Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Paindane se koraaltuin  (Read 2336 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 05, 2010, 09:05:19 PM »

Paindane se koraltuin



Ek het gehoor van die koraltuin maar die eerste 3 keer wta ek gan snorkel het, het ek dit nie gekry nie. Ek besef toe dat ek nie ver genoeg teen die rif langs swem nie.
Ek het eers op die strand of gestap en op die manne afgekom wat vis met die net vang.







Ek sien toe dit sal makliker wees om op die rif af te stap en daar op die punt in te gaan. Tyd was min, laagwater was reeds verby en die branders het so af en toe oor die rif gespoel.

Kom toe op die gat af wat soos ‘n waterval in die rif lyk, soos die water oorspoel val dit in die gat in.

 

Die water spoel on die rotse in en onder die rots uit aan die strand kant.



Ek belsuit toe om daar in te gaan, weet glad nie wat om te verwag nie.
 My eerste sien was dit:










Moenie vra wat die goed se name is nie ek weet nie.



Baie min rooi kleur in daardie waters. Ons kaapse water het meer helder kleur.





Allerhande vorms



Baie vissies maar hulle is maar bang en gee gou pad.





Ek is nie seker of dit ‘n “pipefish of trumpetfish” is nie. Hulle is so half deurskynend













Soms as ek my verbeelding gebruik laat dink die fotos my aan lugfotos







Die foto is met die kamera se flits afgeneem, daarom staan die rooi so effens meer uit.




Nette wat daar vassit. Na een van die scuba duike het ek daar afgeklim om weer te kyk. Toe is daar so 4 manne met hulle net besig om vis te vang. Hulle span die net en jaag die visse in die net in. staan ook op die vlak klippe se korale en breek dit dan.






















Die water het begin styg en die branders het al meer oor die rif geslaan.




Ek het besef ek het nie vreeslik baie tyd meer nie want as al meer water oor slaan moet dit iewers heen uit beweeg en dan maak dit ‘n strek stroom wat mens kan diep see toe neem.

















Ek het reguit strand toe geswem en vir Jaco op sy kano gekry.



Op die strand het ek die 2 manne gekry, blaasoppie en seekat gekry.



Kyk hulle tuisgemaakte gewere




Paindane se strand





Vossie se rubberduck








Philip is lekker moeg





Vervolg  Paindane se scuba
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: