Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Natuurkind se Umdani  (Read 1539 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: April 02, 2008, 07:44:39 PM »

Hy is blykbaar in die hospitaal (vanaf WEG):



Nou kaap ek die draad : maar so terloops Umdani le in die hospitaal. Het vanoggend nog gedink dis malaria, maar toetse was negatief. Teen vanmiddag 2 uur was sy linker onderbeen erg geswel en rooi. Le op die oomblik op drip.


Natuurkind laat ons weet wat aangaan. Hoop hy is gou weer by die huis  Pray
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #1 on: April 02, 2008, 09:03:22 PM »

 Ons hou duimvas dis nie erg nie!!   Hope waiting
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: April 02, 2008, 09:41:41 PM »

Ons hou duimvas dis nie erg nie!!   Hope waiting

+1
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #3 on: April 03, 2008, 07:31:41 AM »

Nou wat kan dit wees, n Spinnekop byt of wat?

Ek is bly dit is nie malaria nie.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #4 on: April 03, 2008, 11:03:09 PM »

Oom Danie is OK....het blykbaar gedurende die argus (ondersteuningsrol) n spier geskeer in die kuit area wat nou weer ontvlam het. 

 Cool Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: April 04, 2008, 08:44:53 AM »

Dankie Rooibok. Jammer dat ek nog nie self kom vertel het nie, maar dit het bietjie dol gegaan.

Die been se swelsel (ontsteking) inwendig het Umdani se hele liggaam vergiftig en vandaar die vreeslike koors. Na al die drip is die ou nou weer ok, en het gistermiddag besluit hy is nou moeg vir die hospitaal. Dokter het gese hy kan maar huistoe kom, met al die nodig medikasie natuurlik.

Been nog rooi vanoggend, maar sal hom goed dophou hier oor die naweek.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: