Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Afskaal  (Read 1691 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« on: April 11, 2013, 05:22:22 AM »

Dis onvermydelik. Teen die tyd dat die job klaar is loop ek kaalvoet! Evil





Nee, shirt, hoe kry ek fotos van picasa exports af hier?



« Last Edit: April 11, 2013, 05:29:38 AM by Umdani » Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #1 on: April 13, 2013, 01:37:44 PM »

Hi Umdani en Nk- ek kry nie veel tyd vir die Forum deesdae nie en partykeer is ons Internet vrek stadig hier ook- so ek weet nie of ek iets gemis het nie- maar bou julle nog 'n Gastehuis of is dit vir iemand anders?Die bos lyk so lekker- hoe gaan dit met julle daar in die Laeveld en is die lewe lekkerder as hierin die Kaap?

Ons het darem ook nou fantastiese winstil weer en die wingerdblare is besig om te verkleur en soggens so bietjie mistigheid op die berge.....
 Smile
 Smile
Logged
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #2 on: April 13, 2013, 02:25:37 PM »

Ek bou 'n vakansiehuis vir 'n Fransman van Reunion wat n gas van ons was gedurende die Desember vakansie. Ek en NK het nou net klaar Potbrood gemaak op die vuur en 'n  baie laat brunch ge-eet. Die rede vir die laat brunch is basies omdat ons onverwagte gaste in 677Hornbill gekry het en daarom ontbyt gemis het en ons nie vanaand honger moet wees nie.Ons onthaal vanaand 'n groep gaste op 'n bushbraai na 'n nightdrive wat ons vir hul gereel het in die Krugerwildtuin. Die kort en die lank van die storie..... daar is lewe na Herman Pretorius!!!
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #3 on: April 13, 2013, 04:51:49 PM »

Mooi man.

Lyk my picasaweb redirect nou na google plus, so om na jou fotos te link is nie meer so maklik nie.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: