board sien, selfs guests.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #4 on: July 09, 2010, 12:07:04 PM »

Hoop almal, wat wil Trol, kry die boodskap...dankie WS
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #5 on: November 24, 2011, 07:37:47 AM »

Die ou Olifant met die lang piepie het weer 'n bietjie met die IP's gespeel? Dinge gebeur stadig, maar dit gebeur. "You can run, but you cannot hide."
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #6 on: November 24, 2011, 08:13:17 AM »

 Clap A1
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: