Pages: 1 ... 48 49 [50]   Go Down
Print
Author Topic: WTF?  (Read 176559 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #980 on: November 28, 2012, 08:47:22 AM »

Maak gereed om te lag... Big Grin

http://www.theoutdoorstrader.com/threads/261920-My-stolen-Tablet-is-reaching-out-for-me
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #981 on: December 12, 2012, 08:33:51 AM »

Hof toe, want die einde is naby

Hoofregter Mogoeng Mogoeng het gister ’n “uiters dringende aansoek” ontvang vir ’n bevel deur die konstitusionele hof om ’n “ondersoekende taakspan” aan te stel na die bewering dat die wêreld op 21 Desember gaan vergaan.

Daar is ook “’n dringende behoefte” dat ’n nuwe staatsdepartement gevestig word om voorbereidings vir volgende Vrydag te tref.

Dit kan die departement van die “paranormale en esoteriese wetenskappe” genoem word, voer Robert Sefatsa (38) van Soweto aan in sy stukke, wat by Mogoeng ingedien is.

Hy sê volgens die Maja-kalender val die oordeelsdag op 21 Desember en dit vereis dat Suid-Afrika en alle lande ter wêreld op ’n gereedheidsgrondslag geplaas word.

Hy meen ’n kommissie van ondersoek na die Maja-kalender moet uit onder andere geoloë, statistici, astronome, ekonome en buite-ruimtelike tegnoloë bestaan. Dit moet binne 120 uur aangestel word om die regering oor die Maja-kalender in te lig.

Voorts moet ’n taakspan in gereedheid gebring word om aspekte soos lug- en seelogistiek, ontruiming en hervestiging te kan koördineer as die wêreld inderdaad op 21 Desember vergaan. Sefatsa vra ook dat alle staats- en private instellings gedwing word om betyds “evaluasies” te doen in geval van “’n kosmiese oorgang”.

Mogoeng oorweeg die aansoek.

 Roll Eyes Roll Eyes Roll Eyes
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #982 on: December 12, 2012, 08:37:26 AM »

Uiteindelik iemand wat die erns van die saak verstaan!!! protest protest Cheer protest protest
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #983 on: December 12, 2012, 08:42:43 AM »

Ek werk die 21ste so ek gaan moeder aarde in my uniform verlaat Nail Biting! innocent
Logged
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #984 on: December 12, 2012, 08:46:15 AM »

Hof toe, want die einde is naby

Hoofregter Mogoeng Mogoeng het gister ’n “uiters dringende aansoek” ontvang vir ’n bevel deur die konstitusionele hof om ’n “ondersoekende taakspan” aan te stel na die bewering dat die wêreld op 21 Desember gaan vergaan.

Daar is ook “’n dringende behoefte” dat ’n nuwe staatsdepartement gevestig word om voorbereidings vir volgende Vrydag te tref.

Dit kan die departement van die “paranormale en esoteriese wetenskappe” genoem word, voer Robert Sefatsa (38) van Soweto aan in sy stukke, wat by Mogoeng ingedien is.

Hy sê volgens die Maja-kalender val die oordeelsdag op 21 Desember en dit vereis dat Suid-Afrika en alle lande ter wêreld op ’n gereedheidsgrondslag geplaas word.

Hy meen ’n kommissie van ondersoek na die Maja-kalender moet uit onder andere geoloë, statistici, astronome, ekonome en buite-ruimtelike tegnoloë bestaan. Dit moet binne 120 uur aangestel word om die regering oor die Maja-kalender in te lig.

Voorts moet ’n taakspan in gereedheid gebring word om aspekte soos lug- en seelogistiek, ontruiming en hervestiging te kan koördineer as die wêreld inderdaad op 21 Desember vergaan. Sefatsa vra ook dat alle staats- en private instellings gedwing word om betyds “evaluasies” te doen in geval van “’n kosmiese oorgang”.

Mogoeng oorweeg die aansoek.

 Roll Eyes Roll Eyes Roll Eyes


 Ha Ha Ha Ha

waarheen?


se asb vir my jy het dit op n satiriese site soos hayibo gekry   Ha Ha

EDIT:  ek sien dit nou op " die beeld" se web     A1

« Last Edit: December 12, 2012, 08:59:01 AM by GRyPH » Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #985 on: December 12, 2012, 02:33:09 PM »

Dis payday vir my werkers daai dag, moet ek hulle betaal of nie?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #986 on: December 12, 2012, 03:05:56 PM »

Ja jy kan maar. As dit waar word dan gee dit nie om nie.  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #987 on: December 13, 2012, 12:16:24 PM »

Ja jy kan maar. As dit waar word dan gee dit nie om nie.  Evil

dis my plan om hulle te betaal en dat ons almal normaal en rustig voortgaan om te woon en werk waar ons is.

My seun seg nou net hier dat daai kalender het nie skrikkeljare in nie en as dit in ag geneem word is die regte datum eintlik al lankal verby.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #988 on: January 15, 2013, 12:59:25 PM »

http://www.bing.com/images/search?q=Men+Wear+Bras+Too&view=detail&id=3A3835156A6EA60EC1F8BF92AD56AEB3539D6050&FORM=IDFRIR
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #989 on: January 15, 2013, 01:26:53 PM »


 Uhm ............... What were you searching for to get to this site?  Scratch

 innocent

 Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #990 on: January 15, 2013, 02:43:09 PM »

Rather WHY were you searching for that???
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #991 on: January 17, 2013, 12:59:28 PM »

It was on a linked page from a post made by LOX.  Didn't check the page, just posted the link.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #992 on: January 17, 2013, 04:23:58 PM »

Right....  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #993 on: January 17, 2013, 04:58:36 PM »

Whatever you say........ Wink

 innocent

 Smile Smile Smile Smile Smile Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #994 on: April 10, 2013, 09:55:49 AM »

There's a kudu on my stoep!

Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #995 on: April 10, 2013, 09:58:48 AM »

 Head Bang
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #996 on: April 10, 2013, 11:48:29 AM »

Die Kudu dink soos ons: "WTF? Scratch Die die watergat is dan leeg..?"
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 ... 48 49 [50]   Go Up
Print
Jump to: