Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: nag snorkel  (Read 1343 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: August 24, 2010, 12:08:52 PM »

ek het voorgestel dat ons een aand gaan snorkel in die aand. ek en addo en philip en nog iemand wat ons daar ontmoet het, het saam gegaan.
dit was nogal scary maar toe ons eers in die waterwas het ons rustig geraak.

oneglukkig het my olympus tough kamera gelek en is in sy maai.

ons het meer seelewe verwag maar die goed kruip weg onder die klippe.

moeilik om so in die nag fotso te neem, moet met flits skyn dt die kamera iets kan sien om op te fokus en dan werk dit ook nie altyd goed nie.  sommige fotsois maar uit fokus






die krap lyk of hy vol spons is



pufferfish






















Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26557


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: August 24, 2010, 12:31:25 PM »

Dit was seker 'n belewenis!

Snorkel is 'n tipe duik wat ek ook kan doen lyk dit my? So in die vlak water. Ek dryf mos lekker. Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: August 24, 2010, 03:31:04 PM »

Dit was seker 'n belewenis!

Snorkel is 'n tipe duik wat ek ook kan doen lyk dit my? So in die vlak water. Ek dryf mos lekker. Smile

juis, daar hoef jy nei af te duik nie net dryf en loer deur die masker en asemhaal deur die snorkel. hoef nei eers vinnig te swem nie

die fotos is almal van bo afgeneem, ek het nie afgeduik met die snorkel nie, het duikpak aangehad en nie gewigte nie, dryf soos 'n prop.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #3 on: August 24, 2010, 03:44:35 PM »

Dit was seker 'n belewenis!

Snorkel is 'n tipe duik wat ek ook kan doen lyk dit my? So in die vlak water. Ek dryf mos lekker. Smile

juis, daar hoef jy nei af te duik nie net dryf en loer deur die masker en asemhaal deur die snorkel. hoef nei eers vinnig te swem nie

die fotos is almal van bo afgeneem, ek het nie afgeduik met die snorkel nie, het duikpak aangehad en nie gewigte nie, dryf soos 'n prop.

My pa het ook daar geduik en hy is nou al amper 70. Hy se die water is ongelooflik skoon. Jy kan maklik 10m water diep sien.  A1

Ping Kola. Wanne gaan ons Mosambiek toe vir bike ry en duik?
Logged

AKA Rowwerot
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: