Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Montagu Pass  (Read 9060 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« on: August 25, 2010, 11:49:44 AM »

Diefwering by Tolhuis om vandale te keer

Die Vriende van die Tolhuis het die naweek diefwering gaan installeer by die geskiedkundige ou Tolhuis in die Montagupas om verdere vandalisme te keer.

Volgens Gerda Stols, een van die Vriende, is hulle restourasieaansoek en -planne feitlik gereed om ingedien te word by die SA Erfenishulpbronne-agentskap. Twee plaaslike argitekte, Bill Farrenkothen en Jaap van Lill het die planne opgetrek.
Rod Simpson het die staal vir die diefwering geskenk en die galvanisering gedoen. Charlie Westman, wie se oupa een van die laaste tolmeesters was, het die diefwering ontwerp en self gemaak. Dit is só ontwerp dat geen boorwerk in die struktuur van die tolhuis nodig was nie.

"Al die ander onkostes vir die restourasie word uit die sakke van die Vriende van die Tolhuis gedoen en ons is dringend op soek na donasies," sê Stols.
"Ons gaan binnekort merantihout benodig vir die deur, vensterrame en vloer asook dakplate, sement, klip, fassieplanke, ruite en geute. Geldelike donasies sal ook welkom wees."

‘n Afskrif van die oorspronklike kopergedenkplaat, wat vandale driekwart verwyder het, is in wording. Dit word gemaak van keramiek en sal binnekort geïnstalleer word. "Ons het die oorspronklike koperplaat gered en hou dit in veilige bewaring."

Ander bewaringsorganisasies of besighede wat betrokke wil raak, kan vir Stols skakel by 083 772 8252 of 044 874 6277.

http://www.georgeherald.com/news.aspx?id=1869
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #1 on: August 25, 2010, 11:51:27 AM »

Montagu Pas word heeltemal gerestoureer. Daar is selfs sprake dat daar weer 'n "Tol" sal wees om te help met die toekomstige onderhoud. 'n Lewende monument. Cool

Dis onduidelik of motorfietse dan nog toegelaat sal word. Nail Biting!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Berm_Rooster
Regular

Offline Offline

Posts: 41

« Reply #2 on: August 25, 2010, 12:33:36 PM »

Wat is daar te doen/sien by die tolhuis, of is dit gesluit vir restourasie?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #3 on: August 25, 2010, 01:05:36 PM »

Ja dis gesluit vir restourasie. Die diefwering is om Cassie en sy pelle uit te hou wat daar inbreek in die nag.

Die Tolhuis gaan op die einde 'n klein museum wees met dinge van daai era.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #4 on: September 18, 2010, 09:58:07 PM »

Ja dis jammer die tolhuis is gesluit
Nou kan ons nie vrydag aand daar slaap nie!
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #5 on: September 18, 2010, 09:59:00 PM »

Ek het dalk gehoor dit gaan teerpad word?
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Pad
Full Member

Offline Offline

Posts: 562

Pad vol modder

« Reply #6 on: September 22, 2010, 06:26:15 AM »

Ek het dalk gehoor dit gaan teerpad word?

Cassie ek twyfel. Die afdelingsraad het nie eers geld om ons paaie te skraap nie.  Evil
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #7 on: November 30, 2010, 05:22:56 PM »

'n Groot vragmotor het die afgelope naweek konsternasie veroorsaak toe dit in die Montagupas vasgesit het.

Die trok was gister nog vasgekeer.

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2711

« Reply #8 on: November 30, 2010, 05:29:17 PM »

Wat soek die faarken trok daar - daar mag dan nie eers motors met karavane daar oor nie
Die drywer moet ge-os word
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #9 on: November 30, 2010, 05:35:00 PM »

Cassie jy is naby - gaan kyk gou of hy nog daar is en neem 'n paar fotos! Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6677

« Reply #10 on: November 30, 2010, 06:17:45 PM »

Cassie jy is naby - gaan kyk gou of hy nog daar is en neem 'n paar fotos! Evil

Faark steaks. Imagine coming around the corner too fast and that is in your way. That recovery is going to cost plenty.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pmdb
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6725

« Reply #11 on: November 30, 2010, 06:48:18 PM »

Daai drywer het seker gedink dis die pad, of hoekom anders sou hy nou daar wou op  Scratch
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Rustyb
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6677

« Reply #12 on: November 30, 2010, 06:59:05 PM »

Maybe took it as a shortcut.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
R-O-V-Rat
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 3433

Mehtuselah.

« Reply #13 on: November 30, 2010, 06:59:42 PM »

Daai driver soos PMDB se het seker die verkeerde afdraai gevat.

Die probleem met daai trokke is as jy eers n pad gevat het is daar nie sommer omdraai nie. Ek kan nie lekker uit maak op daai foto nie maar dit lyk soos n pup daai. n Pup is n klein wa wat agter die groot wa gesleep word.

Met so n setup is daar baie min kans van omdraai. Hy het seker gehoop die pad sal beter word.  Big Grin Arm drommel is seker baie diep in die kaark by die werk.  Evil
Logged

AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #14 on: November 30, 2010, 07:11:22 PM »

Lyk soos 'n melk lorrie. Dalk oppad na Herold? Daai ou is in GROOT bollie en ek is seker hy het nie meer sy werk nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6677

« Reply #15 on: November 30, 2010, 07:15:43 PM »

Lyk soos 'n melk lorrie. Dalk oppad na Herold? Daai ou is in GROOT bollie en ek is seker hy het nie meer sy werk nie.

More like bitumen or tar. Notice the '' chimney '' at the back and the Gas cylinder attached behind the right rear wheels.  Are they possibly working on the road there somewhere or tarring a farm road somewhere there ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #16 on: November 30, 2010, 07:46:03 PM »

Not that I know of.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier

Offline Offline

Posts: 6725

« Reply #17 on: November 30, 2010, 08:11:45 PM »

Lyk soos 'n melk lorrie. Dalk oppad na Herold? Daai ou is in GROOT bollie en ek is seker hy het nie meer sy werk nie.

More like bitumen or tar. Notice the '' chimney '' at the back and the Gas cylinder attached behind the right rear wheels.  Are they possibly working on the road there somewhere or tarring a farm road somewhere there ?

Was daar nie sprake dat hulle die pas wil teer nie  Uhm

Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #18 on: November 30, 2010, 08:13:59 PM »

Dasie 'n manier nie! Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26568

Die Bergie...

WWW
« Reply #19 on: December 02, 2010, 06:18:30 AM »

‘n Vragmotor met twee tenks aan wat vermoedelik met teer gevul was, het van vroeg Sondagoggend af in die Montagupas vasgesit om die draai wat bekendstaan as die Noute.

Dit was twee dae daar vasgekeer, en na wat verneem moontlik reeds van Saterdagaand af.

Die vragmotorbestuurder het die pas aangedurf ondanks ‘n groot en duidelike kennisgewingbord wat waarsku: ‘Geen karavane en swaar voertuie’.

‘n Ander vragmotor van ‘n plaaslike insleepdiens is ingeroep om die vasgekeerde vragmotor, wat van George na Herold op pad was, te hak en uit die pas te trek.

Die vragmotor behoort volgens ‘n advertensie op die passasiersdeur aan ‘n vervoermaatskappy in Mamre, Kaapstad.

Dit was na bewering onderweg na die gruisgroef naby Witfontein en die bestuur-der het blykbaar slegs instruksies gevolg.

Die pas was Dinsdagoggend weer oop.

Volgens ‘n inwoner van Herold is dit die tweede keer in 12 jaar dat ‘n vragmotor in die Montagupas vassit.

Die vorige keer was ‘n leerlingbestuurder agter die stuur van ‘n groot vragmotor met ‘n sleepwa aan. Sy instrukteur het hom glo aangesê om met die pas langs te ry vir oefening.

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: